Page 2 - Good News March 2020 paper
P. 2
ir 'n kreupele is krukke 'n Of jy het jou lewensmaat aan die gevra het om reg aan haar te doen
groot uitkoms. Hy kan hier- dood afgestaan. Jy het daardie en waar Jesus die gelykenis
Vmee oor die weg kom! Maar persoon vir wie jy baie lief was, opsom: “Sal God dan nie reg doen
in ons moderne tyd is 'n rystoel of verloor. Soveel jare van samesyn! aan Sy uitverkorenes wat dag en
prostese selfs tot groter hulp. Die Weer eens selfverwyt! Kon ek nie nag tot Hom roep nie, al is Hy ook
hulpelose persoon kan nou onaf- maar meer gedoen het nie? Kon ek lankmoedig in hulle geval? Ek sê
hanklik beweeg en baie dinge vir nie maar 'n ander dokter gekry het vir julle dat Hy gou aan hulle reg sal
homself doen. nie? 'n Tweede opinie? Of jy het 'n doen; maar as die Seun van die
kind aan die dood afgestaan. O, die mens kom, sal Hy wel die geloof op
In Bybelse tye was dit anders, want verlies! Soms selfs selfdood? Hoe die aarde vind?” Luk. 18:7-8).
die hulpbehoewende se geliefdes verwerk ek dit? Het ek skuld daar-
moes hom dra, hom soms selfs op aan? Selfs Totius het uitgeroep: Angus Buchan gebruik die Woord
'n draagbaar voorthelp. Onthou u “O, die pyngedagte! My kind is en hy sê: dit is die noodlyn (“life
die beskrywing van die kreupele dood!” line”) tot God: “Call on Me.” God se
wat deur vier van sy vriende deur 'n noodlynnommer is 333 oftewel
dak, op 'n draagbaar, tot voor Dalk het jy jou werk verloor… Jeremia 33:3: “Roep My aan, en Ek
Jesus laat sak is? Of die kreupele Gedagtes pynig jou. Was ek nie sal jou antwoord en jou bekend
wat by die tempelpoort gesit het goed genoeg nie? Hoe gaan ek die maak groot en ondeurgrondelike
om te bedel toe Petrus daar finansiële verlies te bowe kom? dinge wat jy nie weet nie.” Dit
verbygekom en hom opgerig het? Die rekenings hoop op! Hoe gaan beteken jy moet tyd maak met God,
Ons lees daarvan in Handelinge 3: ek vir my gesin sorg? Dalk is jou jou algeheel op Hom werp, en
“En daar is 'n sekere man aan- kind verkrag. Dit pyn onophou- jouself ontledig en verootmoedig
gedra wat van sy geboorte af delik binne-in jou. Wrokgedagtes. voor Hom. Selfs 'n tyd maak met
kreupel was; hulle het hom elke Bitterheid. Wroeging! Of jou kind vas en gebed. Dit is dán dat jy sal
dag neergesit by die tempelpoort het een of ander misdaad begaan. kan sê: “Dit is nét die Here wat my
wat die Skone genoem word, om 'n Hofsake. Maar hy is nog my kind! kan help.” Op hierdie punt is daar
aalmoes te vra van die wat in die Ek moet hom bystaan! Hy het my geen sprake van verdienste nie.
tempel ingaan” (vers 2). nodig, ten spyte van wat mense Nie eers my ure, dae, of weke van
van hom sê. gebed en smekinge nie!
Ander vertalings lui dat hy nie kon
loop nie en heeltemal verlam was Nou die vraag: Na wie toe gaan jy Maar daar kom ook tye wanneer jy
in sy bene van sy moederskoot af. vir hulp, en wie is vir jou “krukke”? voel jy is opgebid. Het nie meer
So lees dit ook in Grieks: hy het Wie moet jou ondersteun, jou dra, woorde nie. Weet nie meer hóé om
nog nooit geloop nie. Sy geliefdes jou troos, vir jou bid? Dit is goed te bid nie. Jy mag maar net aan Sy
het hom elke dag gedra tot by die om sulke krukke te hê. In Galasiërs voete sit en sit en sit sodat Hy jou
tempelpoort sodat hy kon bedel, 6:2 lees ons: “Dra mekaar se laste net kan liefhê, sonder veroordeling
want hy kon geen werk doen soos en vervul so die wet van Christus.” en sonder verwyt. Jy wil net jou
kreupeles vandag kan nie, en daar Maak gebruik van die hulp- kop op Sy bors lê, net om te kan sê:
was ook geen ongeskiktheids- betoning van ander mense. “Help my, Here!” Want jy het 'n
pensioen vir hom nie. HY WAS Gelowiges sal jou beslis onder- behoefte aan jou Hemelse Vader se
HEELTEMAL AFHANKLIK VAN steun. Vir jou bid. Vir jou praktiese liefde en koestering. Dat Hy jou kan
ANDER MENSE! hulp aanbied. Jou op menig- vashou en jou troos, en vir jou sê:
vuldige wyse help met groot “Kom My kind, Ek sal die storm in
Ons lees verder: “Maar Petrus sê: medelye. MAAR, soos met die jou stilmaak. Ek het jou naam in My
Silwer en goud het ek nie; maar wat kreupelgeborene, is dit beter as jy Handpalms gegraveer, jy is Myne!”
ek het, dit gee ek vir jou: In die die “krukke” kan agterlaat en daar- Onthou, aan Sy liefde is daar géén
Naam van Jesus Christus, die sonder kan loop, aangesien die einde nie! Jesus het selfs ook vir
Nasaréner, staan op en loop! Toe helpers (die “krukke”) self ook net die vrou wat in owerspel betrap is,
gryp hy hom aan sy regterhand en mense is met probleme van hulle gesê: “Ek veroordeel jou ook nie.
rig hom op, en onmiddellik het sy eie. Ook húlle kan nie, soos selfs Gaan heen en sondig nie meer
voete en enkels sterk geword. En jou predikant, onbepaald vir jou 'n nie.” As Hy dan só iemand kon in ons lewe gaan. Dit is en bly net
hy het opgespring en gestaan en “kruk” wees nie! vergewe en help, dan kan Hy mos GENADE!
rondgeloop en saam met hulle in almal help wat Hom nodig het!
die tempel ingegaan terwyl hy Moet hulle nie verwyt nie! Jy wil Paulus voeg ook by: “Wees oor
rondloop en spring en God prys. mos graag selfstandig beweeg Jesus weet egter ook dat jy niks besorg nie, maar laat julle
En die hele volk het gesien hoe hy sodat jy weer op jou beurt ander behoefte aan Sy medelye het. In begeertes in alles deur gebed en
daar loop en God prys” (Hand. 3:6- kreupeles kan help soos jy gehelp Johannes 11:35 staan geskryf: smeking met danksegging bekend
9). is. Wanneer jy voel dat jou krisis te “Jesus het geween.” Dit was by die word by God. En die vrede van
groot geword het vir jouself, of jou graf van Lasarus. Die Jode het God, wat alle verstand te bowe
Sekerlik sou ons ook in verwon- probleme té erg sodat selfs jou gesê “Kyk hoe lief Hy hom gehad gaan, sal julle harte en julle sinne
dering gestaan het! Hier spring die helpers moeg geword het om jou te het.” Maar hulle kon ook bygevoeg bewaar in Christus Jesus” (Fil. 4:-
verlamde op, spring rond en prys dra, en jy selfs die dood verkies, het: “Kyk hoeveel medelye Hy met 6-7). En verder: “En my God sal
God! As dit een van ons was, sou DAN is dit dat jy jou na die groot die noodlydendes gehad het”, elke behoefte van julle vervul na Sy
ons dit ook gedoen het - in die LASDRAER, JESUS CHRISTUS, want dit was net nadat Hy met rykdom in heerlikheid deur
openbaar! Ons sou definitief ons moet wend. Hy kán en Hy sál jou Martha en Maria gepraat het. Ja, Hy Christus Jesus” (Fil. 4:19).
krukke weggegooi het! Dit is beslis aanraak en óók geestelik gesond het húlle smart - die afsterwe van
nie meer nodig nie! maak, sodat jy selfstandig en hulle geliefde broer - met hulle Onthou, Paulus het dit per brief -
sonder “krukke” kan beweeg! gedeel! op skrif - vir die gemeente gestuur
Van watter emosionele “krukke” is en hulle het dit gelees en toegepas.
ons nog so afhanklik? Het jy in een “Hóé?” vra jy. Die Woord verklaar: Nét so het Jesus ook medelye met Ek stuur dit ook op skrif vir jou.
of ander krisis of omstandigheid “Nader tot God, en Hy sal tot julle jou smart en pyn wanneer jy na Aanvaar dit vir jou persoonlik, glo
beland wat jou heeltemal laat moed nader” (Jak. 4:8). Hierdie “nader” Hom toe kom. Paulus skryf in dit, en pas dit toe. Gaan op jou
verloor het? Voel dit vir jou of jy beteken in Grieks voortdurende, Romeine 5:10 - “Want as ons, knieë, staan op en loop sonder
ondergaan? Jy gaan dalk deur 'n aanhoudende “nader”. Dit beteken terwyl ons nog vyande was, met “krukke”! Staan op en word
egskeiding. Jy kan nie vir mense dat jy aanhoudend sal bid totdat jy God versoen is deur die dood van liggaamlik, innerlik, emosioneel en
vertel wat binne-in jou gebeur nie: uitkoms verkry. Vergelyk ook Sy Seun, veel meer sal ons deur Sy geestelik genees! Aanvaar dit in
Daar is skuldgevoelens, pyn, Lukas 18:1-8 wat handel oor die lewe gered word nou dat ons geloof, en dank God daarvoor!
eensaamheid, verlies, selfverwyt, weduwee en die onregverdige versoen is.” Daar is 'n “veel meer” Onthou, God is en bly lief vir jou!
skaamte, verwerping en vele meer. regter vir wie sy aanhoudend vir elkeen van ons wat deur storms © Dr. J J Venter