Page 12 - Good News June 2015 paper
P. 12

Vervolg van p. 1Vervolg van p. 1  sal sy eie loon volgens sy eie  Laat elkeen gee soos hy hom in  Takkode:
          “Ek  het  geplant,  Apollos  het  arbeid ontvang.                          sy  hart  voorneem,  nie  met  171-338
          natgemaak, maar God het laat  Want ons is medewerkers van  droefheid  of  uit  dwang  nie,  Baie  dankie  vir  u  getroue
          groei.                               God” (1 Kor. 3:6-9a).                 want  God  het  ‘n  blymoedige  ondersteuning en gebede. Mag
          So is dan hy wat plant of hy wat                                           gewer lief.                          ons Vader God u ryklik seën!
          natmaak,  niks  nie,  maar  God  “Maar  dink  daaraan:  wie  En  God  het  mag  om  alle
          wat laat groei.                      spaarsaamlik  saai,  sal  ook  genade oorvloedig oor julle te
          Maar  hy  wat  plant  en  hy  wat  spaarsaamlik  maai;  en  wie  laat wees, sodat julle altyd in
          natmaak, is een, maar elkeen  volop saai, sal ook volop maai.              alle  opsigte  volop  kan  hê  en
                                                                                     oorvloedig  kan  wees  tot  elke       Ek het altyd gedink dat God se
                                                                                                                            gawes gebêre word op rakke
                                                                                     goeie werk” (1 Kor. 9:6-8).            wat die een bokant die ander
                                                                                     U  kan  ons  op  twee  maniere         geleë is, en dat, hoe meer ek
                                                                                     finansieel ondersteun:                 geestelik  groei,  hoe  makliker
            Bediening!                                                               1)  U  kan  'n  debietorder  (sien     dit vir my sou wees om dit by
                                                                                     langsaan) van R30, R40, R50 of         te kom. Maar ek het uitgevind
                                                                                     enige bedrag van u eie keuse           dat dit net andersom is.
                                                                                     ten  bate  van  “Goeie  Nuus”          God se gawes is op rakke - die
                                                                                     teken wat maandeliks verhaal           een onderkant die ander - en
                                                                                     sal word. Vul asb. die vorm in         dis  nie  'n  geval  van  groter
                                                                                     en  pos  dit  aan  Goeie  Nuus,        groei nie, maar van laer buig!
                                                                                     Posbus  1957,  Potchefstroom,          Om Sy beste gawes te bekom,
                                                                                     2520.                                  moet ons altyd steeds laer en
                                                                                                                            laer buk.   - FB Meyer
                                                                                     2)  U  kan  'n  bedrag  in  ons
                                                                                     bankrekening  inbetaal.  Ons
                                                                                     bankbesonderhede  is  soos
                                                                                     volg:
                                                                                     Rekeningnaam:
                                                                                     MEDIA-SENDING
                                                                                     Bank: NEDBANK,
                                                                                     Potchefstroom
                                                                                     Rekeningtipe:
                                                                                     Spaarrekening
                                                                                     Rekeningnommer:
                                                                                     2713412463
   7   8   9   10   11   12   13