Page 2 - Good News April 2011 paper
P. 2

Maar  as  'n  mens  dit  'n  bietjie  langer  met  hierdie
                                                                  teksvers uithou, en as jy regtig daarna luister, slaan
                                                                  jou ergernis al hoe meer oor in verstomming.     Dan
                                                                  ontdek jy: dis presies die manier waarop die Here
                                                                  gekies het om by ons teenwoordig te wees. Trouens,
                                                                  die Here is op geen ander manier by ons as in die
                                                                  gedaante van Sy lydende Kneg nie.
                                                                  Daar  is  natuurlik  al  baie  gespekuleer  oor  wie  dié
                                                                  kneg of dienaar van die Here (vgl. Jes. 52:13; 53:11)
                                                                  dan nou eintlik sou wees? Sommige reken dat dit op
                                                                  Israel self dui, wat al telkemale in hulle geskiedenis
                                                                  soos  slagskape  na  die  slagpale  gebring  is  en
                                                                  dikwels al onnoembare lyding moes verduur. Ander
                                                                  meen  weer  dat  dit  op  een  of  ander  profeet  dui,
                                                                  miskien Jesaja, of Jeremia, wat soms die lydende
                                               http://s3.amazonaws.com  knegte van die Here genoem word. Party uitleers is
                                               http://s3.amazonaws.com
                aar  word  vertel  dat  'n  gevangene  uit  die   oortuig  daarvan  dat  Moses  die  oorspronklike
                gevreesde  Auschwitz-konsentrasiekamp  dienaar van die Here was, van wie die boek Jesaja
          Dprobeer ontsnap het. As straf hiervoor moes            ook hier getuig. Die vroeë Christelike Kerk het egter
          tien ander mans 'n hongerdood in die sogenaamde         van  die  begin  af  hierdie  woorde  verstaan  as
          “doodsbarak 11” sterf. Die kampkommandant het al        verwysend na die groot lydende Kneg van die Here,
          die mans van barak nommer 14 eers vir 'n dag lank       as niemand minder nie as JESUS CHRISTUS. In die
          onder  die  gloeiende  son  op  die  paradegrond  laat   beskrywing  van  hierdie  teksverse  het  hulle  die
          staan. Toe kies hy na willekeur die tien uit wat in die   verskriklike gebeure op Golgota herken, sodat ons
          doodsbarak  opgesluit  sou  word,  totdat  hulle  van   sou kon se dat, alhoewel die teksverse moontlik al
          honger en dors omkom. Een van hulle was Franz           verskillende historiese vervullings gehad het, dit sy
          Gajowniczek, 'n Poolse vader van drie kinders. Toe      uiteindelike vervulling vind in ons Verlosser, Jesus
          hy vorentoe gepluk word, roep hy uit: “Ag, my arme      Christus.
          vrou en kinders! Ek sal hulle nooit weer sien nie!”     Jesaja 53 bevestig dat God 'n God-in-diepte is, dat
         Toe gebeur die ondenkbare. 'n Ander gevangene, 'n        Hy by ons is, in ons lyding en ellende. Dit getuig:
         Poolse priester genaamd Maksimilian Kolbe, tree na       God  is  by  ons  in  die  krisisse  wat  ons  van  buite
         vore  en  sê:  “Ek  wil  in  die  plek  van  hierdie     bedreig  en  die  sondeskuld  wat  ons  van  binne
         veroordeelde  gaan  sterf.”  Daar  was  'n  doodse,      verskeur.
         geskokte stilte. Niemand het nog ooit só iets gewaag     Dit  laat  'n  mens  dink  aan  die  skildery  wat  die
         nie. Tot almal se verbasing stem die brutale kamp-       kunstenaar Matthias Grűnewald op die altaar in die
         kommandant in, en vader Kolbe word saam met die          kloosterhospitaal van Isenheim geskilder het. Toe
         nege ander in die doodsbarak opgesluit. Daar het hy      hy gevra is om iets te skilder wat die siek mense daar
         tot die einde toe sy medeveroordeeldes bemoedig          sou  vertroos,  het  hy  nie  tonele  geskilder  van
         en die Evangelie aan hulle bedien.                       blakend gesonde mense wat in wuiwende graslande
         Meer as twintig jaar daarna het Franz Gajowniczek,       rondhardloop  terwyl  harpmusiek  speel  nie,  maar
         wat  die  konsentrasiekamp  oorleef  het,  aan  'n       van Een wat 'n doringkroon op het, wat bleek aan 'n
         verslaggewer  gesê:  “As  ek  vandag  terugdink  aan     kruis hang onder die bedreiging van die dood.
         daardie dag toe vader Kolbe my plek ingeneem het,        Dís ons troos. God staan nie ver weg wanneer ons
         kan ek dit nog steeds nie verstaan nie… Watter soort     swaarkry nie. Hy het medelye met ons in die diepste
         mens gee sy lewe vir 'n vreemdeling!”                    sin van die woord. Hy huil saam met ons. Hy huil
         Hierdie verhaal het my laat dink aan 'n ander, baie      wanneer  'n  kind  honger  in  'n  plakkerskamp  gaan
         groter offer wat gebring is. Vir jou. Vir my. Vir ons    slaap, en Hy huil wanneer 'n boer in 'n angsnag op 'n
         almal. Die Ou Testament druk dit in 'n aangrypende       besette  plaas  om  die  lewe  gebring  word.  Hy  huil
         teks só uit: Oor óns oortredings is Hy deurboor, oor     wanneer die waarheid verdraai word vir eie gewin,
         óns  sondes  is  Hy  verbrysel;  die  straf  wat  vir  ons   en  wanneer  ongeregtigheid  hoogty  vier.  Hy  huil
         vrede moes bring, was op Hom, deur Sý wonde het          wanneer  die  aarde  afgetakel  word,  en  wanneer
         daar vir ons genesing gekom (Jes. 53:5).                 iemand  in  eensaamheid  wanhoop  aan  die  lewe.
         'n  Mens  kan  beswaarlik  woorde  soos  hierdie         Waarlik, hierdie aarde is deurdronge, deurnat van
         aanhoor sonder dat daar iets in jou begin roer, of wie   die trane van God. Daarvan getuig Jesaja 53 in alle
         weet, dalk in opstand kom. Jy kan óf in dankbare         tale.
         vreugde jou hande daaroor saamslaan, óf jy kan jou       Moet daarom nie dink dat jy van
         verskriklik daaroor vererg en vra: Is ons sonde dan      God  verlate  is  wanneer  jou
         werklik só erg? Regverdig ons oortredinge regtig só      vriende of familie jou verlaat het,
         'n aftakeling, só 'n verguising, só 'n veragting? Is     of  wanneer  jou  lewe  anders
         daar  nie  ander  maniere  waarop  ons  op  ons          verloop  as  wat  jy  jou  dit
         tekortkominge gewys kon word, en as dit dan nou          voorgestel  het,  of  wanneer  die
         wérklik  nodig  moes  wees,  verlos  kon  word  nie?     dokter  se  diagnose  presies  die
         Moes  Iemand  regtig  só  misvorm  word  dat  Hy  nie    teenoorgestelde is as dit waarop
         eers meer soos 'n mens lyk nie, nie eers meer die        jy gehoop het nie. Moenie glo dat
         voorkoms van 'n mens het nie; so gekasty word, dat       God  ver  weg  staan  wanneer  jy
         jy jou gesig van Hom af wil wegdraai? (Jes. 52:14;       niks van Sy nabyheid voel of sien,
         53:3).                                                   of  wanneer  jy  moet  sterf  en  die
         Ja, die Evangelie kan vir jou 'n struikelblok word, kan   deur van die dood donker voor jou
         jou met weersin vervul. Soos vir Goethe. Dis bekend      oopswaai nie. Moet dit nié glo nie!
         dat  hy  die  mooiste  woorde  oor  godsdiens  kon       Want jy is nié van God verlate nie.
         skrywe. En tog het hy ook gesê die reuk van vier         Jesus,  die  uitgestote,  verlate,
         dinge  vind  hy  afstootlik:  dié  van  tabak,  weeluise,   sterwende  Een  aan  die  kruis,  is
         knoffel… en die kruis.                                   één  met  die  uitgestotenes  en
         Dit moet ons nie verbaas nie, want die kruis pas nie     verlatenes  en  sterwendes,  één
         in by ons siening van onsself nie, ook nie by ons        met ons in die diepste vorme van
         samelewing nie. In die samelewing is daar nie plek       ons  menslike  ellende  en  nood.
         vir swakkes nie. Net vir dit wat mooi en blink en nuut   God is nie 'n abstraksie nie. Hy is
         is, soos die advertensies sê. Verloorders is uit. Wie    so konkreet soos die kruis!
         wil  nou  verbind  word  met  'n  verloorder?  Wie  wil   En tog is ook dít nie al nie. As jy
         gesien word saam met iemand wat nie “in” is nie? En      die teks toelaat om nóg 'n bietjie
         hier in Jesaja 53 word duidelik Iemand geskets wat       langer op jou in te werk, slaan jou
         allermins “in” is. Nee, Hy is totáál uit! Op die oog af 'n   verstomming  oor  in   aanbidding!
         verloorder.  Een  wat  alles  behalwe  blink.  Inteen-   Want God is nie net by ons in ons
         deel…                                                             Vervolg op p. 3Vervolg op p. 3
   1   2   3   4   5   6   7