Page 8 - Good News February 2020 paper
P. 8

p 7 November 1996 het die     van Redding in Afrikaans, Engels
                 Here  ons  uitgedaag  om      en Tswana gepubliseer het. Ons is
          O“op  die  water  te  loop”          ook besig met die ander tale.
          (Matt. 14:28-32).
                                               Aangesien  hierdie  'n  onafhank-
          Hy het aan ons die opdrag gegee      like,  nie-winsgewende,  Gesins-
          om die Goeie Nuus van Jesus se       bediening  is  wat  aan  geen
          Groot  Verlossingswerk  aan  Kerkgenootskap  of  spesifieke
          mense  bekend  te  stel  deur  gemeente  gekoppel  is  nie,  word
          maandeliks 'n Christelike koerant    hierdie  Koerant  en  hierdie
          GRATIS  te  versprei  sodat  elke    boekies  GRATIS  versprei.  Ons
          persoon  wat  daarvan  wil  kennis   doen dus graag 'n beroep op u as
          neem,  verlossing,  genesing,  leser om deel te word van hierdie
          bemoediging en vertroosting mag      Bediening en om op 'n praktiese
          ontvang.                             manier  God  se  Koninkryk  te
                                               bevorder en mense se lewens aan
          Gedurende  April  1998  het  die     te raak en te verryk!
          eerste beskeie uitgawe van Goeie
          Nuus  /  Good  News  die  lig  in    Namate  die  wêreld  se  nuus-
          Potchefstroom gesien. Dit is nou     gebeure ons elke dag aan die hart
         bykans  22  jaar  gelede  en  8.7     gryp en alles net erger en erger
         miljoen  eksemplare  en  25  dorpe    word,  is  dit  SO  dringend  nood-
         verder en ons is oneindig dank-       saaklik dat ons die GOEIE NUUS
         baar  omdat  talle  en  talle  mense   van  GOD  se  liefdesdade  en
         met  ons  kontak  gemaak  het  en     kragtige werkinge aan mense sal
         getuig het van wat hierdie Koerant    oordra. Dit is ook die enigste ware
         vir hulle beteken het.                en  lewegewende  Boodskap  wat
                                               mense in staat kan stel om elke
         Ons  is  so  dankbaar  en  verheug    dag  op  te  staan  en  met  God  se
         oor  die  goeie  vrug  wat  ons  op   hulp die lewe aan te durf!
         hierdie  Bediening  beleef!  Self-
         moorde  en  gesinsmoorde  is  Sal  u  asb.  vir  ons  daagliks  in
         afgeweer,  huwelike  is  verryk,  gebed intree en ook bereid wees
         ouers  en  kinders  is  versoen,      om 'n bekostigbare bedrag t.o.v.
         mense  is  bemoedig  en  versterk,    hierdie Bediening te skenk? Daar
         en baie probleme is opgelos. Talle    is twee maniere waarop u ons kan
         persone  het  'n  oorgawe  aan  die   ondersteun:
         Here  gemaak  en  Jesus  as  Ver-
         losser in hul lewens aanvaar!         1.  U kan vir ons enige bedrag wat
                                               vir u moontlik is, inbetaal in ons
         Nou  het  Vader  God  aan  ons  'n    bankrekening.  Hier  volg  die
         verdere opdrag gegee. Ons moet        bankbesonderhede:
         die Boodskap van Sy Goeie Nuus        Goeie  Nuus,  Nedbank,  Potchef-
         ook op 'n eenvoudige en maklike       stroom, Tjekrekeningno. 1713 336
         manier in al die 11 landstale van     251, Takkode 171-338.
         Suid-Afrika  gratis  beskikbaar
         stel.  Op bladsye 6 en 7 van hierdie   2.  U  kan  vir  ons  die  debietvorm   Ons  waardeer  u  bydrae  onge-   verder te stuur, sodat meer siele
         maand se uitgawe van die Goeie        hiernaas invul en pos aan Goeie       looflik  baie  en  weet  dat  Vader  u   bereik kan word en hulle lewens
         Nuus / Good News kan u lees dat       Nuus,  Posbus  1957,  Potchef-        ryklik  sal  seën  vir  u  bereid-   en ons land se atmosfeer radikaal
         ons nou reeds die Blye Boodskap       stroom, 2520.                         willigheid  om  die  Evangelie  kan verander!



                                                                                                                                 Lees die Goeie Nuus
                                                                                                                                 op u selfoon!selfoon!  Laai 'n
                                                                                                                               QR Scanner Toepassing,
                                                                                                                                 bv. Avira QR Scanner,
                                                                                                                                  af en skandeer die
                                                                                                                                  volgende QR-kode:



                 oeie  Nuus  kan  nou  in  boekformaat  op  die           ood News can now be read on the Internet in
                 Internet  gelees  word.  Alle  uitgawes  (vorige         a book format. Access all copies (including

          Gmaande en jare ingesluit) is onder "Argiewe" Gthose of previous months and years) under
          beskikbaar.                                              "Archives".

          Laat  weet  asb.  al  jou  vriende,  familie  en  kollegas   Please spread the word and tell all your friends,
          landswyd en wêreldwyd om die nuutste (of vorige)         family and colleagues (nation- and worldwide) to
          uitgawes  van  die  Goeie  Nuus  /  Good  News  by       get  the  latest  (or  previous)  copies  of  the  Good
          www.goodnewsmessage.co.za        onder "Argiewe"    op   News  at  www.goodnewsmessage.co.za           under
          hul rekenaars, tablette of selfone  te gaan lees! Die    "Archives"   and read it on their computers, tablets        Read Good News on your
          verskillende  uitgawes  kan  ook  gedeel  ("share"),     or cell phones.
                                                                                                                                cell phone!
          uitgedruk, en afgelaai word.                                                                                          cell phone!  Download a
                                                                   If you prefer to read the website in English, you            QR Scanner App,  e.g.,
          Nog  iets  wat  die  moeite  werd  is  om  te  lees,  is  'n   could  do  that  too,  although  the  copies  are      Avira QR Scanner, and
          uittreksel  uit  ons  boek  "5  voor  Middernag"  wat    multilingual just like the hard copy.                       scan the QR code above.
          bekombaar is d.m.v. die Kieslys ("menu").
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13