Page 5 - Good News March 2012 paper
P. 5

id jy reeds 'n geruime tyd    minste  nog  net  één  klippie  op
                 vir  'n  spesifieke  deur-    sodat ons kan sê ons het deur 'n
          Bbraak  sonder  dat  jy  dit         miljoen klippe gekyk.” Rafael het
          beleef? Luister dan gerus na die     geknik, vorentoe gebuk en 'n klip
          storie  getiteld,  Die  Klippie  van   uit  die  hoop  klippe  voor  hom
          Sukses:                              uitgehaal. Dit was so groot soos
                                               'n hoendereier. “Hier,” het hy gesê
          Moeg  en  mismoedig  het  Rafael     en dit aan sy vriend oorhandig.
          Solano in 1942 op 'n rots in die
          droë  Venezolaanse  rivierbed  Daardie “miljoenste klippie” sou
          gaan  sit.  Vir  maande  het  hy  en   later  as  The  Liberator,  die
          twee ander mans daagliks in die      grootste  en  suiwerste  spoel-
          rivier na spoeldiamante gesoek  -    diamant  wat  nog  ooit  ontdek  is,
          sonder sukses!                       bekend staan. En 'n New Yorkse        daarvan verkoop het?                 Moenie moed opgee as jy al vir 'n
                                               juwelier,  Harry  Winston,  het  dit                                       geruime tyd vir 'n deurbraak bid
          Een  van  Rafael  se  vriende  het   van Rafael gekoop teen $200 000!      God  ken  ons  hartsbegeertes  en    nie.  God  is  besig  om  agter  die
          nader gestaan om te vra of alles                                           Hy weet wat die beste plan vir ons   skerms te werk en alles in plek te
          in  orde  was.  Rafael  het  na  die   Wat  sou  gebeur  het  as  Rafael   lewens  is.  Al  wat  Hy  van  ons   stel sodat jy op die regte tyd jou
          klippie  in  sy  hand  gekyk  en     besluit het om nie daardie laaste     benodig,  is  deursettingsvermoë     deurbraak kan beleef. Hou moed.
          geantwoord: “Ek is klaar. Dit help   klippie op te tel nie? Of wat sou     en  vertroue  op  Hom.  Lees  weer   Wie weet, dalk is jou deurbraak
          nie om langer te soek nie. Hierdie   met die basketbalspeler, Michael      die woorde in Jakobus 1:2 - 4: “My   net soos Rafael s'n, nog net een
          is  seker  die  999  999ste  klippie   Jordon,  gebeur  het  as  hy  op    broers, julle moet baie bly wees     klippie weg!
          wat ek optel en steeds is dit nie 'n   hoërskool  moed  opgegee  het       wanneer allerlei beproewings oor
          diamant nie!”                        nadat hy uit sy skool se basket-      julle kom, want, soos julle weet,    Gebed:  Vader  God,  baie  dankie
                                               balspan gelaat is?                    as julle geloof die toets deurstaan   dat ek weet dat U in beheer is van
          Die ander twee mans het geskok                                             het,  stel  dit  julle  in  staat  om  te   elke  situasie.  Help  my  om  nie
          na  mekaar  gekyk.  Was  dit  die    Of as dr. Seuss moed opgegee het      volhard. En die volharding moet      mismoedig  te  word  as  dit  voel
          einde  van  hulle  droom  om  dia-   nadat  die  23ste  uitgewer  sy  enduit volgehou word sodat julle          asof die antwoord op my gebed
          mante  te  ontdek?  Een  van  die    kinderboek afgekeur het  voordat      tot  volle  geestelike  rypheid  kan   wegbly nie. Ek vra dit in die Naam
          mans  het  geantwoord:  “Nou  die  24ste  uitgewer  hierdie  boek          kom,  sonder  enige  tekort-         van Jesus Christus. Amen.
          maar  goed,  Rafael.  Tel  dan  ten   aanvaar het en ses miljoen kopieë    koming.”                             Vers-n-dag, Feb. 2012.
   1   2   3   4   5   6   7   8   9