Page 2 - Good News March 2012 paper
P. 2

DIE HEILIGE GEES IE HEILIGE GEES IE HEILIGE GEES
             D
             DIE HEILIGE GEES IE HEILIGE GEES
            D D


               IS SAAM MET ONSS SAAM MET ONSS SAAM MET ONS
               I
               IS SAAM MET ONSS SAAM MET ONS
              I I




               esus het voor Sy hemelvaart     Ek glo in die Heilige Gees;           the  Church  would  be  energy
               gesê dat Hy die Heilige Gees    Ek  glo  aan  'n  heilige,  algemene   without  any  instrument  through
          Jas  “ander  Trooster”  na  Sy       Christelike kerk, die gemeenskap      which  it  could  operate.  The
          dissipels  sal  stuur.  Dit  is  deur   van die heiliges;                  Church  without  the  Spirit  would
          Johannes  aangeteken  en  staan      Die vergewing van sondes;             be a body without a principle of
          bekend  as  die  Parakleet-uit-      Die opstanding van die liggaam;       life. Therefore in the New Testa-
          sprake  (Grieks  =  Parakletos  vir   En 'n ewige lewe.                    ment the Spirit and the Church are
          “Trooster”).  Hierdie  beskrywing                                          always conjoined and are insepa-
          word in Johannes 14 - 16 gevind.     Die Christelike Kerk noem hierdie     rable from each other.”
          Jesus  noem  Hom  die  ander  Belydenisskrif  die  Apostoliese
          Trooster, want Hy moes kom in die    Geloofsbelydenis,  alhoewel  die      In  'n  radioboodskap  hoor  ek  'n
          plek van Jesus. 'n Paar sake is vir   apostels dit nie opgestel het nie.   predikant s? God die Vader is God
          ons  belangrik  oor  die  Heilige    Gedurende die tweede eeu het dit      oor ons, Jesus is God met ons, en
          Gees, die Trooster, in verhouding    sy  ontstaan  gehad  en  het  dit     die Heilige Gees is God in ons. Ja,
          tot gelowiges:                       verder ontwikkel totdat dit uitein-   die  Heilige  Gees  het  'n  baie
                                               delik sy finale beslag gekry het.     belangrike  funksie  om  te  vervul
          Hy sal by hulle bly tot in ewigheid;                                       deur permanent in die gelowige te
          Hy sal hulle alles leer en herinner   In  hierdie  pragtige  geloofs-      wees. Hy moet ons leer, Hy moet
          aan alles wat Jesus gesê het;        uitspraak  duik  die  vraag  egter    ons dag vir dag lei, Hy moet ons
          Hy sal van Jesus getuig;             onwillekeurig op: Waarom is daar      troos,  bemoedig  en  help.  Hy  is
          Hy sal hulle in die hele waarheid    in  die  uitgebreide  belydenis  oor   God wat by en in ons woning kom
          lei;                                 God die Vader en God die Seun,        maak het.
          Hy sal die toekomstige dinge aan     slegs een sinnetjie oor die Heilige
          hulle verkondig;                     Gees? Daar staan slegs: “Ek glo       In Johannes 14:16 - 17 staan daar
          Hy sal Jesus verheerlik.             in  die  Heilige  Gees.”  Is  dit  dalk   dat  die  Heilige  Gees  gekom  het
                                               omdat ons in onvermoë bly om Sy       om met   (Gr. = meta) ons te wees,
          In baie gevestigde kerke word die    taak behoorlik te omskryf? Of is      by  (Gr. = para) ons te wees, en
                                                                                                                     in
          Geloofsbelydenis,  wat  die  toets   dit  omdat  Hy  deur  gelowiges       (Gr. = en) ons te wees. So omspan
         van die eeue deurstaan het, elke      onwillekeurig  op  die  agtergrond    die  “in  ons  wees”   die  ganse
         Sondag gehoor:                        geskuif word?                         Godheid  se  teenwoordigheid  en
         Ek  glo  in  God  die  Vader,  die                                          betrokkenheid by die gelowige en
         Almagtige, die Skepper van hemel      Dit is verblydend dat ons kan bely    word Hy waarlik God met ons!
         en aarde;                             dat  ons  in  die  Heilige  Gees  glo,
         En  in  Jesus  Christus,  Sy  enig-   maar ons moet daarteen waak dat       Die  Heilige  Gees  beklee  dus  'n
         gebore Seun, ons Here;                ons  Hom  nie  Sy  ereplek  misken    belangrike  plek  in  die  Kerk  van
         Wat  ontvang  is  van  die  Heilige   nie.  'n  Sekere  teoloog,  by  name   Jesus Christus. Die begrip Para-
         Gees, gebore uit die maagd Maria;     GJ  Sirks,  het  jare  gelede  al  klētos  kan  volgens  Sy  veel-
         Wat  gely  het  onder  Pontius  geskryf dat die Heilige Gees, “de           vuldige  funksies,  verskillende
         Pilatus,  gekruisig  is,  gesterf  het   Assepoester  der  theologie”  betekenismoontlikhede inhou, nl.
         en begrawe is en neergedaal het       genoem word. Wat ook al die rede      Getuie,  Helper,  Advokaat,
         na die hel;                           vir 'n enkele sin oor Hom in die      Trooster, Ondersteuner, Aanklaer,
         Wat op die derde dag opgestaan        Belydenis,  die  Heilige  Gees  is    Bemoediger,  Opvolger,  asook
         het uit die dood;                     baie  belangrik  vir  die  Kerk  van   Verteenwoordiger van Jesus.
         Opgevaar het na die hemel en sit      Jesus Christus.                       Kom ons dank God die Vader vir
         aan die regterhand van God, die                                             die Heilige Gees, en maak werklik
         almagtige Vader, waarvandaan Hy       Iemand  anders,  JJ  von  Allmen,     ruimte  vir  Hom  in  die  Kerk  van
         sal kom om die lewendes en die        het hierdie belangrike opmerking      Jesus Christus!
         dooies te oordeel.                    gemaak:  “The  Spirit  apart  from    - Dr. JJ Venter










                                                       aar  ék  vertrou  op  U,  o   Daar  is  mense  wat  met  oor-      tyd wat jy by God deurbring as
                                                       HERE!  Ek  sê:  U  is  my     tuiging glo dat hulle nie tyd het    verkwiste tyd te beskou nie. Om
                                               MGod.  My  tye  is  in  U             om  'n  sinvolle  gebedslewe  te     in  Sy  Teenwoordigheid  stil  te
                                               Hand… (Ps. 31:15 - 16a).              ontwikkel nie. Hulle is só besig     wees,  kan  die  konstruktiefste
                                                                                     om te werk - selfs om vir God te     en  vrugbaarste  oomblikke  van
                                               Daar  is  mense  wat  só  besig  is   werk  -  dat  hulle  dit  as  onbe-  jou lewe wees!
                                               dat hulle nie tyd het om te “lewe”    langrik beskou om rustig tyd in
                                               nie. Elke minuut van elke dag is      Sy  heilige  Teenwoordigheid         Gebed: Heilige Gees van God,
                                               volgeprop en selfs die gedagte        deur te bring.                       maak  my  gedurig  daarvan
                                               om hulle pas te vertraag, word                                             bewus  dat  die  kosbaarste
                                               deur  hulle  verafsku.  Hierdie       Net  'n  geestelik  onvolwasse       oomblikke  van  my  lewe  dié  is
                                               mense  bereik  nie  noodwendig        persoon  sal  tyd  wat  in  gebed,   wat  ek  in  U  Teenwoordigheid
                                               méér  as  mense  wat  geleer  het     Skrifstudie  en  bepeinsing  by      deurbring.
                                               om  teen  'n  stadiger  pas  en       God spandeer word, afskryf as
                                               ewewigtig te lewe nie.                verlore of verkwiste tyd. As jy in   [Uit:  Elke  Môre  Nuut,  Solly
                                               Dis  eintlik  'n  kwessie  van        stilte  by  God  jou  lewe  beplan,   Ozrovech, CUM, 1999].
                                               waardebepaling.  Dit  wat             kan  die  wêreld  maar  voort-
                                                                                                                           Al die probleme van die lewe oorval
                                               sommige  mense  as  tydver-           spoed,  maar  jy  sal  meer  in       Al die probleme van die lewe oorval
                                               kwisting  beskou,  word  deur         ewigheidswaarde  bereik  as           ons omdat ons weier om elke dag vir
                                                                                                                           ons omdat ons weier om elke dag vir
                                               ander  met  dankbaarheid  as  'n      ander  wat  hulself  angsvol          'n wyle in ons kamer stil te word.
                                                                                                                           'n wyle in ons kamer stil te word.
                                               tyd  van  rus  en  verkwikking        voortdryf van minuut tot minuut.
                                                                                                                           - Blaise Pascal
                         http://www.dietfreedom.co.uk                                                                      - Blaise Pascal
                                               beskou.                               Moet nooit die fout maak om die
   1   2   3   4   5   6   7