Page 11 - Good News June 2015 paper
P. 11
Vervolg van p. 10ervolg van p. 10 Lees 1 Kor. 10:16; 2 Kor. 4:15; 2 staan; want dan sal jy in jou weë papier en 'n pen of potlood gereed
V
mag ook hierdie versoeke Kor. 9:12; Ef. 5:4; Fil. 4:6; 1 Tim. voorspoedig wees, en dan sal jy sodat jy alles kan neerskryf wat
herhaal. Lees Matt. 7:7,8; 15:21-28 2:1; 4:4. met goeie gevolg handel." God aan jou oordra. Iets om nogal
en Mark. 7:24-30. oor na te dink, is 'n gesegde van
¦ Sang Wanneer ek die Woord van God die Amerikaanse Rooihuide:
Wees versigtig dat hierdie faset Lees Ps. 100 en let op hoedat die dus bepeins (al is dit net een "Listen, or thy tongue will keep
nie die enigste of belangrikste volk God loof en prys! As jy God sinsnede of vers op 'n keer), sal thee deaf." Ons gebed mag nie net
deel van ‘n mens se gebed word eers begin loof en prys deur sang, die Heilige Gees my onderrig en 'n monoloog wees nie, maar
nie. Talle Christene bid net "kla- sal die Heilige Gees ook jou 'n leer aangaande die weg wat ek dialoog. Ek en God moet kommu-
in
en-vra-gebede" of "name-it-and- nuwe melodie en nuwe woorde moet gaan. Lees ook Ps. 1:2 en nikeer en ek moet leer om soms
claim-it". Dit besorg aan ons 'n skep waarmee jy God kan prys. Ps. 119:15. heeltemal stil te bly sodat God
jy
gesindheid van selfsug en verdryf Dink net: Dit is 'n lied wat net met my kan praat!
Jesus se gesindheid van self- spesiaal vir God sing! Wat 'n ¦ Luister
loosheid en van uitreik na ander. intieme kommunikasiemiddel! "…He wakens me morning by 4. SAMEVATTING
Dieselfde gesindheid moet in ons Natuurlik is dit ook die geleent- morning, He wakens my ear to Mag jou verhouding met God
wees wat ook in Jesus was (Fil. heid om "geestelike liedere" vir hear as a disciple [as one who is verinnig; jy nuwe visie en insigte
2:5). God te sing (1 Kor. 14:15). Dit taught]…" (Jes. 50:4 Amplified verkry; met groter toewyding
verhef jou bo die aardse en jy sal Bible). Leer om na God se stem te voorbidding doen; jou lewe en
¦ Danksegging kragtiger as ooit wees in jou luister; oefen jouself om dit te doelwitte evalueer volgens God
"Wees in alles dankbaar, want dit wandel met die Here! doen! Jy hoef ook nie te huiwer se Woord; voorbereid en beskik-
is die wil van God in Christus om aan God spesifieke vrae oor baar wees om te doen wat God
Jesus oor julle" (1 Tess. 5:18). ¦ Bepeinsing sekere sake te rig nie. Hou die van jou vra; bereid om Jesus se
Gebruik dus genoegsaam tyd om Josua 1:8 beskryf dit vir ons so Bybel byderhand, aangesien God Groot Opdrag uit te voer; om God
God te dank vir geestelike, pragtig: "Hierdie wetboek (God se deur die Skrif met jou wil praat. se beloftes jou eie te maak sodat
liggaamlike en tydelike seëninge. Woord) mag nie uit jou mond wyk Natuurlik is die Heilige Gees ook die deur tot die "onmoontlike" vir
Jy kan God natuurlik ook reeds nie; maar bepeins dit dag en nag, daar om jou te help, te leer, te jou oopgesluit kan word!
vooruit dank vir dinge wat Hy nog sodat jy nougeset kan handel vol- versterk, te troos, te bemoedig of
vir jou gaan doen. gens alles wat daarin geskrywe te tugtig. Hou ook 'n boek of © Huegene Venter