Page 2 - Good News May 2006 paper
P. 2
‘n Sakeman op reis tussen sien hoe hy oor my buk… die hulle help om by die Here uit te
Jerusalem en Jerigo, is deur sagtheid van sy o? tref my. Die kom. Dit is ons roeping.
rowers oorval en wreed aan- ontferming daarin. Dadelik het ek Jesaja skryf soos volg oor sy
gerand. Nadat hulle hom beroof en gewéét: Hier is iemand met roeping:
op vlug geslaan het, is hy vir dood medelye - 'n man van God! Maar hy “In die sterfjaar van koning Ussía
agtergelaat. was 'n Samaritaan. Tog het h? my het ek die Here sien sit op 'n hoë en
Vanweë rowers wat skuilhou gehelp! My wonde ontsmet. Olie verhewe troon, terwyl Sy some die
tussen rotse en klowe, word dié daarop gegooi. My op sy eie tempel gevul het. Serafs het bo
pad as baie gevaarlik beskryf. pakdier na 'n herberg in Jerigo Hom gestaan; elkeen het ses
Reisigers word gewaarsku om nié geneem, betaal en belowe om die vlerke gehad: met twee het hy sy
alleen en sonder beskerming hier res te betaal wanneer hy aangesig bedek, en met twee het
te reis nie. Onherbergsaam is dit terugkom! Wat 'n wonderlike hy sy voete bedek, en met twee het
voorwaar - 'n pad wat vir 30 km ontfermer!" hy gevlieg. En die een het die
afloop in die rigting van die Dooie Na aanleiding van hierdie verhaal ander toegeroep en gesê: Heilig,
See (400 meter onder seespiëel), (Luk. 10:25-37), het Jesus ges?: heilig, heilig is die HERE van die
terwyl Jerusalem 700 meter bo "Gaan en doen jy net so." leërskare. Die hele aarde is van Sy
seespiëel is: dus 'n val van 1 100 Laat ons 'n toepassing vind: heerlikheid vol! En die drumpel-
meter vir dié 30 km. Die priester kan 'n "predikant" poste het gebewe van die geluid
Dié man se ervaring klink soos 'n wees wat hom nie regtig oor 'n van die roepers, en die huis het vol
verhaal wat nét met iemand anders hulpbehoewende persoon ont- rook geword. Toe het ek gesê: Wee
gebeur. "Ek het daar langs die pad ferm nie. Hy het nie opregte mede- my, ek is verlore! Want ek is 'n man
gelê tussen niks en nêrens, en lye nie. Die Leviet kan dui op die onrein van lippe en woon onder 'n
gedink ek gaan sterf. Daar was "gewone Christen" wat ook nie volk wat onrein van lippe is; want
geen hulp in sig nie. Skielik hoor medelye betoon nie. Jesus is ons my oë het die Koning, die HERE
ek voetstappe. Toe ek my kop Groot Samaritaan. Vol medelye. van die leërskare, gesien! Maar
effens oplig, sien ek 'n priester Olie kan 'n tipe wees van die een van die serafs het na my toe
a a n k o m . Heilige Gees. gevlieg met 'n gloeiende kool in sy
‘Voorwaar,’ Die wyn kan hand, wat hy met 'n tang van die
het ek gedink, dui op die altaar af geneem het, en my mond
‘hier kom 'n Bloed van daarmee aangeraak en gesê: Kyk,
man van God Jesus. Twee dit het jou lippe aangeraak, en jou
aan!’ Maar hy pennings is skuld is weg en jou sonde
het aan die die Deposito versoen. Daarop hoor ek die stem
ander kant of Waarborg: van die Here wat sê: Wie sal Ek
van die pad E f . 1 : 1 2 - 1 4 stuur? En wie sal vir ons gaan?
verbygegaan, "…sodat ons Toe antwoord ek: Hier is ek, stuur
op pad huis kan wees tot lof my" (Jes. 6:1-8).
toe. Seker van Sy heer- As jy die Here se roepstem hoor,
nadat hy sy likheid, ons wat antwoord soos Jesaja: "Hier is ek,
diens by die reeds tevore op stuur my". Gaan en wees 'n
tempel voltooi Christus gehoop het, barmhartige Samaritaan!
het. Hy het méér belanggestel om in Wie julle ook, nadat julle die JJ Venter ©
by die huis te gaan rus as om woord van die waarheid, die Evan-
iemand in nood te help! gelie van julle redding, gehoor het,
"Ek het nog so gelê toe ek wéér in Wie julle, nadat julle ook geglo
voetstappe hoor. Nogeens het ek het, verse?l is met die Heilige Gees
my kop opgelig. Nog 'n man van van die belofte, wat die onderpand
God - 'n Leviet. Dalk sal hý hom oor (Grieks = arrabōn: die waarborg of
my ontferm. Toe doen hy deposito) is van ons erfdeel om Sy
dieselfde. Gaan ook aan die eiendom te verlos tot lof van Sy
anderkant van die pad verby op heerlikheid."
pad tempel toe. Seker om diens te Jesus het die Deposito, die
gaan doen. Hy het sy diens en Heilige Gees wat in elke gelowige
heiliging vir tempeldiens bó inwoon, geskenk. Eendag sal Hy
naastediens gestel. weer kom en ons finaal verlos om
"Skielik het ek alle hoop verloor vir ewig by Hom te kan woon.
dat iemand hom oor my sou Maar terwyl ons nog op aarde is,
ontferm. Teen hoop op hoop hoor word ons opgeroep om nie
ek vir die derde maal voetstappe. onsimpatiek te staan teenoor
Hierdie keer het ek nie eers my kop diegene in nood nie. Ons moet
opgelig nie, want as 'n priester en namens Hom ons ontferm oor
Leviet my nie wou help nie, wie mense wat in fisiese nood, maar
sou? Skielik is ek bewus daarvan ver?l ook in geestelike nood en
dat 'n man by my kom kniel het. Ek innerlike pyn verkeer. Ons moet