Page 8 - Good News June 2012 paper
P. 8

Vervolg van p. 1Vervolg van p. 1  motor kontant kon koop. Hoe wonderlik het die Here
          Ons wou graag 'n wit motor hê        vir ons voorsien! Tot in die fynste detail...
          met leersitplekke wat maklik kan     Elke keer wanneer ons in die motor klim, prys ons
          skoonbly. Dit moes ook 'n nuwer      die Here vir die wonderwerk! Hoe kan 'n mens ooit in
          model  wees  as  wat  ons  gehad     woorde vir die Heer genoeg dankie sê vir só ‘n groot
          het, met lae kilo's en 'n haak.      geskenk?
          Nadat ek een oggend gebid het,
          sê  die  Here  vir  my  dat  ek  vir
          Nissan  in  Middelburg  (Mpuma-
          langa) moes bel. Ek het mooi aan
          die  vloerbestuurder  verduidelik
          wat  ons  graag  wou  koop  en  hy
          het  vir  my  gesê  dat  hy  net  die
          regte motor vir my het. Dit is een
          wat  net  die  vorige  dag  daar
          aangekom het as inruiling op 'n
          ander motor.
          My man, Izak, het die bestuurder
          geskakel en ons het alles gekry
          waarvoor ons gevra het en nog
          méér! Ons het ook afslag gekry                   Izak, Rindie, Markus, Elisa en
          op die koopprys omdat ons die                  Rebekka Cloete se nuwe motor.

                                                               “En julle het Hy lewend gemaak
                                                           wat dood was in julle sonde en misdade.”

                                                            Ons kan reeds die Ewige Lewe smaak,
                                                           hier en nou op hierdie gekneusde aarde.


                ric Liddell was 'n Skotse student wat      Nie op grond van wat ek gedoen het nie,
                hom  in  Edinburgh  vir  'n  sending-              dis enkel alleen net Hy.
          Eloopbaan  bekwaam  het.  Op  die
          ouderdom  van  twee-en-twintig  was  hy               Sy kosbare Bloed het my gered
          reeds  'n  internasionale  rugbyspeler  en      So 'n groot offer van Jesus, gedoen vir my.
          Groot Brittanje se kampioennaelloper.

          By die Olimpiese Spele in 1924 in Parys,                Nou is my lewe in Sy Hand
          was Eric die gunsteling om die 100 meter-             tussen ons is 'n kosbare band.
          wedloop te wen. Toe hy egter verneem dat
          hy  sy  uitdun  op  'n  Sondag  sou  moes             Nou kan ek immers vrugte dra
          hardloop, het hy geweier om die dag van           en in gehoorsaamheid doen wat Hy vra.
          die Here op hierdie wyse te onteer. Hy het
          hom onttrek van daardie item.
                                                                  O, die Blydskap wat U gee
          Die daaropvolgende week het hy aan die                  O, die Liefde en die Vree.
          400  meter-wedloop  deelgeneem,  hoewel                  Dankie Jesus vir soveel -
          sy  wenkanse  maar  skraal  was.  Toe  hy
          afsak om weg te spring, het hy teruggedink         U maak my gebroke hart weer heel!
          aan die papiertjie wat iemand by die hotel
          in sy hand gedruk het. Daarop het gestaan:
                                                              Karen Oussoren  (018 297 3883)
          “Them  that  honour  Me,  I  will  honour”
          (1 Samuel 2:30).

          Eric het doelgerig gehardloop en oor die
          wenstreep  geskiet  met  'n  Olimpiese  en
          wêreldrekordtyd  van  47,6  sekondes!
          Fotograwe en koerantmanne het op hom
          toegesak en wou weet hoe hy dit reggekry
          het.
          Sy antwood was: “I ran for Christ!”

          Wat gaan jy voortaan só doen asof dit vir
          Christus is? Hy sal jóú ook bystaan as jy
          maar net vir Hom besiel is.

          [Uit:  52  Waarhede,  Japie  Coetzee,  Lux
          Verbi].                                                 http://1.bp.blogspot.com
   3   4   5   6   7   8   9