Page 11 - Good News May 2007 paper
P. 11

(Ds. Johan Raubenheimer            nodig  het  om  daadwerklik  gemeenskappe,  en  elke
              Namens die Reëlings-             terug te keer na ons God. Ja, na  denkbare  saak  wat  die  Here
              komitee: Wereldbiddag            God toe terug te keer as land,  weekliks  in  ons  midde  plaas.
                  Potchefstroom)               as  volk  van  God,  as  Kerk  en  Ons  wil  opnuut  ‘n  ernstige
          As  jy  die  woord  “Wereld-         plaaslike gemeente, as gesin-         beroep doen op alle leraars en
          biddag”  hoor,  dan  mag  baie  ne  en  in  ons  huwelike,  maar  geestelike  leiers  in  ons  stad  word  wat  soos  altyd  aan-
          mense  (selfs  ook  kerkmense)  ook  wat  ons  eie  persoonlike  om  weekliks  hierdie  byeen-                  gewend  sal  word  om  kostes
          by hulself dink: “Wel, daar is ‘n  verhouding met God betref.              komste  by  te  woon.  Ons  bid  met  betrekking  tot  hierdie
          paar  voorbidders  by  die  ge-      Ons kan maar net die koerante  deurlopend  dat  die  Here  Wereldbiddag  te  dek.  (‘n
          meente  en  hulle  sal  seker  op  oopslaan  en  die  nuusberigte  leraars  sal  dring  om  daar  te  Snoepie  met  noodsaaklike
          hierdie  dag  bid  vir  ‘n  vale”,  lees en kyk om te weet dat ons  wees - leraars van ALLE DENO-               drinkgoed  en  verversings  sal
          maar sodra jy die woorde van    land,  Suid-Afrika,  en  ons  MINASIES. (Dis tans opmerklik  ook beskikbaar wees.)
          2 Kronieke 7:14 hoor, sal jy as  buurlande  se  mense  en   dat dit juis die leraars van die  Mag ons as Kerk van die Here
          Bybelgelowige en as kind van  gemeenskappe  vasgevang  is  tradisionele  hoofstroomkerke  Jesus  Christus  in  Potchef-
          God  weet  dat  dit  die  plek  en  in  ‘n  web  van  moord,  roof,  is  wat  hierdie  byeenkomste  stroom  op  hierdie  Pinkster-
          roeping  is  waarvoor  God  jou  bandeloosheid,  sedeloosheid,  bloot  net  ignoreer.  Ons  wil  u  Sondag die middag saamkom
          geskep het: OM HOM TE AAN-           armoede en geweld.                    graag elkeen daar verwelkom).        om  die  krag  van  die  Heilige
          BID!!                                In  baie  gevalle  is  daar  ook  in  UITNODIGING 2: Verder wil ons  Gees  in  ons  eie  lewens,
          “... en My volk oor wie My Naam  ons  land,  dorpe  en  stede  ‘n  ALLE LIDMATE VAN GEMEEN-                     gemeentes,  woonbuurte  en
          uitgeroep is, toon berou en bid  leierskapskrisis  omdat  almal  TES  EN  ELKE  VOLGELING  stad as ‘n geheel te ondervind.
          en vra na My wil  en draai terug  leiers  wil  wees  en  daar  dees-       VAN JESUS CHRISTUS uit elke  Mag die woorde van Jes 66:18
          van hulle bose weë af, sal Ek  dae min volgelinge is. Vandaar  gemeenskap van ons pragtige  waar word op hierdie dag “dat
          luister  uit  die  hemel  en  hulle  die massiewe korrupsie ook op  stad Potchefstroom oproep en  al  die  nasies  en  taalgroepe
          sonde  vergewe  en  hulle  land  die gebied van leierskap.                 uitnooi om op Sondagmiddag,  bymekaar sal kom in gebed en
          laat herstel” (2 Kronieke 7:14).     Natuurlik  is  daar  die  bevoor-     27 Mei 2007 tussen 14:00-16:00  dat  ons  sien  hoe  magtig  die
          In die Bybel lees ons dat “die  regtes in ons stede, dorpe en  te kom verenig in gebed voor  Here is”. Mag dit ‘n dag wees
          gawe om God se boodskap te  gemeenskappe  wat  dink  dat  ons God. Die Węreldbiddag sal  nie alleen van gebed nie, maar
          verkondig  sal  verdwyn;  om  hulle  onaantasbaar  is  agter   plaasvind  op  die  Kenneth  ook  ‘n  dag  waar  ons  vir  God
          ongewone  tale  of  klanke  te  hulle hoë mure en met al hulle  McArthur  Atletiekstadion  en  soos  in  die  dae  van  Sagaria
          gebruik   sal ophou en dié van  materiële voorspoed dat hulle  die hekke sal reeds vanaf 13:00  8:20 e.v. “sal raadpleeg en sal
          kennis  sal  uitgedien  raak”,  nie regtig “so laag wil daal om  oop  wees.  Ons  sal  ook  vanaf  vra na die wil van die Here”. In
          maar  in 1 Tess . 5:17 word ons   daar op stadions saam met die  13:30  die  Here  begin  loof  en  Sagaria 8:23 lees ons: “So se
          opgeroep: “BID SONDER OP-            massas te gaan bid nie - dit nog  prys  met  geestelike  liedere.  die  Here  die Almagtige:  Daar-
          HOU”. Soek God se aangesig.  baie maal in die koue en gure  Ons  doen  egter  ook  ‘n  vrien-                   die tyd sal uit al die nasies tien
          Soek  Hom  terwyl  Hy  nog  te  weersomstandighede”.  Totdat  delike  beroep  op  u  om  die  man een Judeër aan die kleed
          vind is.                             geweld,  diefstal,  egskeiding,  middag  ‘n  kombers/trui  saam  gryp  en  se:  Ons  wil  met  julle
          Normaalweg,  as  daar  ‘n  dag  verkragting,  werkloosheid  en  te  bring  waarop  u  tydens  die  saamgaan,  want  ons  het
          uitgeroep  word  tot  ‘n  Nasio-     geestelike armoede aan jou eie  byeenkoms kan sit, maar wat u  gehoor God is by julle”.
          nale  Dag  van  fokus  soos:  deur en lewe begin klop!                     bereid sal wees om na die tyd
          Vrouedag,  Jeugdag,  Versoen-        UITNODIGING 1: Reeds vir die  te  skenk  vir  minderbevoor-                             Navrae:
          ingsdag, KANSA-dag, Geweld  afgelope maande kom leraars,  regtes  in  ons  gemeenskap.                             Ds. Johan Raubenheimer
          teen  vroue  en  kinders,  ens.   pastore  en  intersessors  van  Daar sal ook tydens die byeen-                        Sel: 082 377 8539
          beteken  dit  tog  dat  daardie  regoor ons stad en vanuit alle  koms  ‘n  dankoffer  opgeneem                   Geborg: ‘n blymoedige gewer
          terreine van ons samelewing ‘n  gemeenskappe weekliks by die
          krisis beleef en mense opnuut  Gebedskamer  by  die  Elgro
          daarvan bewus gemaak MOET  Hotel  (Potchefstroom)  elke
          word. Behalwe vir die feit dat  Donderdag om 10:00 saam om
          hierdie  Wereldbiddag  die  in te tree en te bid vir ons stad,
          resultaat is van ‘n visie wat die  leiers en inwoners. Ons bid vir
          Here  aan  ‘n  besigheidsman,  besighede,  ‘n  gesonde  eko-
          Graham Power van Kaapstad,  nomie,  huwelike,  onderlinge
          geopenbaar het, weet ons ook  eenheid  tussen  kerklike
          dat  ons  as  land  en  wereld  denominasies,  ons  boere-











                 or  die  wêreld  heen  roep  volgelinge  van  Christus  uit:  aanwysings.
                 “Sal U ons nie weer lewend maak, sodat U volk in U bly kan  DIE  DAG  VAN  GEBED  word  gefasiliteer  deur  die  Klerksdorp
          Owees nie?” (Ps. 85:7).                                                    Gebedsnetwerk   (018) 468 5559 (08:00 - 15:00) of 082 807 7671.
           KLERKSDORP SAL DEEL WEES VAN DIE WÊRELD SE
                     UITROEP TOT ONS GETROUE VADER!
          Ons nooi u uit na die volgende geleenthede:
          1) 21-25 Mei 2007: 5 Dae van Verootmoediging en Gebed (24/7) by
          die  Metodiste  Kerk  Gebedskapel.  Van  08:00  -  20:00.  Kom  en
          geniet die “Boiler Room”-wyse van gebed, individueel of as ‘n
          groep, enige tyd tydens genoemde ure. Vir meer inligting, skakel
          André de Kock (018) 468 5559 (08:00 - 15:00) of 082 807 7671, of
          Sucile (018) 462 2155 (08:00 - 13:00).
          2) 27 Mei 2007: Dag van Verootmoediging en Gebed. Klerksdorp
          sal  vergader  by  die  Metodiste  Kerk,  Chris  Hanistraat  59,
          Wilkoppies,  van  14:00-16:30.  Skakel  (018)  462  2155  vir
   6   7   8   9   10   11   12   13