Page 9 - Good News September2007 paper
P. 9
VOEL U GEROEP Kan Die Here Iemand Soos Ek Liefhê?an Die Here Iemand Soos Ek Liefhê?
K
VIR SENDINGWERK? As jy lees hoe God mense help, en hul lewens totaal verander, het jy al ooit
gewonder... Kan dit ook met my gebeur?
Die Woord van God sê: “Niemand wat in Hom glo, sal teleurgestel word nie.
s jy al daaraan gedink het om 'n sturende gemeente uitbeweeg. U Niemand nie!” (Lees Rom. 10:9-13).
die Evangelie van Jesus sal ook 'n stuursel of onder- “As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is, en met jou hart glo dat God
AChristus uit te dra, maar die steunende groep gelowiges benodig Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word.”
gedagte weer later onderdruk het, wat u met gebed en ander praktiese
moet jy hier lees! sake kan ondersteun. U moet ook op Hier is ‘n gebed wat jy kan bid:
Die Here kan u op verskillende hoogte wees van die land waar u wil “Here Jesus, ek het U nou baie nodig. Ek het berou oor al my sondes.
wyses roep om voltyds in Sy diens te werk se regulasies ten opsigte van Vergewe asseblief al my sondes. Ek maak nou die deur van my hart oop
staan. Dit is dan u verantwoorde- sendelinge. en nooi U in as My Verlosser. Ek ontvang U as die Here van my lewe.
likheid om daaroor te bid, Bybel- Indien daar reeds bestaande sende- Neem nou beheer van my lewe. Maak my die mens wat U met U
studie te doen en die gedagte met linge en Sendingorganisasies in die skepping bedoel het om te wees. Dankie Here! Amen.”
ander geestelik volwasse gelowiges land is waar u wil gaan werk, sal dit Jesus sê: “Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê:
te bespreek. wys wees om ten nouste saam te Strome lewende water sal uit sy binneste vloei” (Joh. 7:38).
Moenie oorhaastig en emosioneel werk met die sendelinge wat reeds
besluit of optree nie. Word eers daar is, sowel as die Sending-
rustig, en wag totdat u bevestiging organisasies wat reeds daar As ‘n volgende stap:
ontvang het deur die Woord en deur verteenwoordig is. Dit is wys om Indien u bostaande gebed gebid het, merk die blokkies:
medegelowiges. As u getroud is, is onder die beskerming van 'n Ek het hierdie gebed gebid.
dit belangrik dat u lewensmaat saam Sendingorganisasie te werk. Sulke
met u bid en ook uiteindelik die vrede organisasies beskik oor jare se Stuur asseblief vir my:
van God in die besluit ervaar. Gesels kundigheid en ervaring. Gratis Bybelstudie-materiaal.
ook met u leraar en iemand wat Voordat u uitgaan moet u reeds 'n Inligting oor ‘n kerk wat my kan help.
vertroud is met die uitstuur van gevestigde finansiële onder- Ek het ‘n probleem (sien aangehegte brief).
sendelinge. steuningsbasis hê. Dit word verkry Vul asseblief onderstaande in duidelike drukskrif in:
Hou in gedagte, daar is meer as een deur vriende en gebedsonder- Naam en Van:
manier om die evangelie uit te dra. U steuners vir u bediening bymekaar te Posadres:
kan u huidige beroep behou vir maak. Ook in hierdie verband het u
inkomste en deeltyds as tentmaker leiding nodig (Vriende sal later Telefoonnommer:
die Evangelie uitdra. U kan op spontaan bydra soos die Here hulle Ouderdom en beroep (dit help):
Versend na: Bybelskool, Posbus 70344, Miederpark, 2527
mediumtermyn-uitreike uitgaan (3-5 lei). Versend na: Bybelskool, Posbus 70344, Miederpark, 2527
jaar). U kan op korttermyn-uitreike Wanneer God u geroep het, sal Hy Of faks na: (018) 294 3900
Of faks na: (018) 294 3900
uitgaan. U kan eers verder gaan ook in al u behoeftes voorsien.
studeer en daarna voltyds uitgaan. Moenie u bekommer oor die
Afhangende van u huidige kwalifi- praktiese dinge nie. Maak u behoef-
kasies en ervaring sal u waarskynlik tes in gebed aan God bekend en
bykomende opleiding moet deur- vertrou Hom. Gebruik egter ook u
loop. U toerusting sal bepaal word verstand en luister na die advies van
deur die spesifieke taak wat u in die medegelowiges. Stapsgewys val
sendingveld wil gaan verrig. (U kan alles in plek.
self die Evangelie uitdra of u kan As u dalk tot die besef gekom het
sendelinge met u huidige beroep dat u nie self moet gaan nie, kan u 1. Dit forseer 'n gemeente om nie langer net aan sy eie belange te dink en ter
gaan ondersteun, bv. kinders onder- dalk voortgaan om ander sendelinge wille van sy eie belange te bestaan nie.
rig of voertuie/rekenaars herstel, deur u gebede en finansiële bydraes 2. Om eerlik te wees, dit is aan die begin baie moeilik vir 'n gemeente se
ens.) Daar is vandag verskeie organi- te ondersteun. finansiële kommissie om te aanvaar dat sulke groot bedrae geld aan
sasies wat van korttermyn (6 Op 7-9 September is daar 'n sendingwerk spandeer kan word, sonder dat dit die gemeente se normale
maande) tot langtermyn (paar jaar) Sendingkonferensie in Potchef- inkomste sal affekteer. Gevolglik word die sendingwerk altyd geblameer as
opleiding verskaf. Bybelkennis, stroom wat u meer perspektief kan daar iewers geld kortkom! Die pad van geloofsgroei is nooit maklik nie.
transkulturele kennis, en spesifieke verleen. Bespreek u plek deur 079 Wanneer dit eenmaal gesnap word, is daar geen keer nie.
inligting van die volk waar u wil werk, 495 1836 te skakel. 3. Die sendinggeloofsoffer ('n bydrae bo en behalwe die normale tiende aan
is nodig om die Evangelie behoorlik As u meer inligting benodig om u te die kerk) help om die gemeente se sendingvisie verder uit te bou en die
oor te dra. begelei in u keuse rondom sen- kerkraad rustigheid te gee dat die ander sake nie finansiële skade sal lei nie!
Dit is 'n sterk aanbeveling dat u nie dingwerk, is u baie welkom om ds. So 'n offer beskerm ook jou sendelinge aangesien almal in swaar tye eerste op
op u eie na 'n sendingveld gaan nie, Willem Louw te skakel by 082 340 die sendingakker wil spaar. 'n Geloofsoffer help dat daar altyd fondse
maar wel onder die beskerming van 7549. beskikbaar is.
4. 'n Gemeente wat nie 'n sendingvisie het nie, stagneer en fossileer in sy
geestelike groei.
5. Interessant. Wanneer die geskiedenis van ware geestelike herlewings
bestudeer word, het dit nog altyd gepaard gegaan met 'n daaropvolgende
sendingvisie en ywer om God se verlossingsboodskap aan verlore mense uit
te dra!
Skrifgedeeltes Om Daagliks Te Lees 6. Wanneer 'n gemeente in die geloof by meer as een sendeling betrokke raak,
forseer dit lidmate om hul gebedskalender uit te brei en selfs later finansieel of
Wat is
1. Ps. 67:1-8.................................. die mens se grootste skeppingsdoel? persoonlik betrokke te raak by die ondersteuningsgroep van 'n sendeling. 'n
Die gr
2. Matt. 28:18-20...........................oot opdrag om te getuig! Meerdere sendingbediening leer die gemeente dus om effektiewe voor-
Wat behels ons getuienistaak?
3. Rom. 10:9-15............................. bidding te doen. Wanneer die sendelinge van 'n gemeente in nood verkeer,
Wat presies behels die opdrag?
4. Luk. 24:47................................. leer gemeentes om spontaan saam te kom en intense smeekgebede op te
5. Joh. 3:16,36............................. stuur. Wanneer dit goed gaan en deurbrake op die gebede volg, volg spontane
Hoekom is die opdrag gegee?
6. Hand. 10:11-16,34-36...............e apostels die visie dadelik gesnap? getuienisse en dankgebede.
Het di
7. Hand. 1:8..................................ek en toerusting om te getuig. 7. 'n Gemeente wat sendelinge in die geloof uitstuur, leer weer om in
Die pl
8. Hand. 8:1,4................................ afhanklikheid van God te lewe!
Getuig in enige situasie.
Wanneer moet ons getuig?
9. 2 Tim. 4:2; 2 Kor. 6:2................ 8. 'n Gemeente wat sy eerste sendelinge uitgestuur het, is nie tevrede nie en
10 Hand. 4:23-31............................m wil die Heilige Gees ons beheer? wil graag nog meer en meer vir God doen om die verlore siele in te bring.
Waaro
Hoe het Petrus se lewe verander?
11. Hand. 2:14-22............................ Hierdie verlange om verlore mense 'n geleentheid te gee om gered te word,
12. Mark. 16:9-16............................. dwing gemeentelede om hul geloof te rek en te probeer om by nog 'n
Wat was Jesus se laaste woorde op aarde?
Waarom het ons die Gees nodig?
13. 2 Tim. 1:7-9................................. sendingprojek betrokke te raak!
'n Getu
14. 1 Tess. 1:2-10.............................ienis van bekering. 9. Daar is altyd gemeentelede wat teen die "groot" betrokkenheid by
Red God ons net om hemel toe te gaan?
15. 1 Pet. 2:9-10............................... sendingwerk gekant is, asof jy te veel vir verlore mense kan doen! Die situasie
So help jy sendelinge!
16. 3 Joh. 5-8................................... skep 'n spontane geleentheid vir vrugbare gesprekke en algaande groei die
Tientalle mense betrokke by Paulus.
17. Rom. 16:1-13............................. gemeentelede in kennis en ywer. Selfs diegene wat gekant was teen
Bystand in moeilike omstandighede.
18. Fil. 4:14-19................................. sendingwerk begin geleidelik die groot sendingopdrag verstaan en begin
Barnabas maak die pad oop vir die Evangelie.
19. Hand. 9:26-31............................ geleidelik by sendingwerk betrokke raak! Loof die Here!
20. Matt. 24:3-14..............................s die wederkoms. 10. Sendingwerk is nie altyd maklik nie. Dit leer 'n leraar, kerkraad en
Verhaa
21. Ef. 3:6-13.................................... gemeente geduld, gehoorsaamheid, geloof en volharding!
Die geheimenis van die Evangelie.
22. Matt. 9:35, 10:1..........................ers vir die oes. 11. Selle, wyke of kleingroepe in die gemeente kry ook geleentheid om
Arbeid
23. 2 Kor. 9:6-15............................... verantwoordelikheid vir hul eie sendeling te aanvaar. So gebeur dit dikwels
Bou die Koninkryk deur geld.
24. Rom. 1:13-17.............................. skaam wees nie. dat 'n selgroep volledig betrokke raak in 'n sendeling se finansiële en gebeds-
Moenie
Opoffe
25. Kol. 1:24-29................................ring vir die Evangelie. behoeftes.
26. Ef. 6:18-19.................................. 12. Daar is niks so wonderlik soos om na maande se gebedsworsteling,
Bid vir elkeen wat getuig.
Die oes
27. Matt. 9:37-38............................... is gereed. terugvoer te kry van jou sendeling en te verneem van groot gebedsdeurbrake
Waarvoor moet ons bid?
28. Kol. 4:2-4.................................... nie. Wanneer sulke terugvoer telefonies direk in 'n volgepakte oggend-
29. Rom. 15:30-32............................etrokke by getuies! erediens ontvang word, kan elke lidmaat deel in die betrokkenheid.
Raak b
30. 2 Pet. 3:9-15............................... terwyl daar nog kans is. Vir inligting oor sendingmobilisering skakel: Ds. Willem Louw, 082 340 7549.
Getuig
Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur die NG Kerk Miederpark, Potchefstroom