Page 2 - Good News March 2006 paper
P. 2

Daar  is  vordering  in  Ikageng  in   Johan  Zerwick  wat  mense  inlig
                                                                                     verskeie opsigte. Ons kan werklik    oor die waarheid t.o.v. VIGS.
                                                                                     die Here prys! Daar word al hoe      7)  Betrokkenheid  by  die
                                                                                     meer  kontakte  gemaak  -  dit  is   kleuterskool  in  Ext  11.  (110
                                                                                     werklik nodig, want so help ons      kinders).
                                                                                     mekaar as lede van één Liggaam.      8) Pastoor Motaoeng is deel van
                                                                                     1) Ons het Boitshoko Hoërskool       die  bediening  en  hy  gaan
                 aul  het  van  ‘n  koning  wat  deur  God  gesalf  en  gebruik  is,   besoek  vir  'n  navorsingsprojek   moontlik  sy  eie  kerkgebou  kry  -
                 verander  in  ‘n  patetiese  figuur.  Hy  het  valse  aannames      van  'n  dosentvriendin.  Sy  het    geskenk  deur  Deam  Kim  van
           Sgemaak. Die gevolg was dat hy Dawid wreed begin vervolg                  heelwat  vrese  gehad  omdat  sy     Korea.
           het. Spr. 3:5 sê: “Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie     voorheen  gekaap  is.  Sy  het  dit   9)  "Transformation  Africa"-
           op jou eie insig nie.” Deur op sy eie insig te steun, het hy homself      waardeer  dat  Joseph  (van  die     reëlings vorder fluks. Ons wys 'n
           met  baie  smarte  deurboor.  Saul  beskuldig  sy  eie  stamgenote        selgroep)  saamgegaan  het.  Ons     aangrypende 12-minute-video by
           valslik: “…dat julle almal teen my saamspan en niemand dit aan my         drie het 'n wonderlike halfuur met   kerke om hulle bewus te maak van
           openbaar as my seun met die seun van Isai ‘n verbond sluit nie en         die  Gr.  12A-klas  gehad.  Sy  het   die krag van gebed.
           niemand van julle met my medelyde het en dit aan my openbaar dat          hulle aangemoedig om 'n droom        10) Bid saam vir die 4e Junie se
           my seun my onderdaan teen my ophits om my voor te lê, soos                te hê. Die hoogtepunt was toe sy     Wêreldbiddag.
           vandag die geval is nie?” (1 Sam. 22:8). ‘n Tragiese demonstrasie         vir Joseph vra of hy ook iets wil    Wonderlike  geesvervulde  leiers
           van  hoe  verdraaid  ‘n  persoon  se  siening  kan  word  omdat  hy       sê. Hy vra toe of hulle saam wou     uit  Ikageng-gemeenskap  het  na
           toegegee het aan jaloesie en woede: Saul het sy eie “realiteit” - ‘n      bid.  Hulle  was  eenstemmig.  Die   vore gekom en ons is vol vertroue
           mite - geskep en ‘n leuen geglo! Volgens hierdie “maatstaf” wat           gebed  het  hulle  opgebou.  Almal   dat die Here deur hierdie kanale
                                                                                                                          duisende mense gaan bereik.
                                                                                     het hoopvol "AMEN!" gesê.
           hyself  neergelê  het,  het  hy  sy  eie  diensknegte  verdoem  en  die
           priesters  van  Nob  doodgemaak.  Saul  se  “realiteit”  wat  hy  vir     Hierdie  ervaring  was  vir  almal
                                                                                     baie  geseënd.  Die  hoof  en  Wikus  en Christien Vorster
           homself geskep het, was eintlik ‘n leuen wat hom aan bande gelê           personeel  het  waardering  uitge-   Sel: 0845490914
           het!  Namate  Saul  se  boosheid  toegeneem  het,  het  Dawid  se         spreek  omdat  ons  daar  was  om    Tel: (018) 299 1889 (w)
           probleme al meer en meer geword.                                          die kinders op te bou. My vriendin   Faks: 018 2935245
           Hoe maklik gebeur dit ook met ons! En wanneer dit met ons gebeur,         het haar vrese oorkom en baie lief   E-pos: nsosaje@puk.ac.za
           is ons in werklikheid nutteloos vir God se werk! Iemand veronreg          geword vir Joseph wat weer eens
           jou,  kom  jou  te  na,  en  al  waaraan  jy  kan  dink,  is  hierdie     besef het dat hy in die skole moet        BANKBESONDERHEDE:
           veronregting. In die meeste gevalle is jou waarneming van ‘n saak         bedien - daar is ‘n groot honger na   Bank: ABSA Tomstraat
           nie noodwendig heeltemal korrek nie (soos Saul s’n). Solank ek            Jesus Christus!                      Rekeningnaam:  Potchefstroom
           dan aan my eie “realiteit” vashou, kan God my nie gebruik nie!            2) Ons kry gereeld kospakkies vir    Abundant Life Ministries
           Verkry GOD se realiteit! Die mite van my eie “realiteit” vervaag in       64 gesinne wat ouers verloor het     Rekeningtipe: Spaar
           die  lig  van  God  se  realiteit!  Ek  besef  dan  opnuut:  Satan  is  die   a.g.v. VIGS.                     Rekeningnommer: 9120458116
           grootste skepper van mites, want hy is ook die vader van die leuen!       3) Die naaldwerkprogram vorder       Takkode: 632005
           Hoeveel  “Sauls”  vervolg  jou?  Aan  hoeveel  mites  klou  jy  vas?      ook.  Ons  het  ‘n  moontlike
           Hoeveel  leuens  van  Satan  glo  jy?  Die  oplossing  is  vergifnis,     afsetgebied gevind vir ons hand-
           vryspraak en seënbedes vir jou vyande. Jou eie “realiteit”/mite is        gemaakte handsakke, vlaggies en
           die teelaarde vir bitterheid, haat, gevoelens van ongelukkigheid, en      hekelwerk.
           onvergewensgesindheid. Dit weer, word gronde vir depressiwiteit.          4)  Ons  beoog  om  m.b.v.  'n
           Jy aanvaar die leuen as “werklikheid”.                                    geregistreerede  opleidings-
           Die  antwoord is  positiewe geloofsbelydenis van  die  Woord van          program  "vetkoekbak"-opleiding
           God wat hierdie onwerklikheid, leuens, mites verbreek. VIND GOD           te gee vir 'n aantal vroue. Ons wil
           SE REALITEIT! God is slegs met jou as jy SY realiteit gevind het en       ook  'n  algemene  kosmaak-
           dit nastreef. Nie wanneer jy JOU “realiteit” nastreef nie. Hy kan         vaardigheidskursus  implemen-
           slegs die waarheid ondersteun. God se realiteit vind ons op die plek      teer.  Hiervoor  soek  ons  nog  'n
           van selfverloëning: kruisiging van die “ek”.                              kombuis  (soos  'n  kerksaal),
           Om SY realiteit te vind, beteken om pal aan Sy voete te sit sodat Hy      asook 'n borg.
           ons  kan  leer.  Psalm  32:8  –  “Ek  wil  jou  onderrig  en  jou  leer   5) Ons beoog om 'n nutsman- en
           aangaande die weg wat jy moet gaan; Ek wil raad gee; My oog sal op        sweiskursus vir mans aan te bied.
           jou wees.” Spr. 3:7-8 – “Wees nie wys in jou eie oë nie; vrees die        6) Ons wil almal oproep om te bid
           HERE, en wyk af van die kwaad;   dit sal genesing wees vir jou            vir  die  VIGS-pandemie.  Gebrek
           liggaam en verkwikking vir jou gebeente.”                                 aan  selfbeheersing  en  begrip
           Dood van die “ek” bring mee afhanklikheid van God. Jesus het              maak elke jongmens 'n teiken vir
           gesê: “Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want       die dood. Mag hulle tot inkeer kom
           aan hulle behoort die koninkryk van die hemel” (Matt. 5:3).               en  krag  kry  om  "nee"  te  sê.  ‘n
           Kom vind GOD se realiteit aan die voete van Jesus! Spreek vry en          Pastoor wat ons ken, het 3 susters
           word self ook vry!                                                        binne  3  maande  verloor...  Wat
                                                                                     word van die kinders? Bid ook vir
   1   2   3   4   5   6   7