Page 1 - Good News May 2007 paper
P. 1
lf jaar gelede het God met ons gesin gepraat waar predikante nie altyd kan kom 2000 - Stilfontein en Hartbeesfontein
en die opdrag gegee om ‘n Christelike nie. Verder is die geskrewe woord 2001 - Orkney
Ekoerant te publiseer. Hy het die aanhaling, ook nie vlietend van aard soos die 2004 - Parys
“One drop of ink makes thousands, perhaps gesproke woord nie, en kan dit by 2005 - Ottosdal, Tosca en Ventersdorp
millions, think”, gebruik en ons laat besef dat die herhaling gelees en bepeins 2006 - Molopo.
geskrewe woord mense bereik en in huise kom word. Ons was uitgebrand en het Die oplaag het gestyg van 10 000 tot 35 000
nie oor die nodige fondse beskik eksemplare wat maandeliks in genoemde dorpe
om so ‘n onderneming aan te pak versprei word (ongeveer 140 000 lesers).
nie. GOEIE NUUS / GOOD NEWS is nou 9 jaar oud en ons
Twee jaar later, op 7 Maart 1998, het reeds 3 040 000 eksemplare gratis in boge-
het ‘n weldoener die Stem van noemde dorpe van huis tot huis versprei!
God gehoorsaam en aan ons die Aan al ons adverteerders ons hartlike dank dat u dit
nodige rekenaartoerusting ten help moontlik maak dat die GOEIE NUUS / GOOD
bedrae van byna R12 000 ge- NEWS gratis aan ons lesers versprei kan word.
skenk. Nog twee ander persone Omdat ons oplaag, druk- en verspreidingskoste
het aan ons R5 000 geskenk vir egter gedurig vermeerder en die advertensies
verdere programmatuur. Vervolg op p. 12
Gedurende April 1998 het die
eerste beskeie uitgawe van
GOEIE NUUS / GOOD NEWS die
lig gesien. Dit het ons voltydse
strewe en bediening geword om
die Blye Boodskap van Jesus
Christus uit te dra.
10 000 eksemplare is maandeliks
gratis van huis tot huis in Potchef-
stroom versprei (1998). Hierna
volg:
1999 - Klerksdorp