Page 4 - Good News September2007 paper
P. 4
et die koms van Aardklop het dit alles kom vat aan 'n mens se hart. Ek kan
Potchefstroom se grondgebied so nie na haar musiek luister sonder om diep
Mverruim dat dit alle denominasies geroer te word nie!
pas om saam "dankie" te sê na afloop van Annalise is 'n "kaalvoet kind" van God. Sy
die fees. Ons wil dankie sê vir die finansiële sê in een van haar liedere:
inspuiting wat Potchefstroom jaarliks kry, "Hier is my hand en my hart,
maar veral wil ons dankie sê vir die hier's my lewe - my voete bereid om U
geleenthede om in die breë gemeenskap boodskap te dra, kaalvoet, gewillig…"
tot eer van God se Naam te kan getuig. Verder getuig sy: "Eendag, lank gelede,
Vanjaar gaan Annalise Wiid ons daarin lei. was daar 'n jongvrou wat só lief was vir
Bekendes sê mooi dinge oor die gebore en Jesus dat sy dit op 'n spesiale manier vir
getoë Kapenaar: Hom wou sê. Sy't gesoek-soek-soek…
Christa Steyn: Om 'n verhouding met maar 'n spesiale manier is nie altyd so
woord en wysie te hê, sodat die een nie van maklik te kry nie.
die ander geskei kan word nie, is die Op 'n dag in Mei, sit sy op 'n plaas buite
grootste genade wat 'n liedjieskrywer kan Swellendam onder 'n groot ou akkerboom.
ontvang… Annalise het mildelik daarvan Die son is lou, die middag lui. Hulle is
gekry! alleen: net sy en Hy. Sy onthou 'n gedig wat
Louis van Rensburg: Die Heer seën en sy onlangs oor Hom gelees het, sê die
gebruik haar op 'n besondere wyse! In haar woorde daarvan hardop vir die veld, die
aanbiedinge, ingekleur met haar sielvolle voëls, die vonkelson, die pers berg se Ons kan deel in Annalise se "lering-lekkerte"
liedere, neem sy jou na plekke wat slegs sagte skadu's. Skielik is daar 'n wysie by tydens 'n Lofprysingsaand na afloop van Aardklop
deur haar sonderlinge wedervaringe en die woorde: spiksplinternuut en nommer- op Sondagaand 30 September om 18:00 in die
lewensperspektief moontlik gemaak word. pas - asof die woorde en die wysie spesiaal Gereformeerde Kerk Potch-Noord in Molenstraat,
Haar liedere se teks is getuie daarvan dat vir mekaar geskryf is! Sy sing dit. tussen Meyer- en Borcherdstraat. Toegang gratis.
sy soveel meer waarneem, en inneem, as Verwonderd. Uitgelate. Oor en oor. Waar, 'n Kollekte word opgeneem om koste te delg.
die meeste ander mense. Die warmte en wonder sy, kom dié mooi musiekie so uit Skakel Ena by 018 297 3605 vir meer inligting.
Skakel Ena by 018 297 3605 vir meer inligting.
liefde waarmee sy dit weer vir ons terug- die bloute vandaan?
gee, maak dat 'n mens haar as persoon, en En net daar, onder die vroegherfsboom, maar net 'n deel van my bediening. Lering is 'n ewe
haar musiek, saam met jou wil vorentoe verras Jesus haar en sê: 'Van My af. Want groot liefde: om die opwindende rykdom van die
neem. Ek is só lief vir jou dat Ek dit op 'n spesiale Bybel vir mense oop te breek en te laat lééf!
Neels Jackson: Sy het 'n wonderlike stem manier vir jou wil sê!' Dít doen ek deur seminare en kampe aan te bied.
wat teerheid en pyn, vreugde en wroeging Dit was jare gelede. Die jongvrou is ek, Soos met die singery, gebeur dit ook hier en daar en
kan oordra. Sy beheer dit uitstekend van Annalise - vandag ouer, ryper en nóg liewer oral… Dan fokus ons op die karakter van God, die
die lae tot die hoë registers waarmee sy vir Jesus. Die eerste liedjie het gegroei tot wonder van Sy werk in ons lewens deur Jesus en die
verskillende emosies in verskillende baie liedjies - voor baie gehore, in baie Heilige Gees, en die elke-dag-leef-kant van gebed,
liedere oordra. Die woorde van haar liedere kerke, op baie dorpe. Mettertyd tot 5 solo- geloof, hoop en liefde. Met die seminare en kampe sê
is deurdag en deurleef - en sy sing dit so CD's ook: 'Kaalvoet', 'Naglied', 'Ons', 'Blou ek nie net vir mense: "Jesus is lief vir jou" nie - ek
dat 'n mens elke woord kristalhelder kan Kitaar' en 'Nkosi is hier'. loop 'n stukkie van die geloofspad saam met hulle.
hoor. Deur die kombinasie van al die Maar die boodskap van die musiek bly nog Ek help hulle (hopelik!) om 'n bietjie meer te ervaar
aspekte van haar kuns slaag sy daarin om altyd dieselfde. Daarmee sê ek, op my van hoe God is en hoe Hy in hulle wil leef. En hoe om
liedjies te maak wat diep in 'n mens se manier, vir mense: 'Jesus is besonder lief in Hom te bly en deur Hom te leef. Dis 'n fantastiese
binneste aan emosies kom roer. Haar stem, vir jou!!' voorreg. En ek geniet dit geweldig!"
haar woorde, haar insigte, haar emosies - Musiek is maar één van my liefdes en ook http://www.annalisewiid.co.za/wies.html
Maggie Alberts 072 435 3225Alberts 072 435 3225 reageer was hierdie predikant. Hy keer in haar lewe ware vrede. Ek werk vir die Afrika Evangeliese
Maggie
k het verlede jaar geduren- het saam met hom gebid en die Terwyl die prediker na haar Bond (AEB). Dit is 'n interkerklike
de Desember, by 'n wel- man het sy lewe met die Here lewensverhaal geluister het, het Evangelisasie-beweging.
Ebekende prediker die reggemaak! hy besef dat hierdie dame die Ons werf nie lidmate nie, ons
volgende getuienis gehoor wat vir Wat ons prediker nie geweet het dame was waarmee daardie leuse is Matt. 6:33: "Soek eers die
my tot groot seën was. Hy was 'n nie, was dat hierdie predikant predikant van jare gelede 'n Koninkryk van God en Sy gereg-
klompie jare gelede die hoof- goed bevriend was met 'n baie verhouding gehad het. En nou het tigheid…"
spreker by 'n groot uitreik waarby bekende (wêreldbekende) sterre- sy ook die Here gevind!!! Ons doen hoofsaaklik evange-
verskeie kerke betrokke was. kundige. Hy het teenoor hom Die Here werk op wonderlike lisasiewerk, reik uit na skole,
Elke aand het een van die gaan getuig van wat die Here vir maniere! Ons moet maar net ouetehuise, kerke, enige plek
predikante van die betrokke kerke hom gedoen het. Dit het so 'n gehoorsaam en getrou wees. waar ons 'n geleentheid kry.
die diens gelei. Een van die indruk op hierdie hooggeleerde Vriende, die tyd is min, die Here Ons hou ook gesinskampe, jeug-
predikante het egter op daardie man gemaak, dat ook hy deur sy Jesus gaan weer kom. As Hy kom, kampe, vroue- en mannekampe,
stadium in sonde gelewe. Hy het vriend se getuienis die Here waarmee gaan Hy u besig vind? ens.
'n drankprobleem gehad en ook 'n Jesus as Verlosser gevind het! Ons het verlede week op 'n klein Ons hou juis nou 21-23 Septem-
Ons hou juis nou 21-23 Septem-
buite-egtelike verhouding. Dit is egter nie die einde van die dorpie in Noordwes dienste ber 2007 'n gesinskamp. ALMAL
ber 2007 'n gesinskamp. ALMAL
Die bekende prediker het voor 'n storie nie…'n Paar jaar later was gehou en skole en 'n ouetehuis is welkom en dit is GRATIS.
is welkom en dit is GRATIS.
Bring net u beddegoed, ,
spesifieke diens toe van hierdie hierdie prediker weer betrokke by besoek. Ook van huis tot huis Bring net u beddegoed
eetgerei, Bybel en 'n oop hart.
probleme bewus geword. Hy was 'n uitreik. Afgesien van die gegaan en met mense oor hul eetgerei, Bybel en 'n oop hart.
ontstig en omgekrap. Die Here het dienste het hy saam met die saligheid gepraat. Die welbekende dr. JOHANNES
Die welbekende dr. JOHANNES
egter in sy hart gefluister: plaaslike predikant huisbesoek Die Here het in harte gewerk. VAN DER COLFF is die spreker
VAN DER COLFF is die spreker
vir die naweek. Hy is al 52 jaar in
"Moenie bekommerd wees nie, gedoen. Verskeie mense het behoeftes vir die naweek. Hy is al 52 jaar in
bring jy net die boodskap". Die laaste middag was daar nog gehad en ons kon saam met hulle die bediening en het wêreldwyd
die bediening en het wêreldwyd
gepreek en bedien.
Hy was getrou en die saal was vol net een naam op die besoeklys bid. Van die kinders het die Here gepreek en bedien.
Daar sal ook kinderdienste
mense. Toe hy na sy boodskap 'n oor. Die plaaslike predikant wou Jesus aangeneem as Saligmaker! Daar sal ook kinderdienste
wees tydens die hoofdienste.
uitnodiging rig aan enige persoon huis toe gaan, maar die prediker Die Here het nog nooit verander wees tydens die hoofdienste.
Die kampterrein is ongeveer 25
wat sy/haar lewe met die Here het daarop aangedring dat hulle nie. Hy is steeds dieselfde, die Die kampterrein is ongeveer 25
km op die Viljoenskroonpad uit,
wou regmaak, het verskeie mense ook daardie laaste persoon moet groot EK IS! Laat ons die tyd km op die Viljoenskroonpad uit,
gereageer. besoek. uitkoop en werk, ons oog geves- by Betesda. Dagbesoekers is
by Betesda. Dagbesoekers is
Hy het dadelik na die gebeds- Hulle kom toe by 'n dame uit en na tig op Hom, die Leidsman en ook baie welkom. Vir verdere
ook baie welkom. Vir verdere
navrae of besprekings, skakel
kamer gegaan en op mense 'n lang gesprek neem sy die Here Voleinder van die geloof! Prys Sy navrae of besprekings, skakel
Maggie by 072 435 3225.
gewag. Die eerste persoon om te Jesus aan en vind vir die eerste lieflike Naam! Maggie by 072 435 3225.