Page 5 - Good News June 2014 paper
P. 5
ie Comrades Marathon is omdat dit die belofte van die ons egter 'n ander oefening wat “…laat ons ook elke las aflê en
pas verby, en ons kon teenwoordige en die toekomen- bygebring word, naamlik geeste- die sonde wat ons so maklik
Dsaam met die wenners bly de lewe het” (1 Tim. 4:8). 'n Ander like oefening. Hierdie geestelike omring, en met volharding die
wees - hulle wat goud gekry het. letterlike vertaling lui: “Physical oefening moet daagliks gedoen wedloop loop wat voor ons lê…”
Ander was dankbaar om silwer exercise has some value, but word. Waarom is dit so belang- Dit is natuurlik die beeld van 'n
en ook brons te kry. En dan was spiritual exercise is much more rik? Omdat dit ewigheidswaarde atleet wat op die (geestelike)
daar diegene wat nie die wed- important, for it promises a het! baan harloop. Hy moet hom van
loop kon voltooi nie. Maar elkeen reward in both this life and the 1 Tim. 4:7 lui: “Maar verwerp alles stroop wat hom kan
sal vir jou kan vertel hoeveel next.” En dan ook die Amplified onheilige en oudwyfse fabels, en verhinder om die wedloop te
oefening en inspanning dit Bible: “For physical training is of oefen jou in die godsaligheid.” voltooi. Harde werk beteken dus
geverg het om te kon deelneem some value (useful for a little), “Train yourself toward godliness dat ons elke dag met geestelike
en te probeer om superfiks te but godliness (spiritual training) (piety), [keeping yourself spirit- oefening moet besig wees. Ons
wees. Baie, baie voorbereiding is useful and of value in every- ually fit]” (Amplified Bible). doen dit deur ons aan God toe te
en oefening het die wedloop thing and in every way, for it Hoe oefen ek geestelik? Soos wy deur Bybel te lees en te bid,
voorafgegaan. So is dit met elke holds promise for the present life ons reeds opgemerk het, ook voortdurend besig te wees
sportsoort. Dit kos baie harde and also for the life which is to oefening en fiksheid kom deur met die werk van die Here deur
werk, en dit is nie sonder waarde come.” harde werk. So ook geestelik. ander mense geestelik te bedien
nie. Die Bybel spreek hom nie uit teen “Maar van onheilige en sinlose en só die wedloop met volhar-
Wanneer ons die Bybelse pers- liggaamlike oefening nie. Natuur- verdigsels moet jy wegbly” ding te voltooi.
pektief op oefening bedink, kry lik het ons voortdurende (Nuwe Vertaling). Verwerp dus Laat ons dan die liggaamlike
ons 'n ander prentjie: “Want die oefening vir ons liggaam nodig, enigiets wat nie tot geestelike oefening nie nalaat nie, maar
liggaamlike oefening is tot want ons moet ook ons liggame groei kan bydra nie, al het dit 'n veral ook die geestelike oefe-
weinig nut, maar die god- oppas en versorg om goed te “godsdienstige geurtjie”. ning met toewyding doen!
saligheid is nuttig vir alles, funksioneer. In die Bybel vind Hebreërs 12:1 sluit hierby aan: © Dr. JJ Venter