Page 7 - Good News March 2006 paper
P. 7
Mercia van der Westhuizen esthuizen
Mercia van der W
Twee half-verroeste swaaie staan
neffens die eenvoudige kerk-
gebou in Skierlik (Ext. 5) langs
die Sarafina-pad. Dit is al
speelgoed wat daar op die groot
kerkterrein vir die kinders van die
Geref. Kerk Ikageng-Bophirima
Crèche is. Ds. Richard Ramalisa
en sy vrou, Jeanet, het in Jan.
2005 in die geloof die Crèche op
die been gebring. 'n Jaar later het
hulle, met die hulp van hul eie
kerkraad en die diakens van die
Geref. Kerk, Potchefstroom-
Noord (GKPN), al 'n bietjie meer Kinders by die Crèche in Skierlik
toerusting om die kindertjies te net materieel van aard nie. Die Here bied hier 'n
leer, te laat speel en te voed. geleentheid aan gelowiges om die hande van die
Terwyl die kinders uit volle bors Ramalisas te sterk om hierdie kindertjies aan die
in die kerk staan en sing, timmer lewensveranderde liefde van God bloot te stel. Uit
Manosi Tyamo pap en sjeba die Ramalisa-predikantspaar se getuienis is dit
aanmekaar op die stoof in die duidelik dat hulle die kinders in die geloof versorg,
kombuis. Tot kort gelede moes hulle met die Bybel laat kennis maak, en lei om Jesus
sy op haar knieë voor 'n Christus te leer ken en te loof met liedjies.
tweeplaat ("hotplate") staan en Shirley Wisner, rubriekskrywer van Evangelising
kos maak vir die kinders. Hulle Today's Child, het by geleentheid geskryf: "Any
kry twee keer per dag kos en ook normal child knows right from wrong long before he
'n middaghappie. Nou is die is five. He learns very early that there are certain
kombuis toegerus met 'n groot things he is not to do because they are wrong, and
vierplaat-stoof, 'n yskas, that if he does that, he will be punished. This same
kombuiskaste en 'n wasmasjien. child can easily be taught that God calls such
'n Stuk mat en 'n paar los wrongdoing sin and that there is a remedy for sin".
sponskussings is tans die Om kinders na Jesus te bring en Sy liefde sigbaar te
enigste slaapplek in die dag vir maak vir hulle wat min het, is 'n Koninkryksopdrag.
die bykans 80 kinders wat van Christus wys en beklemtoon keer op keer dat
07:00 tot 16:00 by die Crèche bly. kindertjies nie minder belangrik vir Hom is net
Wanneer 'n projek van die omdat hulle klein is nie. In Matt 19:14 berispe Hy die
diakens van die GKPN-gemeente dissipels wat die kinders van Hom wil weghou en sê
in Feb. afgehandel is, sal daar 60 vir hulle: "Laat staan die kinder-
nuwe matrassies met kleurvolle tjies en moet hulle nie verhinder
slope vir elke kind wees om op te om na My toe te kom nie, want die
slaap. koninkryk van die hemel is juis vir
Die kinders in die Crèche is van 9 mense soos hulle."
maande tot 6 jaar oud en is nie Om meer uit te vind oor wat nog
net kerklidmate se kinders nie, nodig is vir die Crèche, hetsy
maar kom uit die hele gemeen- finansiële of geestelike onder-
skap. Daar is ook 10 VIGS- steuning, kontak: Ds. Richard of
wesies. Benewens die hulp van me. Jeanet Ramalisa (082 717
Manosi, word Jeanet in haar taak 2289), of Br. Daan Taljaard (018
bygestaan deur Tandiwe 294 4705), of Ena Jooste (018 297
Mtshamba en Sana Takane. 3605 of 072 486 1325).
Jeanet het 'n Diploma in Dagsorg
en sou graag verdere Kleuter- Let
sorgopleiding wou kry. Al die my words
uitgawes - waaronder kos vir die become bricks
kinders en die "salarisse" van die to build temples
4 vroue - word verkry uit die to your honour
Crèche-geld. Dit beloop sowat o God…
R80 per kind per maand. Die
Crèche ontvang tans geen Let
subsidie nie. my deeds
Die binnenshuise onderrigleer become stepping stones
vind in die kerkgebou plaas, to help others along the way…
maar die groot droom is om 'n
gebou, wat spesifiek vir die Let
Crèche bedoel is, elders op die my life
terrein op te rig. Argiteksplanne be a sweet-smelling sacrifice
hiervoor is reeds opgestel, maar to your glory
om dit te bereik, gaan daar baie o Lord…
hulp nodig wees. Die liefdes- © Huegene Venter
diens wat nodig is, is egter nie