Page 2 - Good News September 2010 paper
P. 2
OORLEEF IN
'N VREEMDE DOMEIN
o dikwels gebeur dit in ons midde van vreemde mense Selfs die digter en skrywer Totius
moderne tyd dat mense rondom hulle. Só, sê Paulus, is het gesê: “Hierdie wêreld is ons
Snoodgedwonge moet ver- elke weergebore mens 'n burger woning nie.”
huis na 'n ander land. Alles is van die hemel. Ons is as't ware 'n In hierdie vreemde, vyandig-
vreemd, en geweldige aanpas- hemelse kolonie. Ons onderhou gesinde domein, kan ons slegs
sings moet gemaak word. Veral as God se wette en voorskrifte, dra oorwin deur die krag van die
'n hele gesin verhuis. So 'n gesin Sy karakter, en is Sý lig in 'n Heilige Gees. In Sy Hoëpries-
moet aanpas by 'n ander taal, 'n donker wêreld. Almal behoort aan terlike gebed het Jesus vir Sy
vreemde kultuur en alles wat eie ons optrede te kan sien dat ons volgelinge gebid: “Ek bid nie dat
is aan daardie land. Hulle moet die kinders van God is. U hulle uit die wêreld wegneem
wette van daardie land leer ken en So leef die gelowige in 'n vreemde nie, maar dat U hulle van die Bose
gehoorsaam. Soms kan daar domein - die koninkryk van die bewaar” (Joh. 17:15). Ons sal
sprake van vyandigheid wees. Bose. Daarom is hierdie wêreld oorwin deur die krag van die
Dink net hoe dit in ons eie land ons vyandiggesind. Paulus noem Woord. Ons moet die Woord glo,
moes voel vir iemand wat 'n die duiwel “die god van hierdie ons moet die Woord bid en ons
slagoffer van “vreemdelinghaat” wêreld” (2 Kor. 4:4). Johannes sê moet die Woord bely. In navolging
was. dat die hele wêreld “in die mag van Jesus moet ons altyd kan sê:
Die oorlewing in 'n vreemde land van die Bose lê” (1 Joh. 5:19). “Daar staan geskrywe.”
is draagliker wanneer daar nog Tydens Jesus se versoeking sê In Romeine 8:31 staan geskrywe:
ander mense woon wat van jou eie die duiwel sélf vir Jesus aangaan- “As God vír ons is, wie kan teen
land afkomstig is. Dit word de al die koninkryke van hierdie ons wees?” En verder: “Wie sal
moontlik om 'n stukkie van jou eie wêreld: “Ek sal U al hierdie mag beskuldiging inbring teen die
taal en kultuur, sowel as jou eie gee en hulle heerlikheid, want dit uitverkorenes van God? … Wie is
gebruike en gewoontes te behou. is aan my oorgegee, en ek gee dit dit wat veroordeel? … Wie sal ons
Dít is presies wat Paulus in aan wie ek wil” (Luk. 4:6). skei van die liefde van Christus,
gedagte gehad het toe hy in Die dag toe ons ons lewens aan verdrukking of benoudheid of
Filippense 3:20 skryf, “Want ons Jesus oorgegee het, het ons ons vervolging of honger of naaktheid
burgerskap is in die hemele, van rug op Satan en sy koninkryk of gevaar of swaard? … Maar in al
waar ons ook as Verlosser verwag gedraai. Daarom is elkeen wat so hierdie dinge is ons meer as
die Here Jesus Christus.” Die 'n oorgawe aan Jesus Christus oorwinnaars deur Hom wat ons
Griekse woord vir “burgerskap” maak, van die dag van sy weder- liefgehad het. Want ek is ver-
is politeuma. Die agtergrond van geboorte af in vyandskap met die sekerd dat geen dood of lewe of
hierdie begrip is dat Filippi 'n Bose. Die Woord verklaar in engele of owerhede of magte of
Romeinse kolonie was. En omdat Efésiërs 6:12, “Want ons worstel- teenwoordige of toekomende
die Filippense die betekenis so stryd is nie teen vlees en bloed dinge of hoogte of diepte of enige
goed geken het, kon Paulus dit nie, maar teen die owerhede, teen ander skepsel ons sal kan skei
gebruik om vir hulle iets beson- die magte, teen die wêreld- van die liefde van God wat daar in
ders te verduidelik: 'n Romeinse heersers van die duisternis van Christus Jesus, onse Here, is nie”
kolonie (soos dit oor die wêreld hierdie eeu, teen die bose geeste (Rom. 8:33-39).
heen bestaan het), beteken 'n in die lug.” God skenk ons die oorwinning te
gemeenskap van Rome, met Ons moet onthou dat ons in ons midde van vyandige aanslae en
Romeinse gebruike en gewoon- aardse bestaan maar net deur- teenkanting. “Al gaan ek ook in 'n
tes, al het hulle hulself in 'n gangers is deur hierdie lewe. dal van doodskaduwee, ek sal
vreemde land bevind. Die taal, Petrus skryf: “Geliefdes, ek ver- geen onheil vrees nie; want U is
kultuur en kleredrag was dieself- maan julle as bywoners en vreem- met my…” (Ps. 23:4).
de as die van Rome. Hulle het die delinge om julle te onthou van Waag dit om God te glo en leef as
Romeinse wette onderhou, en het vleeslike begeertes wat stryd oorwinnaar!
eintlik as Romeine voortgeleef te voer teen die siel” (1 Pet. 2:11). Dr. JJ Venter, 084 245 2338.
oekom die Bybel lees as ek vergeet wat ek gelees het. Oupa, as wat sy beentjies hom kon dra, nie!"
niks verstaan nie. Of, as ek is dit ooit die moeite werd om nog maar steeds was dit verniet, want "Dink jy regtig dat daar niks
Hverstaan, nie onthou wat uit die Bybel te lees? Ek meen - natúúrlik was die sak weer leeg by gebeur het nie?" vra Oupa. "Kyk
ek gelees het nie? wat is nou die nut daarvan as ek sy aankoms. 'n slaggie na die sak. Wat sien jy
Daar was 'n Oupa wat iewers in tóg alles vergeet?" Nee Oupa," blaas hy uitasem, anders aan die sak as toe jy begin
die berge gebly het met sy Oupa het diep gedink, en toe sien "Dis onmoontlik - hierdie sak lek!" het?"
kleinseun. Die knapie het 'n baie hy 'n leë steenkoolsak, wat al en daarmee gooi hy die sak Met 'n vraag in sy oë bekyk die
hoë agting gehad vir sy oupa, en pikswart gevlek was van die roet, eenkant en gaan gryp 'n emmer. seun sy sak - wat kan Oupa tog
soos dit maar gaan, het hy alles langs die stoof lê. "Nee Boetie," keer Oupa hom. "Ek bedoel? Die steenkoolsak is
probeer naboots wat Oupa doen. "Boetie, gaan haal vir Oupa 'n sak wil nie 'n emmer water hê nie, ek natuurlik sopnat van al die water-
Oupa se gewoonte was om elke vol water in die stroompie hier wil 'n SAK water hê! Toe jong, jy draery, maar skielik besef hy dat
oggend douvoordag op te staan, onder," vra hy die seun. Gretig om kan dit mos doen! Jy probeer net die sak nou SKOON is - al die
die ou koolstoof aan die brand te Oupa te plesier, spring die knaap nie hard genoeg nie." steenkoolstof is uitgewas!
kry, en dan sy ou gehawende daar weg met sy goiingsak, en En daarmee gaan staan hy weer in "Oupa, die sak is skoongewas!
Bybel te neem en te gaan sit in die hardloop stroompie toe. die kombuisdeur en hou die Maar ek verstaan nog nie, Oupa."
lekker warm kombuis by die tafel Dis harde werk om die sak vol te seuntjie dop waar hy sy onmoont- "Boetie," sê Oupa, "dis wat
om daaruit te lees. kry, maar hy byt vas, en met die like taak probeer uitvoer. gebeur wanneer jy die Bybel lees.
Die kleinseun het soggens, net sak oor sy skouer hardloop hy Die seun het lankal besef dat hy Miskien verstaan jy nie alles wat
soos Oupa, ook sy Bybel gaan terug huis toe na Oupa wat sukkel besig is met 'n gejaag na wind, jy lees nie, en dalk vergeet jy
haal en by die kombuistafel gaan om nie uit te bars van die lag nie. maar hy wou só graag vir Oupa amper alles wat jy so hard
sit om daaruit te lees. Natuurlik was die sak dolleeg probeer plesier, dat hy maar probeer onthou. Maar terwyl jy
Iets het die knapie egter baie gelek teen die tyd dat hy by Oupa gedweë weer eens die sak in die lees, gebeur iets met jou - jou
gepla: "Oupa, ek weet nou nie so aankom. stroompie vol maak en met sy binnekant word verander - jy word
mooi nie," sê hy een oggend. "Ek "Ai man!" sug Oupa. "Jy sal maar lekkende vrag so vinnig as wat hy as't ware skoongewas van binne
probeer ook die Bybel lees soos weer moet gaan probeer jong!" maar kon die bultjie ophardloop terwyl jy die Bybel lees."
Oupa, maar ek verstaan nie wat ek Toe suiker die knaap weer af na Oupa toe. KAN ONS OOIT GENOEG DANK-
lees nie. En as ek die slag riviertjie toe met sy sak. "Nee Oupa, dit werk nie!" huil-sê BAAR WEES VIR DIE VOORREG
verstaan, dan waai dit by my ore Hierdie slag hardloop die outjie die outjie moedeloos. "Kyk hoe OM 'N BYBEL TE KAN HÊ!!
uit, en netnou het ek alweer alles terug met sy sak water so vinnig hard probeer ek, maar dit werk - Oorgeneem