Page 6 - Good News April 2008 paper
P. 6

Manne- en



                Vrouekampe



           Skakel onderstaande nommer en bespreek u plek by een van
           ons interkerklike, geestelike kampe! Persone wat bewys kan
           lewer  dat  hulle  lid  van  die  Suid-Afrikaanse  Polisiediens  is,
           betaal geen kampgelde nie! Koste: Kampfooi R250 plus R50
           brandstofheffing.
           Volgende Vrouekamp:
           Datum: 13 - 15 Junie 2008.
           Kontak: Iné by 083 288 0405 vir volledige besonderhede.
           Volgende Mannekamp:
           Datum: 30 Mei - 1 Junie 2008.
           Kontak: Gerald by 082 546 9799 vir volledige besonderhede.                                 1          2          3               4           5


          Help Jouself En Jou  Gemeente So!                                          6     7


                aar is niks wat ’n gemeente    implementeer  vir  sendingwerk,             8                                           9
                of gelowige so vinnig gees-    het  die  visie  van  die  gemeente
          Dtelik  laat  groei  soos  om        jaarliks bly groei, in so ’n mate dat                                                              10
          gehoorsaam  te  wees  aan  die       die  paar  lidmate  jaarliks  ‘n  paar
          Groot Opdrag wat Jesus aan die       honderdduisend rand vir Sending       11
          Kerk gegee het nie (Matt. 28:19)!    gee.  Talle  sendelinge  word  hier-
          Trouens, ’n kerk wat nie evangeli-   deur  jaarliks  ondersteun  en  uit-
          seer nie, stagneer of fossileer!     gestuur.
          Alhoewel  almal  die  Evangelie      Vandag  is  daar  uit  die  bykans
          nodig  het,  het  almal  dit  nog  nie   40 000 gemeentes in Suid-Afrika,   12        13               14   15
          gehoor nie. Daar is vandag baie      slegs 1 500 gemeentes wat hier-
          mense  rondom  ons  wat  nog  nie    die Bybelse beginsel gesnap het       16                    17
          die geleentheid gekry het om die     en  aktief deelneem in die uitstuur
          Evangelie so duidelik te hoor dat    van sendelinge. Ons bid elke dag                 18                               19
          hulle  ’n  keuse  vir  die  Here  kon   om seën. Maar waarom moet die
          maak nie. Daar is selfs talle volke-  Here  ongehoorsame  mense
          groepe in die wêreld wat nog nooit   seën?                                 20                               21                          22
          die  Evangelie  gehoor  het  of  die   Goeie nuus is dat daar ook in ons
          Bybel in hulle eie taal het nie!     omgewing talle gemeentes is wat                        23                                    24
          Was  dit  nie  juis  daarom  dat  die   nie net hul gemeentes in stand wil
          Here  aan  die  Kerk  die  Opdrag    hou nie, maar ook hierdie passie                 25                    26                                27
         gegee  het  om  die  Evangelie  tot   vir  die  uitdra  van  die  Evangelie
         aan die uithoeke van die wêreld te    het.  Onlangs  het  ’n  klomp  kerk-
                                                                                     28                                                     29
         neem  nie?  Trouens  die  sending     leiers  uit  verskillende  denomi-
         van die Kerk is sendingwerk.          nasies  byeengekom  en  ’n  nuwe
         Zinzendorf  het  by  geleentheid      interkerklike  beweging  begin,                      DWARS                                   AF
         gesê:  “Ek  is  bestem  om  die       bekend  as  “Missionêre  Mobili-      1  Voorwerp van God se liefde               1  Eerbiedwekkend
         Evangelie  te  verkondig  ongeag      seringsmomentum”, ook bekend          4  Hoogmoed kom daar voor                   2  Verwoes
                                                                                                                                  Aanvoering
                                                                                                                                 3
                                                                                       Spil
                                                                                     6
         persoonlike gevolge.”                 as  MMM  (Mission  Mobilizing         8  Rut en Orpa was sulke vroue              4  Plaasdiere
         Waar  mense  God  se  Opdrag  Movement). Al wat hulle wil doen,            10  Persoon                                  5  Wilde dier in Juda se gebergte
                                                                                                                                 7
                                                                                       Een van die eindtekens voor die oordeelsdag
                                                                                     11
                                                                                                                                  Hoon
         gehoorsaam,  gebeur  daar  groot      is  om  te  netwerk  met  gelowiges   13  Dié koning se naam klink soos 'n uitroep  9  Bybelse profeet
         dinge!  So  het  Cesar  Fajardo  in   wat dieselfde visie deel, en weer    14  Bewind                                  10  Onthul
                                                                                    16
                                                                                       Op hierdie oomblik, maar ook nie wyd nie
                                                                                                                                12
                                                                                                                                  Klad
         1987 ’n klein gemeentetjie gehad      die  passie  vir  die  uitdra  van  die   18  Absoluut tydlose                   13  Senior
                                                                                    19  Naomi wou so genoem word                15  Dié besitter raak op
         met  slegs  30  jongmense  in  die    Evangelie  in  almal  se  harte  aan   20  Onderskeiding                           die ou end mislik
         jeugbediening.  Hy  het  egter  ’n    die  brand  te  steek!  Daar  is  dalk   21  Dogter van Selofgad (Num. 26:33)    17  Jou oom se kind
                                                                                                                                  Vrou van Josef
                                                                                       Na benede
                                                                                                                                19
                                                                                    22
         groot droom gehad. Hy neem toe        baie geestelike leiers wat ook in    23  'n Vrou van Dawid (2 Sam. 3)            25  Stad wat gegee is aan Lot
         ‘n foto van ‘n nabygeleë binnens-     hulle  gemeente  ’n  verskil  wil    24  Vind hom in 1 Kron. 7:12                  se nageslag (Deut. 2)
                                                                                    26  Op Pinksterdag het mense van dié        27  Poti-Fera was priester van
         huise  sokkerstadion,  hang  die      maak, maar nie weet waar om te          provinsie ook hul eie taal gehoor          dié plek (Gen. 41)
         foto in sy kamer en droom dat God     begin nie! Mense wat net ’n bietjie   28  Welriekende salf
                                                                                    29
                                                                                       Pa van Josua
         eendag  die  stadion  met  jong-      raad of ondersteuning soek.
                                                                                                Antwoorde vir hierdie blokraaisel kan op die webwerf
         mense sal vul! Teen die jaar 2000     Vanaf  12-13  September  vanjaar                      gevind word by www.ngkmiederpark.co.za
         het daar op Saterdagaande reeds       bied  MMM  ’n  groot  Sending-
         18 000 jongmense saamgekom vir        konferensie in Potchefstroom aan
         jeugdienste! Binne 12 jaar het hy   om  weer  die  vonk  in  ons  visie
         8 000 jeugselleiers opgelei!          terug  te  plaas.  ’n  Groot  klomp
         In  ons  eie  land,  in  Bronkhorst-  kundiges van oor die land sal hul
         spruit, is ’n klein gemeentetjie met   kennis en ervaring met ons kom
         ’n raps meer as 100 lidmate. Die      deel.  Skakel  018  294  6900  op
         dag  toe  daardie  gemeentetjie  weeksdae  voormiddae  om  vir
         begin  uitreik  na  buite,  en  ’n    hierdie Konferensie te registreer
         geloofsoffer  in  die  gemeente  of om meer besonderhede te kry.
           Interesting Church Slogans:
            "No God - No Peace. Know God - Know   "How will you spend eternity?
            Peace."                              Smoking or Non-smoking?"
            "Free Trip to heaven. Details Inside!"  "If you don't like the way you were
            "Searching for a new look? Have your   born, try being born again."
            faith lifted here!"                  "This is a ch_ _ ch. What is missing? -
            "Fight truth decay - study the Bible   (U R)"
            daily."                              "If you can't sleep, don't count sheep.
            "People are like tea bags, you have to   Talk to the Shepherd."
            put them in hot water before you know   On the pastor's parking spot -
            how strong they are."                "Pastor's spot - You park, you preach."
                              Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur die NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
                              Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur die NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
   1   2   3   4   5   6   7   8   9