Page 7 - Good News May 2011 paper
P. 7

Vervolg van p. 1ervolg van p. 1  spesifiek tyd afgestaan word vir
                   V
          Kom JY en EK word die “iemand”       intrede vir ons land.
          wat God soek om vir ons land in      4. Selfs voor of na eredienste  kan
          te  tree!  JY  en  EK  kan  God  se   die  hele  gemeente   vir  ‘n  kort
          kragtige Hand in beweging bring      tydjie tot God in gebed nader en
          deur ons smeekgebede tot Hom.        voorbidding  vir  ons  land  en  sy
          Ons kan ons beroep op ‘n almag-      mense doen.
          tige,  regverdige  Regter  om  reg   5. Jy en ek kan selfs ‘n dag  neem
          en  geregtigheid  in  ons  land  te   en vas en bid vir ons land.
          laat  geskied.  Kom  elkeen  van     Kom  ons  word  daadwerklike
          ons verootmoedig ons voor die        voorbidders  vir  ons  land  en  sy
          Here  van  hemel  en  aarde  en      mense!    Dan  sal  waar  word  wat
          staan in die bres (gaping) vir ons   Paulus in 1 Timoteus 2:1-2 skryf:
          land en sy mense.                    “Ek dring daarop aan dat daar in
          Kom ons benader dit prakties:        die  eerste  plek  met  smeking,
          1. Voeg gedurende jou persoon-       voorbidding  en  danksegging
          like,  daaglikse  stiltetyd  nog  so   gebid moet word vir alle mense,
          15-20  minute  by  waarin  jy       vir dié wat regeer en vir almal wat
          spesifiek  vir  ons  land  en  sy    gesag  uitoefen,  sodat  ons  ‘n

          mense intree. Bid ook die Woord.     rustige  en  stil  lewe  kan  lei  in
          2.  Bepaal  ook  ‘n  sekere  tyd     volkome toewyding aan God en
          wanneer  jy  en  jou  hele  gesin    in alle eerbaarheid.”  Dán sal ons
          saam vir ons land intree.            ook  God  se  reddende  krag  en
          3.  By  bidure,  Bybelstudie  of     wondergenade in ons land aan-
          selgroepe    kan  ook  weekliks  skou!    - Huegene Venter
   2   3   4   5   6   7   8   9