Page 4 - Good News October 2017 paper
P. 4
onderdag. 21 September. het opnuut besef hoeveel ordent-
Vieruur se spitsverkeer. like en kosbare manne daar nog
DOns Tata gee bes! Gaan in vandag se lewe is en ek het die
staan morsdoodstil... Here gevra om hulle uitermate te
seën!
My denkvermoëns ook skielik
botstil. Weet nie waar die knoppie Selfs toe ek buite gevaar was en
is om waarskuwingsligte aan te nog in my motor gesit het op die
sit nie. 'n Wanhoopsug uit my Garage se perseel, het 'n middel-
binneste roep tot God my Vader: jarige man stilgehou en my gevra
"Ag my Heer, help my asseblief!" hoe hy my kon help. (Toe was my
waarskuwingsligte nog aan wat
Op die N12 net 'n entjie na die ek in al die geharwar darem uit-
verkeersligte oorkant KFC, by die eindelik aangekry het). Ook sy
Caltex Garage en Mooirivier Mall, vriendelikheid en hulpvaardig-
naby die Paryslaan-afrit speel heid het my geweldig bemoedig.
hierdie gevaarlike situasie hom
af. Motors van 6 kante wat mekaar My hart loop oor van dank-
afwissel en ek staan vrou-alleen baarheid en ek eer die HERE vir
in die pad! Sy ingryping en beskerming! Ek
is daarby ook só oneindig dank-
Skielik kom 'n jongman, steek sy baar vir twee jongmanne wat uit
hand op en dui aan 'n aan- hul pad gegaan het om my te help
komende vragmotor wat op my en te ondersteun! Sonder hulle
afpyl dat hy links van my moet hulp kon daar werklik 'n baie erge
verbygaan. Só het hy aanhou- en moontlik noodlottige ketting-
dend die verkeer op 'n wonder- botsing plaasgevind het!
bare manier gereguleer terwyl hy
elke nou en dan ons motor "Aan die Here kom die lof toe,
gestoot het en ek agteruit moes ry want Hy het my smeekstem
en afdraai na die Caltex Garage gehoor. Die Here is my sterkte en
om uit die pad te kom! my beskermer, op Hom het ek
vertrou. Hy het my gehelp.
In die proses het 'n ander jong- Daarom is ek bly en wil ek Hom
man wat na die Mall wou uitdraai, loof met my lied (en my hele hart)"
uit sy motor geklim en sy vrou het (Ps. 28:6-7).
na die Mall gery. Hy het toe die
eerste jongman help stoot. Na 'n "Loof die Here, want Hy is goed.
angsvolle tydsverloop het hulle Aan Sy liefde is daar geen einde
twee my by die Garage gekry en nie!" (Ps. 136:1).
my 'n tyd lank moed ingepraat. Ek - Huegene Venter, 018 293 1996