Page 9 - Good News July 2012 paper
P. 9

V                          rende  applous  was  oorver-
                    Vervolg van p. 8ervolg van p. 8
             geroep,  met  die  stem  van  'n   dowend en daar was baie betraan-
             aartsengel en met geklank van     de  oë.  Natuurlik  is  aldrie  as
             die basuin van God; en die wat    wenners  aangewys  en  daar  is              ie skip het op 'n onsigbare   skip onder die water verdwyn.
             in  Christus  gesterf  het,  sal   baie  lank  daarna  nog  oor  die           rots geloop en was vinnig     'n Ruk later het hulle die offisier
             eerste  opstaan.  Daarna  sal     onselfsugtige  offervaardigheid       Dbesig om te sink.                   se  lyk  gekry.  Vasgeklem  in  sy
             ons  wat  in  die  lewe  oorbly,   van  die  twee  barmhartige  seuns   Gelukkig  was  daar  genoeg  tyd     hand was sy beursie, en binne in
             saam  met  hulle  in  wolke  gepraat.                                   om die reddingsbote neer te laat     die beursie die geld waarvoor hy
             weggevoer  word  die  Here                                              en die passasiers en bemanning       sy lewe verloor het - 'n honderd-
             tegemoet in die lug; en so sal    Paulus sê dat ons as kinders van      te red.                              randnoot!
             ons  altyd  by  die  Here  wees.   die  Here  mekaar   in  hierdie  ver-  Getrou  aan  hulle  plig  het  die   'n  Mens  het  geen  tyd  om  te
             Bemoedig  mekaar  dan  met        moeiende  geestelike  wedloop         kaptein en die eerste offisier op    verloor  nie!  Die  wêreld  gaan
             hierdie woorde”                   moet bemoedig    en help:             die skip gebly totdat al die ander   spoedig wegsink onder die reg-
             (1 Tess. 4:15-18 OV).                                                   in die bote was.                     verdige  oordeel  van  God.  Sy
                                                   "En op ons wat sterk is, rus die   Hulle was net op die punt om ook    genade het vir almal voorsiening
          In die sewentigerjare het ek by 'n       verpligting  om  die  swakhede    die sinkende vaartuig te verlaat     gemaak om gered te word.
          hoërskool  in  Kempton  Park             te dra van die wat nie sterk is   toe  die  offisier  sê:  “Ek  het  my   Christus is die Reddingsboot. Hy
          skoolgehou. Een jaar het daar 'n         nie, en nie onsself te behaag     beursie onder laat lê. Ek gaan dit   is hier by jou. Jy kan jou lewens-
          taai en vermoeiende Padwedloop           nie." (Romeine 15:1 OV).          net gou haal.”                       wrak  verlaat  en  deur  geloof  in
          plaasgevind. Die seuns het vroeg-    Jesus  kom  eersdaags  om  Sy         “Man,”  sê  die  kaptein,  “daar  is   Christus  na  veiligheid  spring.
          oggend vanaf 'n nabygeleë plaas      Bruid te kom haal. Kom ons help       geen tyd nie! Spring dadelik!”       Moenie  hierdie  kans  verspeel
          weggespring  en  sou  so  teen       en  bemoedig  mekaar  sodat  ons      “Net 'n oomblik, kaptein, ek kan     nie!
         twaalfuur by die skool aankom.        almal enduit met die belangrikste     dit  maklik  kry,”  en  die  offisier   “Glo in die Here Jesus Christus
                                               wedloop van ons lewens sal kan        hardloop na sy kajuit. Die kaptein   en  jy  sal  gered  word,  jy  en  jou
         'n Baie gewilde en begaafde seun      volhou! Laat ons gereed wees     en   het  nouliks  tyd  gehad  om  die    huis” (Handelinge 16:31).
         het  die  hele  tyd  baie  ver  voor   by  mekaar  "inhaak"  sodat  ons     reddingsboot  te  bereik  toe  die   (Oorgeneem)
         gehardloop.  Na  'n  paar  uur  se    Hom  almal  saam  tegemoet  kan
         geswoeg en sweet het hy net met       gaan in die lug!
         die allerlaaste skof só moeg begin     Bostaande is ‘n uittreksel uit die
         word  dat  die  ander  seuns  hom      boek “5 Voor Middernag?” deur
         begin inhaal het. Hy het letterlik     dr.  Japie  en  Huegene  Venter.
         alles  in die stryd gewerp om vóór     Hierdie  boek  bied  ‘n  voëlvlug-
         te  bly,  maar  so  ongeveer  dertig   oorsig oor die menslike geskie-
         treë van die wenstreep het twee        denis, van die skepping tot die
         seuns  hom  verbygesteek.  Hulle       voleinding  van  die  huidige
         het  egter  skielik  teruggerem,  by   bestel. Vir navrae, asook posbe-
         hom  ingehaak  en  hom  later  oor     stellings, skakel ons by 018 293
         die wenstreep gehelp! Die bulde-       1996 of 074 254 2319.
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13