Page 2 - Good News September 2009 paper
P. 2
HOE GROOT IS GOD!!!
V
Vervolg van p. 1ervolg van p. 1 drank en rook is en hoe baie mense dink hulle gaan
dadelik na 1 Militêre Hospitaal, Voortrekkerhoogte, Hemel toe terwyl dit wat hulle deur die week uitlewe, nie
verwys. Daar het dr. Viljoen baie openlik die prentjie vir aan Sy standaarde voldoen om die Ewige Lewe te
ons geskets en ons het besef dat daar geen oplossing ontvang nie.
was nie, behalwe om baie ernstig te bid. Omdat al my Dit was nie net ’n kwessie van bid vir sy herstel nie. Dit
kinders naby aan die Here lewe, kon ons die hele tyd was letterlik ’n geveg om sy siel wat die duiwel wou
die stryd - met die Here as ons Leidsman - in beroof. Ons het sy kamer se kosyne gesalf sodat niks
oorwinning voer. of niemand hom kon aanval in sy swak toestand nie. Hy
Wanneer daar normaalweg bloeding plaasvind, is daar het gevegte met demone gehad en ons vertel hoe hulle
’n paar ml bloed op die brein. In Johann se geval was dit sit in kolonies - amper soos in ’n byekorf - en hoe hy
25 ml. Al vier die breinholtes was gevul met bloed en hulle met die hulp van die Here oorwin het.
daar het reeds bloedstolling in die breinvog Johann wat die siek een was, het vir almal wat hom kom
plaasgevind. Die moontlikheid was nou dat hulle op die besoek het, gebid en selfs dr. Viljoen se hande en die
1ste of op die 10de dag kon opereer indien die pasiënt werk wat hy met hulle verrig het, geseën. Dr. Viljoen het
by sy volle positiewe is. Hulle wou dit egter nie op die hom nie geopereer nie en die Here het ’n ander weg
eerste dag doen nie omdat die brein gewoonlik geswel oopgemaak en voorsien vir bestraling. Hoewel Johann
en bloederig is en hulle dus letterlik deur die aan korttermyn-geheueverlies gely het, het hy presies
breinlobbe moet blaai om die fout te soek. Dit kan dan onthou vir wie hy al gebid het en vir wie nie. Hy het ook
breinskade tot gevolg hê. gevra na diegene vir wie hy nog wou bid. Dit het
Verder sou hulle slegs van die breinvog aftap indien sy geweldige drukking op sy brein geplaas, maar ten
lewensfunksies verswak, aangesien ’n vermindering spyte daarvan het die Here hom bewaar. Dit was asof
van drukking in die breinholtes kon veroorsaak dat die hy lering van die Here ontvang het terwyl hy so
hoër drukking in die are, aanleiding kon gee tot fatale rondgeswerf het in die geestesryk. Hy het ook geweet
beroerte. Die dokter het gesê dat hy nie eens gaan dat ons vir ander mense moet bid om self genesing te
waag om vir ons te sê wat Johann se kans was om die ontvang. In Jakobus 5:15-16 lees ons onder andere
eerste nag te oorleef nie en ek moes hierdie tyding “…en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word…”
maar aan die familie oordra… Die woorde en manier waarop hy gebid het, was ook nie
Indien hy wel die eerste nag sou oorleef, sou hy egter sy woorde nie en ons het die indruk gekry dat hy besig
geweldig siek wees tussen die 3de en die 7de dag. Die was om ’n baie nou pad met die Here te wandel.
brein sou eers op die 10de dag gesond genoeg wees In die dae wat gevolg het tot en met die 13de dag was
om die kleurstof van die angiogram te kon hanteer. Dus Johann baie siek. Hy het ook gesê dat die Duiwel, met
was daar eintlik geen hoop vir hom nie. Ons sou hom ’n groot mes in sy hand, twee beddens van hom af gesit
moes “deurbid ” om by die 10de dag uit te kom. en wag het om hom te kom haal, maar hy het konstant
Johann is toe dadelik oorgeplaas na die Intensiewe in tale gebid. Hy het sy dae deurgeworstel en in tale
Sorgeenheid. Ek (Elsabé, sy vrou), en ons jongste gebid, sonder ophou. Die Duiwel het verloor - hy kon
seun, Pierre, was by sy bed toe hy vir ’n paar oomblikke hom nie kry nie!
by sy volle positiewe was en ek het vir hom presies Ons het die uitslag van die angiogram op 24 Des. 1998
gesê dat sy kans op oorlewing uitermate gering was en gekry. Daar was ’n vergroeiing van are agter die
dat die HERE ons enigste hoop is. Ons drie het linkeroog. Dit was die rede waarom die oog nog altyd
saamgebid, Johann aan die Here opgedra en God blind was. Die vergroeiing het teen die oogsenuwee
gedank dat Hy Sy Seun gestuur het om vir ons sondes gedruk. Dr. Viljoen het gesê dat dit baie ernstig was,
en siektes te sterf. aangesien die helfte van die vergroeiing in die brein en
Nadat ek ons oudste seun, Jaques, laat weet het hy die ander helfte in die breinvlies was. Daarom het hy
moet dadelik kom, het die Here vir hom gewys dat sy nie kans gesien om te opereer nie en wou tot 1 Jan.
hande soos twee gloeilampe gloei en dat hy net sy 1999 wag vir ’n sekere professor se mening. Daar was
hande op sy Pa se kop moes plaas wanneer hy vir hom ’n nuwe soort bestraling wat moontlik sou kon help.
bid. Intussen is Petrus, (Johann se swaer), ook Op 31 Des. is Johann huis toe gestuur. Op daardie stadium het die professor nog nie die
toegelaat om hom met olie te salf en vir hom te bid. uitslae ontleed nie. Op Maandag 2 Jan. 1999 het daar ’n tweede keer bloeding plaasgevind.
Jaques het ’n halfuur later opgedaag. Sy hande het nog Hierdie bloeding het veroorsaak dat Johann verlam was aan die regterkant van sy liggaam. Hy
steeds gegloei en sonder dat hy daarvan bewus was is dadelik weer per ambulans na 1 Militêre Hospitaal geneem vir ’n breinskandering. Hulle het
dat Petrus Johann gesalf het, het hy ook sy Pa met olie gevind dat die bloeding groter was as die eerste keer.
gesalf en die gees van die dood bestraf. Die volgende dag het dr. Burger gekom en sy reflekse getoets. Hy het verbaas na my gekyk en
Later het die Here vir my Openbaring 2:10 gegee. Dit gesê: “Dit is onmoontlik! Die verlamming aan die regterkant is omtrent heeltemal gesond.” Dit
was vir my ’n groot troos, want die dae in die teks het was niks anders as ’n wonderwerk nie!
Op die 3de dag na die bestraling het hulle vasgestel dat sy regterlong ook platgeval het, maar
ooreengekom met die dae wat Johann moes wag -
10 dae! “Vrees vir niks wat jy sal ly nie. Kyk, die duiwel hulle kon nie verklaar waarom hy geen koors gehad het nie. Ek het besef dat dit die
gaan sommige van julle in die gevangenis werp, sodat ononderbroke gebede was wat hom aan die lewe gehou het!
julle op die proef gestel kan word; en julle sal TIEN DAE Die bestraling was ’n groot sukses en 2 weke later - na 2 maande in die Intensiewe
lank verdrukking hê. Wees getrou tot die dood toe, en Sorgeenheid - kon hy huis toe gaan. Daar was nog baie gebede en baie vasbyt nodig. Hy moes
Ek sal jou die kroon van die lewe gee.” van vooraf leer hoe om ’n mes en vurk te gebruik en ook om die regterkant van sy lyf se gebruik
Die volgende 10 dae was ’n worstelstryd! NIE teen te oefen. Tog het hy volkome herstel met die hulp van die Here!
“vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die Dit is nou amper 11 jaar later en die Here loop steeds ’n pad met Johann en Johann ’n pad met
magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van die Here. Daar het baie dinge in sy lewe verander, maar die Here het hom deur alles gedra en
hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug” (Ef. 6:12). waar een deur toegegaan het, het Hy ’n ander deur oopgemaak. As gevolg van korttermyn-
Gedurende hierdie dae is daar sonder ophou deur geheueprobleme, asook die feit dat Johann onder geen omstandighede drukking op die brein
ouers, familie, vriende, kennisse en onbekendes oor moet hê nie, en sekere posisies dus baie ongemaklik vir hom is, is hy toe medies ongeskik
die hele land vir Johann gebid en het hy ervaringe verklaar vir die Weermag. Dit was toe egter ook nie so ’n groot probleem nie, aangesien sy
beleef wat nie alles oorvertel kan word nie. Hyself was bevordering deurgekom het net voordat hy sy pakket ontvang het. Sy medies is teruggekoop
permanent in gebed. Wanneer sy brein seer was en hy en hy kry ’n goeie pensioen. Is die Here se voorsiening nie wonderlik nie?
nie meer woorde gehad het nie, het hy in tale gebid. Een van sy stokperdjies was tuinmaak en die uitleg van tuine. Hy is nou in staat om aandag
Ons het die monitor dopgehou en gemerk dat wanneer hieraan te gee en volgens my is daar niemand wat beter as hy vrugtebome, rose en struike kan
ons vir hom bid, die lesings op die monitor reëlmatig snoei nie. Hy leef elke dag na aan die natuur en praat heeldag met die Here. Elke dag as hy
raak en die pyn verstil. opstaan, dank hy die Here vir nog ’n volmaak geskape dag. Hy probeer ook dat daar nie ’n dag
Gedurende hierdie tyd was Johann onder meer in die verbygaan sonder om iemand van die liefde van Jesus te vertel nie! Ons prys die Here vir Sy
doderyk. Die Here het ook saam met hom geloop en wonderlike genade!
hom ’n paar dinge gewys. Hy moes na regs kyk en daar
was net ’n klein groepie mense wat gereed was om
Hemel toe te gaan. Die Here was baie teleurgesteld
omdat so min mense Hom as Saligmaker aanvaar het.
Hy het aanhoudend vir Johann gesê: “As mense maar
net kon weet en besef hoe lief Ek hulle het!”
Daarna het Hy Johann na die linkerkant toe laat kyk.
Daar het duisende mense gestaan en wag op die
oordeel. Die Here het vir Johann gewys wie van die
mense nie gereed was toe hulle gesterf het nie. Baie
van hulle was bekendes. Die Here het ook vir hom
spesifiek gewys hoeveel leraars ongered gesterf het!
Verder het die Here vir hom vertel hoe verdoemend