Page 2 - Good News June 2014 paper
P. 2
“Soos hy in sy siel bereken, so is lofprysing en gebed. vrugte in jou lewe goed wees. As jy
hy” (Spreuke 23:7). Wandel deur die Gees slegte gedagtes dink, sal die vrugte
Gedagtes van die sondige natuur “Nie met mag en krag sal jy slaag in jou lewe sleg wees.
teenoor geestelike gedagtes nie, maar deur My Gees, sê die Here Uit iemand se gesindheid kan jy
“Dié wat hulle deur hulle sondige die Almagtige” (Sagaria 4:6). trouens agterkom watter soort
natuur laat beheers, hou hulle Die beste manier om vry te word gedagtes sy lewe oorheers. 'n
besig met die dinge van die sondige van vleeslike begeertes, is om God Gawe, goedhartige mens koester
natuur, maar dié wat hulle deur die se hulp te vra - en Hom dit daagliks nie gemene, wraaksugtige gedag-
Gees laat beheers, hou hulle besig te vra. Een van jou wapens is gebed tes nie. Net so het 'n werklik bose
met die dinge van die Gees” (jy vra). Jy kan nie bloot deur mens ook nie goeie, liefdevolle
(Romeine 8:5). vasberadenheid en wilskrag jou gedagtes nie. Onthou dat jou
Die agtste hoofstuk van Romeine situasie verbeter nie. Jy móét gedagtes bepaal wie jy is en hoe jy
leer ons dat ons sonde sal doen as vasberade wees, maar vasberade optree! - Wen die Stryd in Jou
ons deur ons sondige natuur in die Heilige Gees, nie in jou eie Gedagtes, Joyce Meyer, Struik
oorheers word. Maar wanneer ons krag nie. Die Heilige Gees is jou Christelike Boeke, 2007.
kies om God te volg, sal die Heilige Helper - vra Hom om hulp. Steun op
Gees ons beheer en lei . Hom. Op jou eie sal jy dit nie regkry
Anders gestel, kan 'n mens sê dat nie!
ons nie geestelik kan lewe as ons 'n Lewensnoodsaaklikheid
gedagtes vleeslik, verkeerd en Dit is lewensnoodsaaklik vir die
negatief is nie. Ons gedagtes moet gelowige om geestelik en volgens Toe Mary Moffat (1795 - 1870) het dit gelate aanvaar dat die
vernuwe en beheer word deur die God se perspektief te dink. Dit is só Engeland verlaat het, was sy ‘n Betsjoeanas geduring hulle oeste,
Heilige Gees, sodat ons gelyk- belangrik! Dit is soos polsslag en klein, fyn vroutjie wat bekend was skape, gereedskap en selfs die
vormig kan word aan Christus en bloeddruk - daarsonder kan ons nie vir haar skugterheid en tenger brood uit hulle oond gesteel het.
God se wil kan ken en doen. Dit is lewe nie! bou. Maar ná 50 jaar as pionier en Maar toe daar in 1829 herlewing
noodsaaklik vir 'n suksesvolle lewe Die Here het my jare gelede bewus sendeling saam met haar man, onder die mense begin plaasvind
as Christen! gemaak van die ewigheidswaarde Robert, in Kuruman, Suid-Afrika, het, het die hele dorp verander.
Mense is dikwels te lui om iets te van persoonlike gemeenskap met het sy die skoene van ‘n moeder Buiten die ontsaglike groot taak
doen omdat hulle nie besef hoe Hom deur gebed en Bybelstudie. met krag en deernis volgestaan. wat Robert op hom geneem het
belangrik dit is om daaraan aandag Dit was vir my baie moeilik om Hoewel sy ‘n buitelander en om die Bybel in Setswana te
te gee nie. Maar wanneer hulle myself te dissiplineer om hierdie vreemdeling was onder die mense vertaal, het hy ook begin om die
insien dat dit 'n belangrike saak is dinge te doen totdat Hy my gewys van die toenmalige Betsjoeana- mans alles wat hy geweet het, te
wat groot probleme sal veroorsaak het dat dit lewensnoodsaaklik is! land, het hulle “Ma Mary”, soos leer - van tuinmaak tot houtwerk
as hulle dit nalaat, kom hulle in rat Net soos my lewensfunksies nood- hulle haar genoem het, as stam- en selfs hoe om te lees. Intussen
en maak werk daarvan. saaklik is vir my fisiese voort- moeder beskou. Sy was die het Mary die vroue geleer hoe om
Neem as voorbeeld 'n oproep van bestaan, is gereelde gemeenskap toonbeeld van liefde-in-aksie en hul kinders se siektes te behan-
die bank om jou in kennis te stel dat en gehaltetyd saam met God het mense van elke stam onder del, hul gesinne se eetgewoontes
jou rekening met 'n groot bedrag noodsaaklik vir my geestelike haar vlerk geneem en versorg. te verbeter, hul eie klere te maak,
oortrokke is. Jy probeer dadelik die welstand. Toe ek besef dat Sy het 3 swart kinders gered deur en selfs om kerse te maak sodat
probleem opspoor. Dalk kom jy gemeenskap met Hom lewens- te keer dat hulle lewend begrawe hulle in die aand lig kon hê.
agter dat 'n deposito wat jy gedink belangrik is, het ek dit voorrang in word en hulle daarna aangeneem Robert Moffat was verantwoor-
het jy gemaak het, nooit inbetaal is my lewe begin gee. So het ek ook terwyl sy reeds 10 kinders van delik vir die eerste Bybels in
nie. Jy gaan dadelik bank toe om ernstiger my gedagtes begin haar eie gehad het. Afrikatale, maar Mary was die krag
die geld te deponeer en daar is geen evalueer. Ek het besef dat die regte Toe daar ‘n instroming van nuwe agter elke vertaalde woord. “Jy sal
verdere probleme nie. denkwyse noodsaaklik is vir 'n sendelinge na Suid-Afrika was, nooit toelaat dat ons moed verloor
Ek raai jou aan om die vernuwing oorwinnende geestelike lewe. Ek het sy die rol van moeder nie” het Robert op ‘n keer vir sy
van jou gedagtes met dieselfde het begin om my gedagtes versigtig aangeneem en gehelp waar sy kon vrou gesê. “Jy het ons al keer op
erns en dringendheid te bejeën. te kies. in tye van siekte, kos en ander keer uit wanhoop en vertwyfeling
Jou lewe kan dalk chaoties wees Jou gedagtes bepaal hoe jy optree voorrade voorsien, en bowenal gered met jou moedigheid en
omdat jy al jare lank op die ver- “As julle sê 'n boom is goed, moet raad, bemoediging en liefde onoorwinlike geloof.” En met haar
keerde manier gedink het. As dít die julle ook sê sy vrugte is goed; en as gegee. tenger lyfie het sy geantwoord:
geval is, moet jy besef: jou lewe julle sê hy is sleg, moet julle ook sê Gedurende die Moffat’s se eerste “Miskien is dit omdat ek so swak
gaan nie regkom totdat jou sy vrugte is sleg. 'n Boom word tog 12 jaar op Kuruman het hul en bang is dat ek weet ek het geen
gedagtes reg is nie. Jy moet dit as aan sy vrugte geken” (Matteus evangelisasiepoging in dié gebied krag uit myself nie. Ek moet een-
lewensnoodsaaklik ag. Maak erns 12:33). hopeloos gelyk. In plaas van voudig op God vertrou, anders sal
daarmee om die vestings wat Satan Die Bybel sê dat 'n boom aan sy ontvanklike harte en nuuskierige ek sterf.”
in jou denke opgerig het, te vrugte geken word. Dit geld ook vir vrae het hulle veel bespotting, - Geesvervulde Lewe Bybel, Struik
vernietig. Gebruik die wapens wat ons lewe. Gedagtes dra vrugte. As minagting en kritiek verduur. Hulle Christelike Boeke, 2007.
jy het, soos die Woord van God, jy goeie gedagtes dink, sal die