Page 5 - Good News May 2006 paper
P. 5
EERSTE PRYS: ‘n Kaggel OF ‘n braaikaggel OF ‘n braaier
ter waarde van ongeveer R3 500. (Sien foto’s). U kies self!
TWEEDE PRYS: ‘n Weekpak (6 kg vleis) ter waarde van
R169 van Mr Meat Mr Biltong.
DERDE PRYS: ‘n Behandeling (produkte uitgesluit) ter
waarde van R120 van Cutting Edge.
VIERDE PRYS: ‘n Behandeling (produkte uitgesluit) ter
waarde van R120 van Cutting Edge.
Hierdie kompetisie is oop vir enige leser of adverteerder van
GOEIE NUUS / GOOD NEWS.
U mag soveel keer as wat u wil, inskryf, maar elke
inskrywingsvorm (of kopie daarvan) moet vergesel word van ‘n
tjek / posorder ter waarde van R20 (uitgemaak aan GOEIE NUUS).
Die eerste 4 korrekte inskrywings wat op die sluitingsdatum
oopgemaak word, sal die wenners wees.
Die beslissing van die beoordelaars is finaal en geen
korrespondensie sal hieroor gevoer word nie.
Sluitingsdatum: 26 Junie 2006.
Wenners sal in die Juliemaand-uitgawe van GOEIE NUUS /
GOOD NEWS aangekondig word.