Page 8 - Good News April 2008 paper
P. 8

Vervolg van p. 1ervolg van p. 1
                                              V
          hulle  lewens  hierdeur  geseen  is."  Deur  God  se    Deur Bybelversies oor en oor te
          Woord hulle eie te maak, het hulle geestelike groei     herhaal  het  hy  by  sy  volle
          en kerkgroei ondervind.  Prys die Here vir elke Bybel   verstand  gebly.  Die  Here  se
          wat ons aan hierdie groep kon bring!                    Woord is'n lamp vir sy voet.
          Die beste manier waarop die Kerk vir vervolging en      Jesus Self is ons beste voorbeeld
          moeilike tye kan voorberei, is om die Bybel ernstig     van afhanklikheid van die geskre-
          te bestudeer en die Woord van God te leer.     Wang     we Woord van God. Hy het telke-
          Ming-dao, een van Sjina se bekendste pastore, was       male uit die Skrif aangehaal, soos
          20 jaar lank in die gevangenis. Gedurende hierdie       toe  Satan  Hom  in  die  woestyn
          tyd is hy nie toegelaat om 'n Bybel te hê nie. Tussen   versoek het. Hy het baie na die Ou
          die ouderdom 21-24 het hy baie tyd aan die studie       Testament verwys wanneer hy die
          van die Skrif bestee. In die gevangenis het daardie     skare en individue onderrig het.
          gedeeltes in sy hart een vir een opgekom om hom te      My  gebed  is  dat  ons  die  Woord
          versterk. Hy gee toe dat as dit nie vir daardie woorde   van God sal bestudeer en nie 'n
          van die Here was nie, nie net hy nie, maar baie ander   onverskillige  houding  daarteen-
          wat saam met hom in die gevangenis was, verslaan        oor  sal  hê  nie.  Ongebruikte
          en verslae sou wees. Die Woord van God het hom          Bybels  op  Christene  se  boek-
          sterk gemaak en was sy enigste bron van krag en         rakke  is  waardeloos.   Ons  moet
          bemoediging.                                            die Bybel erken vir wat dit is - God
          Pastoor  Lamb,  wat  ook  baie  jare  in  Sjina  in  die   se  Woord  aan  verlore  mans  en
          gevangenis  was,  het  groot  dele  van  die  Woord     vroue! - Gerrit Coetzee, Geopende
          gememoriseer  terwyl  hy  in  die  Bybelskool  was.     Deure, Apr. 2008.






                 everal  years  ago  a  farmer  increased  his  with the farm and the wealth that
                 farm-holding from 300 acres to 9 000 acres.  they  all  became  unfaithful  and
          SEveryone was proud of him and glad to see  placed the church on low priority
          him prosper.                                            in their lives.
          He had a lovely family - two boys and a girl, and one  The father died and the children
          of the sweetest wives in the world. He was a leader  fought over the land, lost it, and
          in the church and the family was very faithful.         spent all the inheritance.
          Needless to say, he became very wealthy. Life was  Today, they have very little to do
          good.  As  the  responsibilities  of  the  farm  with  each  other  and  have  gone
          increased,  his  involvement  with  the  church  through  several  difficult  perso-
          decreased.                                              nal problems. Their mother died
          Over  time  the  entire  family  became  so  involved  in poverty and loneliness.
                                                                  What good does it do to gain the
                                                                  whole  world  and  yet  lose  your
                                                                  soul  and  those  of  your  loved
                                                                  ones? What can the world give in
                                                                  place of the soul?
                                                                  - Selected
   3   4   5   6   7   8   9