Page 7 - Good News April 2011 paper
P. 7

et hierdie uitgawe is daar   elkeen dit daagliks sal ondervind!
                  nou  reeds  byna  vyf  mil-  Dikwels gebeur dit nog dat ons "op die water moet
          Mjoen  gratis  eksemplare            loop" om 'n spesifieke uitgawe die lig te laat sien,
          van  “Goeie  Nuus  /  Good  News”    maar ons bring aan God al die eer wat getrou is en
          (verwys  grafiek  langsaan)  van     ons nog nooit in die steek gelaat het nie. Daarom is
          huis tot huis in 12 dorpe versprei!   dit met groot jubeling dat ons kan getuig dat ons
          Dit  is  slegs  toe  te  skryf  aan  die   sedert April 1998 reeds 4 848 900 koerante gratis
          getrouheid  en  goedertierenheid     versprei het! Diegene wat na aan ons leef en bewus
          van  ons  wonderbare  Hemelse        is van ons omstandighede, kan saam met ons net in
          Vader! Ons is só dankbaar vir elke   alle  ootmoed  sê:  Dit  is  nét  die  HERE  wat  dit  kon
          lewe wat aangeraak word deur die     bewerkstellig!
          lewegewende  en  ewige  Woord        “Kom, laat ons jubel tot eer van die Here, laat ons
          van God!                             juig oor die rots by wie ons redding vind, laat ons na
          “Goeie Nuus / Good News” is 'n       Hom  toe  gaan  met  lof,  laat  ons
          nie-winsgewende,  onafhanklike       Hom  toejuig  met  lofsange,  want
          gesinsbediening  wat  aan  geen      die Here is die magtige God, die
          Kerkgenootskap  of  spesifieke  groot Koning oor al die gode. Kom
          gemeente  gekoppel  is  nie.  Ons    ons  val  in  eerbetoon  voor  Hom
          poog  om  alle  ware  gelowiges,     neer, kom ons buig, kom ons kniel
          ongeag  Kerkverband,  te  bedien     voor die Here ons Skepper!”
          en ook om die Blye Boodskap aan      (Ps. 95:1-3,6 NV).
         almal  wat  dit  nog  nie  gehoor  of   - Redaksie
         hulle  eie  gemaak  het  nie,  oor  te
         dra.
         Die  Koerant  se  gratis  versprei-
         ding word moontlik gemaak deur
         advertensies  en  blymoedige
         gewers  wat  gehoorsaam  is  aan
         die Stem van God. Ons glo dat die
         Here elkeen sal beloon wat daar-
         toe meehelp dat hierdie Koerant
         maandeliks aan ongeveer 160 000
         lesers  beskikbaar  gestel  kan
         word.  Hy,  die  goeie  Gewer,  se
         seëninge  en  barmhartighede  is
         elke dag nuut en ons bede is dat u
   2   3   4   5   6   7   8   9