Page 5 - Good News October 2017 paper
P. 5

Vervolg van p. 1Vervolg van p. 1
                                               ring sou beslis nie die aankoop  behoefte!  Versigtig-optimis-             Toe  hy  'n  selfoonbesigheid
          met  'n  oop  deur  geslaap!  Ek  van  'n  goeie  motor  akkom-            ties ry ons Kaapstad toe om die  besoek om 'n nuwe selfoon te
          kan my net indink hoe die Here  modeer nie.                                motor  te  gaan  besigtig  nadat  koop,  kry  hy  die  goeie  nuus
          'n engel opdrag gegee het om                                               ons  werklik  gebid  het  dat  die  dat  hy  kwalifiseer  vir  'n
                                                                                     Here  voor
          Sy  dienskneg  te  bewaak.  Intussen  ontvang  ons  die                ons  sal  uitgaan  en  opgradering en daar kry hy 'n
          Gewoonlik slaap hy redelik lig,  e-pos  vanuit  Finland  van  'n  toesien  dat  ons  die  regte  nuwe  selfoon!  Vader  het  ook
          maar daardie nag het die Here  man wat dekades terug in ons  besluit sal neem.                                  geweet dat die skootrekenaar
          aan hom 'n diepe slaap gegee.        gemeente  aanbid  het.  Hy  is                                             se beste dae al lankal agter die
                                               later met 'n Finse vrou getroud   Toe ons instap, staan die motor  rug was en die versekering het
                                                                                                                          dit ook gedek!
          'n  Oudstudent  bied  my  man  en het na Finland verhuis. Hy  reg  voor  ons.  Die  prys  is
          die gebruik van 'n motor aan  meld dat hy graag 'n dankoffer  R10 000 minder as wat vermeld
          terwyl hy in Natal besig was en  aan die Here wil bring en dat hy  is! Hoe voorsien die Here tog!  Aan die Here kom toe die eer,
          so kon hy met groot gerief sy  dit  aan  Lemmer  du  Plessis-              Dit  was  liefde  met  die  eerste  die  lof,  aanbidding  en  dank-
          bedieningsaangeleenthede  Bedieninge wil gee.                              oogopslag en ons het die vrede  baarheid van ons harte omdat
          daar  nakom.  Hierna  vlieg  hy                                            van  die  Here  ervaar.  Lemmer  Hy 'n Vader sonder gelyke is!
          huis toe vir 'n paar dae se rus  In  Paardeneiland,  Kaapstad  vlieg  toe  terug  Johannesburg  Hoe  groot  jou  nood  of  jou
          en om al die sake rondom die  staan daar 'n motor wat 'n man  toe  om  met  sy  werk  voort  te  behoefte of skade ook al mag
          versekering  af  te  handel.  kom inruil het. Die motor is 'n  gaan  totdat  hy  die  motor  'n  wees,  neem  jou  toevlug  tot
          Intussen is ons seun besig om  2011-model en dit was duidelik  paar dae later in ontvangs kon  God jou Vader wat jou onein-
                                                                                     neem. Die voorsiening van die  dig liefhet!
          op die internet rond te soek na  dat  die  eienaar  minder  as
          'n  geskikte  motor.  Die  karige  20  000  km  per  jaar  gery  het.  Here  uit  Finland  het  die  prys  - Helen du Plessis, Hermanus
          uitbetaling  van  die  verseke-      Ideaal  dus  vir  Lemmer  se  van die motor volledig gedek!                Sel: 083 332 0895
   1   2   3   4   5   6   7   8   9