Page 2 - Good News October 2015 paper
P. 2
V ir vierhonderd jaar is die (1) God het die ellende van die volk gevra het dat hy reg moet laat
volk Israel in Egipte gesien. So is God se oog op al Sy geskied teenoor haar te?party.
verdruk. God het dit reeds kinders. Hy sien alles. Hy sien ook Uiteindelik gee hy toe. Dan s?
aan Abraham bekend gemaak: jóú omstandighede. Hy is nie blind Jesus: “Hoor wat die onregverdige
“Weet verseker dat jou nageslag vir die verontregting wat jou te regter s?. Sal God dan nie reg doen
vreemdelinge sal wees in ‘n land beurt val nie. aan Sy uitverkorenes wat dag en verdruk was. Maar Hy is ter wille
wat aan hulle nie behoort nie; daar nag tot Hom roep nie, al is Hy ook van ons oortredinge deurboor, ter
sal hulle diensbaar wees en verdruk (2) God het die jammerklagte van lankmoedig in hulle geval? Ek s? vir wille van ons ongeregtighede is Hy
word vierhonderd jaar lank” Sy volk gehoor. Wanneer jy tot julle dat Hy gou aan hulle reg sal verbrysel; die straf wat vir ons die
(Génesis 15:13). Hom roep, dan hoor Hy, want Hy is doen…” (Verse 6-7). vrede aanbring, was op Hom, en
‘n Antwoorder van gebed. In Ps. deur Sy wonde het daar vir ons
Na verloop van hierdie tyd, het 50:15 sê Hy: “…roep My aan in die (3) God sê: “Ek ken hulle smarte.” genesing gekom.”
God aan Moses verskyn in die dag van benoudheid: Ek sal jou Hy ken ook jou smarte. Die
brandende doringbos en vir hom uithelp, en jy moet My eer.” Hebreeuse woord vir “smarte” is Jesus sterf dus vir die hele mens:
gesê: “Moenie nader kom nie. Trek makōb, wat deur die Hebreeuse Ons smarte, oortredinge, ons
jou skoene van jou voete af, want die Moenie moed verloor wanneer woordeboek omskryf word as ongeregtighede én: “…deur Sy
plek waar jy op staan, is heilige daar nie onmiddellik ‘n antwoord fisiese pyn, emosionele pyn, en wonde het daar vir ons genesing
grond” (Eksodus 3:5). kom nie. Hou aan met bid en hou smarte. Dit sluit dus ook in daardie gekom.”
aan met glo! God sal hoor! innerlike pyn wat jy vir niemand
Nadat Hy Hom aan Moses geopen- kan beskryf nie. Dit is die pyn en Dan sê God verder vir Moses:
baar het as die God van Abraham, In Lukas 18:1 staan daar: “En Hy leed wat ander jou aangedoen het, “Daarom het Ek neergedaal om
Isak en Jakob, sê Hy: “Ek het het ook aan hulle 'n gelykenis vertel wat jou hart stukkend gebreek het. hulle uit die hand van die Egip-
duidelik gesien die ellende van My met die oog daarop dat 'n mens tenaars te verlos…” (Eks. 3:8).
volk wat in Egipte is; en Ek het hulle gedurig moet bid en nie moedeloos In Jes. 53:4-5 staan geskryf m.b.t.
jammerklagte oor hulle drywers word nie…” Dit is die boodskap Jesus: “Nogtans het Hy óns krank- Die goeie nuus is dat God ook jóú
gehoor, ja, Ek ken hulle smarte” van die gelykenis! En dan gaan hede op Hom geneem, en óns kom verlos. Ja, Hy ken jou smarte,
(Eksodus 3:7). Jesus voort en vertel die gelykenis smarte (makōb) - dié het Hy gedra; en Hy genees ook vir jóú! Hou aan
van die weduwee wat gedurig na maar óns het Hom gehou vir een glo en bid tot die lig deurbreek!
Drie dinge val hier op: die onregverdige regter gegaan en wat geplaag, deur God geslaan en © Dr. JJ Venter
Meer van Jesus!
Ella (018 294 5812), Rita, Robinelle en Belinda van Potchefstroom skryf:
ns het lank reeds voor die aangesien baie Christene nie die
Vrouekamp van Goeie vrymoedigheid het om dit te doen
ONuus die volgende woorde nie. Sy het die Onse Vader as
voortdurend gebid: "Om meer modelgebed gebruik en ons
van Jesus te ervaar." Hoe aangemoedig om met 'n groot en
wonderlik is ons gebede nie vaste vertroue tot God te nader.
beantwoord nie!
Hoe heerlik en kosbaar was die
Elke spreker het die boodskap werking van die Heilige Gees nie! het tydens hierdie naweek, het die gewoel en gewerskaf en al die
wat die Here op sy of haar hart Stella Eilerd het vir die dames wat daar lieflike samehorigheid en 'n eise van die alledaagse lewe.
gelê het, gebring. Dit was graag die doop met die Heilige gees van eenheid ontwikkel.
fantasties om te sien hoe die Gees wou ontvang, gebid. Daarna Nuwe vriendskappe is gesmee en Ons sê baie dankie vir Goeie Nuus
onderskeie boodskappe 'n geheel het 'n hele aantal persone in nuwe bestaande verhoudings verinnig. wat die Vrouekamp gereël het. Dit
gevorm het en elkeen van die tale gespreek en van blydskap Ons kon mekaar beter leer ken en was so 'n besondere ervaring!
toehoorders gestig het. oorgeloop! Ons het ook wonder- mekaar ondersteun in gebed. Volgende keer sal ons name
werke en genesings beleef in beslis bo-aan die lys van
Een van die sprekers, Hannetjie antwoord op gebed. Dit was so aangenaam en kampeerders verskyn wanneer
Malan, het ons geleer om sonder geseënd om 'n hele naweek saam daar weer so 'n kamp aangebied
skroom voor ander te bid, Omdat die dames verblyf gedeel met die Here te beleef - weg van word!