Page 10 - Good News October 2015 paper
P. 10
Beaula de Beer (082 663 3119) van Potchefstroom skryf:
aterdag 19 September was Here gevra om ons by te staan.
'n dag soos enige ander
Sdag. Ek kon in my wildste Teen drie-uur kon ek hom weer
drome nie dink wat ons as gesin sien en die suster het my gerus-
sou beleef nie. Ons het die aand gestel en gesê dat hy baie
soos gewoonlik so teen 22:00 gelukkig was en dat die Disprin
gaan slaap. Net na twaalf word ek wat hy gedrink het, sy lewe gered
wakker van my man wat opstaan. het. Maar ek weet dat dit die Here
Ek hoor hoe drink hy water en was!
soek in die medisynekas vir pille.
Ek het hierdie spesifieke naweek
Met sy terugkeer na die kamer, Goeie Nuus se Vrouekamp buite
skud hy aan my. Ek vra wat fout is Potchefstroom bygewoon saam Yvette van der Sandt (071 319 8498) van Potchefstroom skryf:
en hy sê dat hy nie lekker voel nie. met twee vriendinne. Ek het hulle
Hy het pynpille gesoek, maar kon laat weet dat ek nie die Sondag- ie Goeie Nuus Vrouekamp Gees. Al die lof, dank en eer aan
net 'n Disprin kry (hoewel ek baie sessie sou kon bywoon nie. Daar was 'n wonderlike en ons Vader!
pynpille het). Hy sê dat hy al hoe by die Kamp het almal eendragtig Dgeseënde ervaring! Die
slegter begin voel en hy dink ek vir my man gebid en hom aan die tema "Meer van U, o Heer!" was Ek het verkwik teruggekom met 'n
moet hom hospitaal toe neem. Here opgedra. Maandagoggend beslis gepas! Elke persoon wat hart vol dankbaarheid en die wete
Onmiddellik skrik ek en besef 11:00 is my man ontslaan! die kamp bygewoon het, was daar dat ons God leef en ons gebede,
daar is groot fout. Halleluja! Ons moet nooit die krag met 'n geestelike honger na "nog uitroepe en selfs smekinge hoor.
van gebed onderskat nie. meer van" en "nog nader aan" ons Hy het dit op die kamp bewys. Hy
Ons jaag dadelik hospitaal toe. By Heilige, Drie-enige God. het 'n stormwind stilgemaak,
die Ongevalle-afdeling diag- Dankie aan al ons ou en nuwe mense aangeraak, gedoop met
noseer hulle binne minute dat hy vriende en kollegas wat gebid het God het waarlik met ons ontmoet die Heilige Gees, innerlik genees,
'n hartaanval beleef het en neem en die wonderlike ondersteuning en ons is almal opnuut aange- en ook ingetree in 'n familiekrisis
hom dadelik op in die Hoësorg- wat ons by almal gekry het. Die spoor om aan Jesus se voete te wat een van die dames beleef het.
Eenheid. Die internis op roep was Here het ons gebede verhoor! bly. Ja, ons het waarlik heerlike,
daar toe hulle hom instoot. “En Jesus het weer met hulle vars gebreekte "brood" ontvang Laat ons steeds elke dag tot God
gespreek en gesê: Ek is die lig van wat ons versterk en verkwik het! nader, want Hy sê in Sy Woord
Die dokter was bekommerd maar die wêreld; wie My volg, sal "Nader tot God, en Hy sal tot julle
gerus dat die medikasie die werk sekerlik nie in die duisternis Elke diens was 'n groot seën en nader" (Jak. 4:8a). Ons sien uit na
sou doen. Terwyl hulle met hom wandel nie, maar sal die lig van gevul met die sagte, wonderlike die toekoms, omdat ons weet dat
besig was, het ek gebid en die die lewe hê” (Joh. 8:12) . Teenwoordigheid van die Heilige Hy elke dag saam met ons is.