Page 5 - Good News April 2008 paper
P. 5

Gerrit en Lenie Hough           wees en ek dink toe as Gideon 'n      haar  toe  baie
                   (018 297 2092)              teken van die Here kon vra, dan       goed en sê dat
               oe die Here Gideon geroep       mag ek ook. Ek maak my oë toe en      h a a r   n a a m
               het, het Gideon 'n teken van    bid: "Here, as dit U wil is dat ek    Lenie is en dat
          THom gevra. Hy het gesê hy           vandag  my  vrou  moet  ontmoet,      sy getroud was
          sal  'n  stukkie  vlieswol  op  die   gee dat sy alleen in die kerk sal    met  Flip  Sny-
          dorsvloer  plaas  en  as  daar  die   inkom, dat sy by my verby moet       man  wat  in
          volgende oggend dou op die wol       stap en voor my gaan sit."            Junie 1994 oor-
          is terwyl die grond droog is, sal hy   Ek trek toe haastig aan en gaan na   lede is. Hy gee
          weet die roepstem is van God.        die  Moedergemeente.  Gelukkig        haar  telefoon-
          Die volgende oggend was die wol      was  ek  van  die  eerste  kerk-      n o m m e r   e n
          nat.  Hy  kon  'n  hele  kom  water   gangers en wag toe geduldig. En      woonstelnaam
          uitdruk.  Toe  vra  hy  weer  as  die   daar  kom  my  droomvrou  alleen   aan my.
          vlieswol droog is terwyl die grond   die kerk binne, stap verby my en      Terug  by  die
          nat is, sal hy glo. Dit het toe so   gaan sit voor my. Ek weet toe dat     huis, skakel ek
          gebeur  en  hy  het  die  roeping    dit my toekomstige vrou is, maar      haar  en  vra  of
          aanvaar.  Ons  lees  daarvan  in     ek weet nie wat haar naam is of       ek  haar  mag
          Rigters 6:36-40.                     waar sy bly nie.                      kom spreek. Sy            Gerrit en Lenie Hough op hul troudag
          My eerste vrou, Kitty, is in Junie   'n  Paar  weke  later  stap  ek  by   wou  weet  in
          1994  oorlede.  Januarie  2000  het   "Tuisgenot"  in  en  daar  sien  ek   verband waarmee, maar ek sê ek      hom sou antwoord: "Drink gerus
          ek  een  Sondagoggend  vroeg  haar! Saam met haar werk Lenie               sal verduidelik as ek daar kom.      en ek sal vir jou kamele ook water
          opgestaan, geëet en begin gereed     Visser wat ek wel ken. Ek vra haar    Daar aangekom, nooi ek haar vir      gee," die regte een sal wees. Toe
          maak  om  kerk  toe  te  gaan.  Ek      toe later wie die dame is wat saam   'n  ete  (3  Maart)  by  Miederpark-  hy  vir  Rebekka  water  vra,  ant-
          was  'n  ouderling  in  Miederpark-  met  haar  werk  en  sy  sê,  "mev.   gemeente. Twee dae later het sy      woord  sy  die  presiese  woorde
         gemeente  en  ons  het  donker        Snyman."                              hierdie  afspraak  bevestig  en
                                                                                                                          wat hy gebid het. Daarna het die
         pakke met 'n wit das gedra.           Terug by die huis raadpleeg ek die    6  maande  later  bevestig  ds.  slaaf  die  Here  verheerlik:  "Aan
         Ek het die kasdeur oopgemaak en       Telefoongids, maar daar is te veel    Willem Louw ons in die huwelik.      die Here God kom al die lof toe!
         toe ek my regterhand uitsteek om      Snymans.  Hierna  ry  ek  na  ds.     Hy  lees  uit  Genesis  24  waar     Die Here het nie Sy troue liefde
         my  swart  pak  uit  te  haal,  sê  'n   Jurie  Wessels,  die  plaaslike  Abraham sy slaaf, Eliëser, na die      weerhou nie."
         stem  vir  my:  "Moenie  jou  swart   leraar,  maar  hy  is  met  verlof  tot   stad  waar  sy  broer  gewoon  het,   Daarom  wil  ons  ook  vandag  al
         pak aantrek nie, haal jou somers-     Februarie. Na sy terugkeer, maak      stuur om vir sy seun Isak, 'n vrou   die eer en lof aan die Here bring
         pak  uit  en  gaan  na  die  Moeder-  ek met hom 'n afspraak en sê vir      te soek.                             en wil ons Hom verheerlik! Ons is
         gemeente."  (Dit  is  die  kerk  wat   hom van die dame wat ek graag        Toe die slaaf by 'n put kom waar al   baie gelukkig en lief vir mekaar.
         Julie verlede jaar afgebrand het).    wil  ontmoet. Al  wat  ek  van  haar   die meisies water kom skep het,     Lenie stel my altyd eerste en vir
         Ek  het  dadelik  besef  dat  dit  die   weet, is dat haar van Snyman is en   bid hy tot die Here en vra Hom vir   haar wil ek blomme koop totdat
         Stem van die Heilige Gees moes        dat sy vir "Tuisgenot" bak. Hy ken    'n teken. Hy vra dat die meisie wat   my geld opraak!








                 ie son het Joppe wakker  Stuur dadelik na Petrus in Lidda!             Menige siel vroetelvinger
                 gemaak  net  soos  enige  Hy móét net help! Hulle het van               in lewensdoolhowe rond
          Dander  dag.  Die  huisies  die wonderwerke gehoor wat hy                          Soekend na een
          het hulle verkneukel in sy strale  daar  verrig  het.  En  sonder              enkel volmaakte stond...
          en  die  rustigheid  het  nog  oor  Dorkas kon hulle net nie klaar-        Sal ons dan nie vandag gehoor
          alles toegevou gelê.                 kom nie! Hulle oorval Petrus met  gee aan Jesus se Roepstem nie:
          Stelselmatig  is  die  stilte  egter  bewyse van Dorkas se liefde en  "Gee  julle  vir  hulle  iets  om  te
          deur  die  alledaagse  geluide  diens. Die klere wat sy vir hulle  eet..." Dorkas het. En haar lewe
          verbreek  en  almal  het  hulle  gemaak het.                               het  betekenisvol  en  onmisbaar
          begin gereed maak vir die pligte  Petrus raadpleeg God en draai  geword in Joppe.  Elke kind van
          van die dag.                         hom dan na die liggaam: "Tabita,  God  het  iets  om  aan  hierdie
          Net in die huis van Dorkas het 'n  staan op!" God het die snikken-         wêreld  te  gee.  Laat  ons  dan
          verslae  groepie  mense  byeen-      de  vroue  raakgesien  en  hulle  barmhartig wees en instrumen-
          gekom.  Dit  was  asof  hulle  innig jammer gekry. Hy het die  teel in die Hande van God om die
          denke benewel was. Hulle wou  onmisbare  Dorkas  aan  hulle  hongeriges en noodlydendes te
          nie aanvaar dat sy nie meer daar  teruggegee.                              voed - liggaamlik en geestelik!
          was nie! Tabita, Dorkas, wilds-      VANDAG  is  daar  steeds  'n  © Huegene Venter
          bokkie  vol  vreugde  en  skoon-     sugtende  mensdom.  'n  Wêreld
          heid  en  deernis  wat  vir  hulle  woes  en  bar,  gestroop  en
          soos 'n moeder gesorg het, was  geplunder deur die vyand.
          weg. Vir altyd weg!                  Neergeboë  en  lewensmoeë
          Oor en oor het hulle die woorde  kinders  wat  deur  volwassenes
          van haar getuigskrif uit Hande-      mishandel  en  misbruik  word.
          linge  9:36  vir  mekaar  herhaal:  Hongeriges en soekendes...
          "Sy  was  oorvloedig  in  goeie           Skraal, honger vingers
          werke  en  aalmoese  wat  sy               krap in asblikke rond
          gedoen  het."  Ja.  Sy  was  altyd             Krap op soek
          besig om goed te doen en die                  na stukkies kos
          armes te help.                                  vir die mond
   1   2   3   4   5   6   7   8   9