Page 2 - Good News April 2008 paper
P. 2

oenie Burger vertel 'n baie    geloofspad te begelei. Die persoon stem toe in op voorwaarde dat hulle
                mooi  storie.  Hy  vertel  dat   eers saam gaan swem. Hy het dit nogal vreemd gevind, maar ingestem.
          Chulle naby 'n kanaal in die         Hulle het 'n rukkie geswem toe hy naby sy mentor kom en dié hom gryp
          Boland  grootgeword  het.  As  en sy kop onder die water druk. Oral Roberts het geskop, gespartel en
          kinders  het  hulle  papierbootjies   gespook. Sy longe het begin brand en eers toe hy slap word, het die
          gemaak  waarmee  hulle  in  die      ouer man hom toegelaat om asem te skep. Toe hy opkom en hygend na
          kanaal gespeel het. Die speletjie    asem  snak,  was  hy  so  kwaad  dat  hy  nie  geweet  het  of  hy  moet
          het  daaroor  gegaan  dat  jou  asemhaal, hoes of raas nie! Rustig vra die ouer man: “Het jy na asem
          bootjie  sonder  jou  hulp  die  gesmag?”
          vinnigste  van  punt  A  na  punt  B   “Natuurlik het ek na asem gesmag, wat dink jy?” het hy geantwoord.
          moes  vaar.  Daar  was  een  groot   “Wel,” het die man geantwoord, “ek sal jou mentor wees as jy bereid is
          probleem: Hoe hou jy jou hande       om vir die res van jou lewe só na God te smag soos jy nou na asem
          van jou bootjie af as hy iewers in   gesmag het. Dan sal niks jou ontbreek nie.”
          die  riete  of  agter  'n  stuk  hout   'n Mens lees iets van hierdie verlange na God in Psalm 63. Dawid is in
          vashaak?  Wie  ook  al  sy  bootjie   die woestyn van Juda, waar hy na God se teenwoordigheid smag: “Ek
          losmaak,  word  gediskwalifiseer.    soek U, o God, my God, ek dors na U; ek smag na U soos in 'n dor en
          Dan vertel hy hoe jy dan maar 'n     droë land, 'n land sonder water” (v. 2).
          rukkie  gewag  het  totdat  almal    Min mense het 'n smagting na God. 'n Mens kan so maklik voel jy faal
          vooruit  gehardloop  het,  en  dan   omdat jy nie 'n smagting na God het nie. Dit is egter nie iets wat jy uit
         stilletjies  jou  vasgevalde  bootjie   jouself tot stand kan bring nie. 'n Mens kan nie 'n
         teruggehelp het in die stroom. 'n     smagting na God opklits nie. Daar is ook nie 'n resep
         Mens  kan  eenvoudig  nie  jou        vir 'n verlange na God nie. Jy kan nie 'n klomp goed
         hande van jou bootjie afhou nie.      bymekaargooi en dan het jy hierdie smagting na God
         Dit  is  dan  jou  eie  skepping,     nie. Ons moet vir Gód vra om ons hierdie smagting
         gemaak met jou eie hande!             na Hom te gee.
         En dan vra hy die vraag: Hoe moet     Indien  jy  een  of  twee  maal  gebid  het  vir  'n  diep
         God dit regkry om Sy hande van        verlange  na  God  en  daar  het  nog  niks  in  jou
         ons af te hou wanneer ons iewers      geesteslewe verander nie, verwys ek jou graag na
         vasval? Hy kry dit nie reg nie! Hy't   die weduwee in Lukas 18:1-8. Jesus vertel Self van
         ons  aanmekaargeweef  in  die  die weduwee wat by die regter kom en dan vir hom
         moederskoot. Hy het ons gemaak.       vra om in haar saak aan haar reg te doen. Die regter
         Hy gee so baie vir ons om dat Hy      steur hom egter nie aan haar nie.
         ons nie kan uitlos nie; ook nie as    Dag vir dag kom sy terug om keer op keer te vra dat
         ons vasgehaak het in sonde nie!       hy aan haar reg betoon. Uiteindelik dink die regter by
         Dis God se hart om ons te help om     homself: “Vir God het ek wel geen eerbied nie, en
         heeltyd op die stroom van Sy wil      aan 'n mens steur ek my nie, maar aangesien hierdie
         te  vaar.  In  ons  harte  moet  daar   weduwee so aanhou om my lastig te val, sal ek haar
         egter  'n  soortgelyke  begeerte      in haar regsaak help, anders kom klap sy my op die
         wees. En dit wil vir my voorkom       ou end ook nog” (v. 4-5).
         asof  die  intensiteit  van  daardie   Dan beklemtoon Jesus dat as 'n onregverdige regter
         begeerte  bepaal  hoe  suksesvol      uiteindelik toegee aan die versoek van 'n kermende
         ons op die stroom van God se wil      weduwee, hoeveel te meer sal God aan Sy kinders
         sal bly, al dan nie.                  reg doen as hulle dag en nag tot Hom roep. Moenie
         Oral Roberts is nie 'n bekende in     ophou vra vir 'n smagting na God en die vermoë om
         Suid-Afrika nie, maar in die VSA is   Sy Stem te onderskei voordat Hy dit aan jou gegee
         hy 'n alombekende evangelis. Hy       het nie.
         is nou al in sy tagtigs en steeds     God sal Hom nie onttrek aan mense wat graag in
         besig om die Evangelie van kus-       voortdurende kommunikasie met Hom wil leef nie.
         lyn  tot  kuslyn  en  van  staat  tot   Jy hoef nie geleerd, groot of belangrik te wees om te
         staat te verkondig. Hy is 'n merk-    kwalifiseer vir 'n besoek van die Almagtige nie.
         waardige  man  wat  in  geloof  'n    Miskien het dit tyd geword om jouself te dissiplineer
         Christelike Universiteit tot stand    om heel eerste aan God te dink wanneer jy wakker
         gebring  het  waar  studente  in  58   word in die oggend. Kry vir jou 'n item, 'n deuntjie
         beroepsrigtings opgelei word om       wat  jou  wakker  lui  of  enige  ander  vorm  van
         vanuit hulle verhouding met God       assosiasie wat jou aan God sal laat dink.
         en vanuit die Woord hul beroep te     Voordat jou kop in hoogste versnelling wegtrek om
         beoefen.                              jou besige skedule vir die dag deur te werk, lê nog vir
         Oral  Roberts  se  bedienings-        'n oomblik stil en sê: “Goeiemôre, Here, vandag wil
         verhaal gryp 'n mens aan die hart.    ek graag in U Teenwoordigheid funksioneer. Hou my
         As  jong  man  het  hy  'n  mentor    heeltyd bewus van U Teenwoordigheid. Stel my in
         gesoek;  iemand  wat  hom  kon        staat  om  heeldag  van  U  bewus  te  bly,  ongeag
         begelei om sy roeping met verant-     omstandighede  en  gebeure.”  Bid  'n  soortgelyke
         woordelikheid uit te leef.            gebed elke dag!
         Hy vra toe 'n man vir wie hy baie     Uit: Hoe Hoor Ons God Se Stem? - Elza Meyer, CUM,
         respek gehad het om hom op sy         2007.







                 gandan Christians, called by God to pray non-stop, have seen 50 people saved
                 and a church planted on an unreached island with over 90% HIV/AIDS infection.
           UThis is reported by Paul Masindende from Victory Kings Ministries in Entebbe,
           Uganda. "In our prayers the Lord revealed to us an island without a church in Lake
           Victoria. We all had the same name, 'Kacunga'. We found the island, 50 people were
           saved and a new church was planted. All because of PRAYER!"
           In a more recent update Paul reports: "We want to bring the Gospel to the 84 Ssese
           Islands in the Kampala District of the Lake. 99.9% of these islands believe in witchcraft
           and almost all are illiterate. So far we have reached ten islands and we continue to pray
           to reach the others. I have just come back from Kacunga and the Fellowship is so
           strong. The island has no power, school or hospital and over 90% of people have
           HIV/AIDS,  but  prayer  is  making  a  difference!  The  primary  industry  of  the  island  is
           fishing, so I am blessed to carry on Jesus' ministry of raising fishermen to fishers of
           men."   Source: Paul Masindende, 24-7 Prayer, JNI 635.
   1   2   3   4   5   6   7