Page 5 - Good News October 2015 paper
P. 5

Gretha le Roux (082 607 7198) van Immanuel Kampterrein skryf:

                 ie  “Goeie  Nuus”  se  teen hierdie storm.” Sy het skaars
                Vrouekamp  van  18-20  “amen” gesê, toe hou die storm
          DSeptember  was  baie  op! Ons het die wonder oopmond
          besonders!  Daar  is  nie  een  aanskou  en  Vader  gedank  wat
          persoon  daar  weg  wat  nie  deur   storms stilmaak. Dit was 'n baie
          ons Hemelse Vader aangeraak en       praktiese  belewenis  van  die
          verkwik is nie!                      oggend  se  boodskap.  Elders  is
                                               daar  baie  skade  aangerig,  maar
          Die hoofspreker, Stella Eilerd, wat   nie by ons nie. Loof die Here!!!
          al  in  talle  lande  in  5  kontinente                                            Tessa Havenga  (073 102 3775) van Potchefstroom skryf:
          gepreek  het,  het  almal  grootliks   Daar was nog 'n insident wat ons
          geïnspireer. Haar entoesiasme op     nie  sal  vergeet  nie.  Een  van  die      ydens  die  Vrouekamp  van     ek graag wil deel. "'Troos, troos
          82  jaar  is  prysenswaardig  en     kampdames  se  man  het  die                18-20 September, het ek die    my volk,' sê julle God. Praat sag
          aansteeklik! Saam met haar was       Saterdagnag 'n ernstige hartaan-      Twonderlikste  ervaringe  met  Jerusalem,  sê  vir  hom  sy
          Hannetjie  Malan  wat  ook  uit-     val gekry. Hy is gedurende die nag    ondervind! Ek is gedoop met die      hartseerdae is verby. Sy sonde is
          stekende bydraes gelewer het.        in die Intensiewe Eenheid in die      Heilige  Gees  en  kan  nou  ook  in   vergewe. Die Here het hom klaar
                                               Baragwanath  Hospitaal  opge-         tale  spreek  wat  my  geestelik  só   gestraf vir al sy sondes" (Jesaja
          Sondagoggend se vroeë oggend-        neem. Ons het almal saam ernstig      verkwik!                             40:1).  Mý  hartseerdae  is  werklik
          diens is deur René Bekker gelei      vir  hom  ingetree  en  Maandag-                                           ook  verby!
          en het gehandel oor die storms en    oggend  21  Sept.  is  hy  ontslaan!   Tannie  Stella  Eilerd  het  met  my
         beproewings  wat  almal  van  ons     Die  krag  van  gebed  is  prakties   gepraat  oor  vergewensgesind-       Nog 'n Skrifgedeelte wat nou vir
         op ons lewenspad ervaar.              gedemonstreer  en  ons  kan  God      heid en ek kon daarna almal wat      my baie beteken, is Jesaja 40:30 -
                                               net  loof  vir  Sy  Goddelike  ingry-  my  in  my  lewe  leed  aangedoen   "Selfs  jongmense  raak  uitgeput
         Skielik  het  daar  'n  geweldige     ping.                                 het,  vergewe.  Laste  het  van  my   en  afgemat.  Baie  jongmense
         stormwind  opgesteek  wat  die                                              afgerol  en  ek  het  só  vry  gevoel   struikel en val. Maar die wat hulle
         dakplate geskud het asook bome        Die sang en musiek was puik. Die      soos nog nooit in my lewe nie!       hoop  op  die  Here  stel,  sal  hulle
         se takke met geweld teen die dak      musikante  en  voorsangers  het                                            krag  terugkry.  Hulle  vlieg  hoog,
         vasgeslaan  en  groot  asblikke       ons  só  laat  saamsing  dat  ons     Ek dank God vir die geleentheid      soos  arende.  Hulle  sal  hardloop
         rondgegooi  het.  Ons  kon  haar      geheel  en  al  van  al  ons  aardse   wat ek gekry het om my hart oop     en nie moeg word nie. Hulle sal
         later nie meer hoor praat nie en      sorge  vergeet  het  en  net  op  die   te  maak.  Nou  kan  Hy  my  ook   loop en nooit vermoeid word nie."
         Huegene Venter het opgestaan en       Heer kon fokus! Baie dankie vir jul   gebruik. Na die Kamp het ek die      Dankie dat ek my getuienis met u
         gesê: “Kom ons vat hande en bid       opbouende bediening!                  volgende  teksvers  ontvang  wat     almal kan deel.
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10