Page 6 - Good News September 2009 paper
P. 6
’N SENDINGKONFERENSIE MET PASSIE
anaf 18-19 September om groot dinge te doen. Afrika sendinghulpmiddels. Verskeie World Mission Centre se “Life
2009 is Potchefstroom beleef geweldige groei in die boeke en praktiese hulp- School”, Die “Kairos-kursus”
Vdie gasheer van ? Christendom en elke gemeente middels sal te koop wees. word bekend gestel deur World
nasionale, interkerklike behoort deel van God se Volgens Louw is daar twee oop Outreach, Kingfisher se
Sendingkonferensie. Die hartklop te wees.” sessies wat gratis aangebied nuutste “dissipelskapmateri-
Konferensie word vir die vierde Volgens Louw sal daar vanjaar word vir die publiek. aal”, FTLT bring ? nuwe
agtereenvolgende jaar deur verskeie kundiges optree. Hy sê: “Ons wil almal uitnooi opwindende konsep van
MMM (Missionêre Mobili- Peter Tarantal (OM / WENSA), om hierdie opwindende ses- Sendingopleiding wat op
seringsmomentum), ? inter- sal onderskeid tref tussen sies by te woon. Dit sal studente gerig is, ens.
kerklike vennootskap van verskillende Sendingmodelle. wonderlik wees as alle Enigeen is welkom om hierdie
gemeentes met ? hartklop vir Richard Verreynne (World gelowiges kom deel in Konferensie by te woon.
Sending, georganiseer. Thrust), sal Konferensie- lofprysing en aanbidding.” Die Uitstallers is ook welkom.
Die tema van die Konferensie gangers leer hoe om ? sessies begin Vrydagaand Registrasievorms en inligting
i s : “ D i e g e m e e n t e a s missionele visie in die 18:45 en Saterdagmiddag om kan verkry word by:
gestuurde.” Die fokus word gemeente te vestig en leiers te 16:00. www.ngkmiederpark.co.za of
vanjaar daarop gerig om bemagtig. Johan Carstens Enkele onderwerpe van die kontak 018 294 6900 (vm.) of e-
gemeentelede en gemeentes te (Market Place Ministries), sal praktiese werkswinkels is: pos:
bemagtig om die “Groot die klem daarop laat val dat mmm@ngkmiederpark.co.za
Opdrag” van die Here Jesus uit elke gelowige ? sendeling is.
te voer en die volledige Evan- Hy fokus op markplein-
gelie na die hele mensdom te strategie. Sakemanne kan
neem. Die Konferensie sal uitsien na ? vars visie oor die
vanjaar by die kompleks van rol van Christenskap binne die
die NG Kerk Potchefstroom- werkplek.
Noord (Dwarsstraat 21), aan- Voorts is die Konferensie
gebied word. gepak met kort getuienisse,
Ds. Willem Louw, wat aan die DVD-insetsels en gebed-
hoof van die reëlings staan, sê: sessies, praktiese werks- ? Prototipe van hierdie unieke, bekostigbare voertuig - spesiaal
“Daar is ? nuwe Sending- winkels, netwerkgeleenthede vir die sendingveld-omstandighede van Afrika ontwerp - sal by
passie in die Kerk. God is besig en daar is ook uitstallers van die Sendingkonferensie toetsbestuur kan word en te koop wees.
UNIEKE UITREIK NA GEVANGENES
om help ons om ? verskil te verskeie Christene in die gevangenis per maand. Wil u nie oorweeg om ? student vir
maak in die lewe van lang- wat smag om hul lewe en hul toekoms twee jaar teen R50 per maand te borg nie? Dink
Ktermyn-gevangenes. U kan te verbeter en iets positiefs vir die net watter verskil u in die heropbou van ons
meehelp om hulle geestelike lewens te gemeenskap te beteken wanneer hulle land, en die heropbou van gebroke lewens kan
verryk en ? nuwe toekoms vir hulle te termyn uitgedien is. maak! Ons poog om borge vir dertig studente te
ontsluit! Ons droom dat hierdie mense U kan help om weer sin en betekenis vind. (Dankie aan diegene wat reeds bydra)!
ook soos Josef uit die tronk kan stap en aan hierdie mense se lewe te gee. Daar Ons glo sommige van hierdie mense sal eendag
deur God se genade ? nuwe begin kan is niemand wat die rowwe wêreld daar evangeliste word wat weer baie ander sal
maak waarby ook hul familie en vriende buite so goed verstaan en só effektief bedien!
kan baat! kan bedien, as diegene wat voorheen Rig navrae aan: sending@ngkmiederpark.co.za
Hier is ? unieke geleentheid waaraan u deel daarvan was nie! Jesus Christus of Tel. 018 294 6900 (vm.).
kan deelneem. ? Groepie persone het leer ons boonop in die profetiese rede Bankbesonderhede: Naam van Rek: Miederpark
opleiding deurloop om as dosente van oor die laaste oordeel, dat God sal oplet Sending, Tjekrek. no. 405 041 9146, ABSA
die Nehemia-kursus op te tree. (Hierdie na die wyse waarop ons mekaar in Potchefstroom, Takkode: 632005.
materiaal leer Christene hoe om die liefde gehelp het. Hy sê: “Ek was in die
Evangelie uit te dra en hoe om self ? tronk, en julle het My besoek… Dan sal
evangelis te word wat ? kerk kan plant). die wat die wil van God gedoen het Top 10
Die dosente het die nodige toestem- vra… Wanneer het ons u siek gesien of
ming verkry om onderrig aan langter- in die tronk en U besoek? En die koning Onbereikte Lande
myn-gevangenes in Potchefstroom se sal hulle antwoord: Dit verseker Ek
Korrektiewe Dienste-afdeling aan te julle: Vir sover julle dit aan een van die
bied. Hulle bied hul dienste gratis aan. geringste van hierdie broers van My Sal u asseblief voorbidding doen vir meer
Die kursus is interkerklik en bedoel vir gedoen het, het julle dit aan My arbeiders om die oes in te samel in die
Christene van enige denominasie wat gedoen.” ondergemelde lande? Ons plaas hulle In
hul opleiding wil verbeter. Daar is Die Nehemia-kursusmateriaal kos R50 volgorde van % van die land se bevolking wat
onbereik is met die Christelike Evangelie soos
in 2009.
% van
Rang- Naam van Gods-
nommer Land Bevolking diens
Onbereik
1 Noord-Korea 100% Nie-godsdienstig
2 Afganistan 99.9% Islam
3 Algerië 99.95% Islam
4 Wes-Sahara 99.9% Islam
5 Mauritanië 99.6% Islam
6 Mongolië 99.5% Boeddhisme
7 Comore 99.5% Islam
8 Iran 99.4% Islam
9 Somalië 99.3% Islam
10 Jemen 99.1% Islam
Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur NG Kerk Miederpark, Potchefstroom