Page 2 - Good News May 2007 paper
P. 2
GOEIE NUUS
GOOD NEWS
Posbus 1957 Potchefstroom 2520
’N PUT MOET WATER HÊ
n Joh. 4 lees ons hoe Jesus woestyn van Berséba. Toe haar haar die lewende water. Maar sy
Judéa verlaat het, en op reis water- en kosvoorraad nader- antwoord Hom: “Here, U het nie
Ina Galiléa, móés Hy deur hand opgeraak het, het sy die eens ‘n skepding nie, en die put
Samaría gaan. Naby die stad of seun onder een van die bosse laat is diep; waarvandaan kry U dan
dorp met die naam Sigar, het Hy lê om te sterf en het eenkant gaan die lewende water?” (vs.11).
sommer by ‘n put gaan sit omdat sit en bitterlik gehuil. Jesus antwoord haar: “Elkeen
Hy moeg was van die reis. Toe praat die Engel van God met wat van hierdie water drink, sal
Dit was die put van Jakob, sowat haar en sê sy moet die seun gaan weer dors kry; maar elkeen wat
‘n kilometer buite die dorp. Hy optel, want God gaan hom ‘n drink van die water wat Ek hom
stuur toe Sy dissipels om te gaan groot nasie maak. “Staan op, tel sal gee, sal in ewigheid nooit
brood koop. Dit was by híérdie die seun op en hou hom vas met dors kry nie, maar die water wat
put dat Hy met die vrou van jou hand, want Ek sal hom ‘n groot Ek hom sal gee, sal in hom word
Samaría ‘n gesprek gevoer het. nasie maak. Daarop het God haar ‘n fontein van water wat op-
Putte was allernoodsaaklik in oë geopen, en sy sien 'n put! En sy spring tot in die ewige lewe”
Bybelse tye, omdat water ‘n het geloop en die sak vol water (Joh. 4:13-14). SY HOOR GOD
lewensbelangrike kommoditeit gemaak en die seun laat drink” SE STEM BY ‘N PUT!
was. Bygesê: ‘n put moes water (Gen 21:18-19). Weer eens HET SY Jesus wil nog steeds vir ons die
hê! Die put was ook ‘n rusplek vir BY ‘N PUT DIE STEM VAN GOD lewende water, die ewige lewe,
menige moeë reisiger wat net ‘n GEHOOR! gee!
bietjie verkwikking gesoek het By ‘n ander geleentheid moes die Hy roep nog steeds: “As iemand
na sy lang reis. So het dit gebeur dienaar van Abraham vir Isak ‘n dors het, laat hom na My toe kom
dat mense mekaar daar ontmoet vrou gaan soek. Met ‘n gebed in sy en drink! Hy wat in My glo, soos
het. Elke put het sy eie verhale hart het hy op reis gegaan, en die Skrif sê: strome van lewende
gehad... uiteindelik in Abraham se land water sal uit sy binneste vloei.
In die Ou Testament lees ons van van oorsprong by ‘n put uit- En dit het Hy gesê van die Gees
Hagar wat van haar meesteres af gekom. Daar het hy vir Rebekka, wat dié sou ontvang wat in Hom
weggevlug het. Toe kom sy by die dogter van Betúel, Abraham glo…” (Joh. 7:37-39). “En die
die put van Lagai-Roï, waar God se broer, ontmoet, en ‘n baie mooi Gees en die bruid sê: Kom! En
met haar gepraat het. By die put verhaal ontvou hom daar by die laat hom wat hoor, sê: Kom! En
HET SY DIE STEM VAN GOD put. Sy was die vrou vir Isak! By laat hom wat dors het, kom; en
GEHOOR! Hy het gesê dat sy die put HOOR DIE DIENSKNEG laat hom wat wil, die water van
moes teruggaan na haar mees- DIE STEM VAN DIE HERE! die lewe neem, verniet.”
teres, en dat sy ‘n seun sou baar, By ander putte het baie gebeure (Openbaring 22:17). Jesus sê
omdat Hy haar in haar ellende afgespeel. By een put het Jakob verder: “Ek is die brood van die
verhoor het. “Hagar het toe die vir Ragel ontmoet (Gen. 29). By ‘n lewe; wie na My toe kom, sal
Naam van die Here wat daar met ander geleentheid het die nooit honger kry nie; en wie in
haar gepraat het, aangeroep en dienaars van Isak die putte van sy My glo, sal nooit dors kry nie”
gesê: ‘U is ‘n God wat my sien, vader weer oopgegrawe (Gen. 26). (Joh. 6:35).
hier het ek Hom gesien wat my Josef is deur sy broers in ‘n put Kom drink VANDAG die water
gesien het’” (Gen. 16:13 NV). gegooi en later verkoop (Gen. 37). van die lewe. Jesus se put het
Daarom het hulle die put genoem Moses het van Farao af weg- altyd water!
“Put van Lagai-Roï.” gevlug en by ‘n put in die woestyn Maar God het nie net 'n put nie.
By ‘n latere geleentheid het daar gaan sit, en daar het hy sy vrou Ps. 65: 10 verklaar: “U het die
wéér probleme ontstaan tussen ontmoet (Eks. 2). Jeremia is in ‘n land besoek en oorvloed gegee;
Hagar en Sara. Maar hierdie keer modderput gegooi (Jer. 38). U verryk dit grootliks; die stroom
het dit God se goedkeuring weg- In Joh. 4 kom ‘n vrou uit Samaría van God is vol water.” Kom nou
gedra dat Hagar moes weggaan. na die put om water te skep en na Jesus toe en drink die
Sy het toe rondgedwaal in die ontmoet Jesus daar! Hy bied aan Lewende Water. Dit is verniet!