Page 4 - Good News June 2005 paper
P. 4
STAAN STIL EN AANSKOU onder die leiding van die Heilige kon nie aangaan nie, want daar kan jy nie kry nie! Die “rekwisisie-
MY WONDERS!! Gees. was eenvoudig net nie geld nie! vorm” is “ingevul” vir R500 000
Vervolg van p. 1 Ons het uitgevind dat R50 000 nie Op 10 April 2003 roep my seun my (matte en kombuiskaste uitge-
terwyl dit aanmekaar hard gereën lank in die boubedryf hou nie! Uit na buite. Oor altwee kerke (die sluit). Ons het net die heel
het! Menige se gevoel rondom desperaatheid bid my man: "Here, oue en die nuwe) was daar 'n nodigste gevra.
hierdie vreemde verskynsel was gee my 'n teken VANDAG! Moet duidelike, helder reënboog. Op 1 Maart 2005 trek ons geld uit
dat God daardie grond vir ons sou ons aangaan of nie?" Daardie Terwyl ek foto's neem, word ek die boufondsrekening, wetend
gee. selfde dag doen my man 'n bewus van die feit dat 'n reënboog dat daar net R1 000 sal oorbly. Tot
'n Jaar later nader 'n agent my roetinebesoek by 'n lidmaat wat ons herinner dat God nie Sy ons verbasing sien ons daar is
man en vra hom of ons nie daardie vir hom sê: "Pastoor, God het vir beloftes vergeet nie! Vol moed glo R46 000 in die rekening inbetaal
plot (waar die vuur gebrand het) my gesê ek moet R500 000 skenk ons dat al gaan dit hóé sleg met deur 'n anonieme skenker!
wou koop vir R30 000 nie. Ons kon vir die bouprojek. Ek het dit nie, ek ons finansies, God sal ons nóóit Op 1 April 2005 kort ons R23 000
R10 000 deposito gee en die res weet ook nie hoe ek dit gaan kry in die steek laat nie! Deur die vir stoele wat die volgende dag
afbetaal. Ons het natuurlik nie die nie, maar ek onderneem om dit te genade van die Here het ons afgelewer sou word. Daardie aand
geld gehad nie en vra hom om die gee." Hy het die volle bedrag bouprojek weer begin aangaan. betaal 'n weldoener die bedrag in
volgende middag te kom sodat binne twee maande gegee! PRYS Op 'n dag moes ons 'n vrag sand ons rekening via die internet. Die
ons die saak verder kon DIE HERE!!! koop vir die pleisterwerk. Ons het Here vertraag die aflewering
bespreek. Daardie dag het ons Die voorbereiding van die grond nie R560 gehad om dit te doen nie. totdat ons die tjek kon uitskryf!
gebid dat as dit God se wil is, Hy was agter die rug en ons het begin Ons het ernstig gebid vir die geld, Een week voor die inwyding wek
vir ons R10 000 sal gee voor ons met die fondament. Toe dit klaar maar niks gekry nie. Teen 11:00 let die Here ons lidmate op wat soos
die agent weer te woord moes was op 9 Maart 2003 het ons my man op dat die pleisterwerk besige bye in en uit die gebou
staan. Die volgende oggend gemeente daarheen beweeg om aangaan en hy wonder hoe dit zoem - elkeen besig met iets
vroeg was daar 'n klop aan die God te loof en dank. My man het moontlik is! By die kerk het die spesifiek. Dis 'n gewerskaf! Party
voordeur. 'n Man het daar gestaan binne-in 'n sloot geval en vier manne vir hom baie opgewonde plant gras, ander help die
en gegroet met hierdie woorde: sterk, skerp ysterpenne met 'n vertel dat dit die beste sand was loodgieter, vensters word gewas,
"Môre Pastoor, God het gesê ek haarbreedte gemis! Daar het ek wat hy ooit gekoop het! Waar sou deure word gehang, kombuis-
moet R10 000 kontant vir jou gee, besef die duiwel is kwaad, maar hierdie sand vandaan kom? Ons kaste word ingesit, vloere word
jy sal weet wat om daarmee te ook dat God se Hand my man het dit nie bestel nie! 'n Week later geverf en mense “saai”! Matte
maak." Ons het die grond gekoop beskerm het. Ek het huis toe ry 'n man by die erf in en stel word “gesaai”, 'n volledig toege-
en op 12 Maart 2001 is dit op die gegaan met gemengde gevoelens homself voor. 'n Paar plotte ruste kombuis word “gesaai”,
kerk se naam geregistreer! en God gesmeek om weer eens verder is hy besig om sy huis te spieëls, vensters, blompotte en
Daarna dring die Here my man om duidelik met MY te praat oor Sy wil bou. Hy het sand bestel wat nooit rekenings word betaal! God gee
te begin bou, maar hóé kon ons? rondom die bou van die nuwe by hom uitgekom het. Dit is meer as wat ons ingeskryf het op
Ons inkomste betaal skaars die kerk. Daardie middag praat Hy foutiewelik by ons afgelaai, maar ons “rekwisisievorm”!
nodige; inteendeel, die gemeente- met my uit 1 Kronieke 22:11-19: hy saai dit graag in God se Op 9 April 2005 word ons nuwe
rekening is oortrokke en dit gaan "Maak julle gereed en bou die Koninkryk! kerkgebou met groot trots
sleg! Uit die bloute skenk 'n heiligdom van die Here God, Op 17 Februarie 2005 het my ingewy, want alles is van die
persoon ons 'n donasie van agtjarige dogter gelê en slaap. Sy beste. Ons kyk na daardie
moenie bevrees wees nie, wees
R50 000! Die Here het aan hom sterk en vol moed, alles wat julle het skielik wakker geword en vir R5 miljoen-gebou en sê: “Wáárlik,
getoon dat ons iets groots gaan sal benodig, silwer, goud, klip, my gesê: "Mamma, maak nou dit is net GOD wat dit alles
aanpak. Hy het nie geweet ons hout, sand is daar in groot dadelik jou Bybel oop en kyk wat moontlik gemaak het! Ons het nie
worstel in ons harte met 'n hoeveelheid. Maak jou klaar, gaan wil die Here vir jou sê." Toe slaap die vermoë of die geld gehad om
voornemende bouprojek nie! aan die werk en mag God met julle sy weer. Ek het my Bybel dit te kon deurvoer nie, maar ons
Ons het Lars Franszen, 'n argitek, wees!" Ons besluit toe daar en oopgemaak by Esra 7:20 - "If you getroue Vader wat Sy beloftes
genader vir die teken van bou- dan ons gaan NOOIT weer twyfel run short of money for anything hou, het ons gehelp om dit alles
planne en in stilte gebid dat hy nie nie! necessary for your God's temple sonder skuld te doen! AAN GOD
te duur sou wees nie! Dié man en Die staalkonstruksie is opgerig, or for any similar needs, you may AL DIE ERE, HY HET WONDERS
sy vennoot besluit toe om in God maar ons fondse was uitgeput. requisition funds from the royal GEDOEN!!!”
se Koninkryk te saai en die projek Die bouprojek het stilgestaan! treasury" (New Living Trans- Soela Swanepoel, Pastoorsvrou,
verniet aan te pak! Hulle ontwerp Ons het gebid, ons het die Here lation). Jesus is die Koning van Bapsfontein.
die pragtigste kerk biddend, herinner aan Sy beloftes, maar alle konings! Meer “royal” as dít (011) 964 1894 of 083 468 4066
INTERESSANTE STATISTIEKE IN CHRISTUS
* Volgens 'n Kerknavorser, bekering gekom as gevolg van 'n funksioneer meestal onder
van alle Amerikaners hulle gebring is, of as gevolg van Vrywilligers en gelowiges in HET ONS…
George Barna, leef slegs 65% boodskap wat deur 'n prediker leiding van spanleierskap.
geloof uit deur 'n plaaslike persoonlike bediening. Ander leierskapposisies maak 'n groot
gemeente. Daar word beraam suksesvolle evangelisasie- deel uit van die leierskapspanne LIEFDE wat onpeilbaar is;
dat hierdie persentasie sal metodes is die gebede van van sg. “buite-die-boks” LEWE wat onsterflik is;
afneem tot 33% teen 2025. gelowiges (43%) en 'n leefstyl gemeentes. Daar is dus nie meer GEREGTIGHEID wat nooit
* Kinderbediening bly die wat ongelowiges uitdaag om slegs amptelike leiers in leier- bevlek kan word nie;
belangrikste fokus vir alle vrae te vra oor geloof (40%). skap nie.
geloofsgroepe wêreldwyd. * Ongeveer 38% van alle Chris- Leiers binne hierdie omgewing VREDE wat nooit versteur
* Mense wat tot bekering kom tene sal ongelowiges oor hulle word gekies volgens hulle kan word nie;
voor 13-jarige ouderdom, bly geloof konfronteer, 27% nooi effektiwiteit in toerusting, BLYDSKAP wat nooit kan
meestal Christene vir die res van ongelowiges na evangelisasie- opleiding en mentorskap van afneem nie;
hulle lewens. dienste en 19% versprei gees- ander gelowiges. Geestelike HOOP wat nooit teleurgestel
* Twee uit elke 3 gelowiges het telike leesstof. leierskap word dus nou 'n kan word nie;
besluit om Christus te volg voor * Die gemiddelde gelowige werkwoord, 'n doen-woord, en HEERLIKHEID wat nooit
hulle 18de verjaardag. Minder as volwassene spandeer meer tyd nie net meer 'n posisie van mag
een uit elke 4 gelowiges kom tot per jaar om na flieks te kyk as nie. versluier kan word nie;
bekering na 21. wat hulle in die kerk deurbring. Stephan Joubert, (012) 997 1265 LIG wat nooit verduister kan
* Slegs 7% van gelowiges het tot * Hedendaagse groeiende kerke of e-pos: info@moreleta.co.za word nie!