Page 1 - Good News April 2016 paper
P. 1

p verskeie maniere en by     oor  die  publikasie  van  'n  Chris-  ons  baie  gebid  en  hierdie  visie   spelling  gretig  met  die  verwag-
                  verskeie geleenthede het     telike koerant. Die aanhaling "One    met  medegelowiges  gedeel  het,     ting om iets beduidend te vind -
          Odie Here met ons gepraat            drop  of  ink  makes  thousands,      het  daar  niks  gebeur  voordat  'n   iets  wat  aan  sy  lewe  sin  en
                                               perhaps millions think,"   het ons    persoon  die  Stem  van  die  Here   betekenis sou gee.
                                               aangegryp  omdat  ons  besef  het     gehoor het, gehoorsaam was en
                                               dat  die  geskrewe  woord  mense      op  7  Maart  1998  aan  ons  die    "Hy was egter baie bewus van 'n
                                               bereik  en  in  huise  kom  waar      nodige  rekenaartoerusting  van      innerlike  worsteling  -  die  Here
                                               predikante nie altyd kan kom nie.     ongeveer  R12  000  geskenk  het     was besig om met hom te praat,
                                               Verder is die geskrewe woord ook      nie!                                 hom  te  bring  op  'n  punt  van
                                               nie  vlietend  van  aard  soos  die                                        oorgawe - maar hy soek steeds
                                               gesproke woord nie en kan dit by      Kort  hierna  was  daar  nog  twee   by  die  geluksgodin  om  hulp  en
                                               herhaling  gelees  en  bepeins  persone  gehoorsaam  aan  die              raad. Dan lees hy: Oor 'n dag of
                                               word.                                 Stem van God en het ons verdere      wat gaan jy GOEIE NUUS kry. Wat
                                                                                     programmatuur  bekom  teen
                                                                                                                          sou dít tog kon beteken? Dalk 'n
                                               Aangesien  ons  albei  na  17  jaar   R5 000. Met ywer en groot genade     sportkontrak? Of 'n beduidende
                                               van  gemeentelike  bediening  van  die  Heer  het  ons  die  pro-          "wen" om op te maak vir al die
                                               uitgebrand  het  en  geen  vaste      gramme begin leer en 'n koerant,     duisende rande wat hy al uitge-
                                               beroep  beoefen  het  nie,  maar      "Goeie Nuus" / "Good News" het       mors het? Dalk meer geluk as wat
                                               deeltyds op allerlei maniere moes     gedurende April 1998 verskyn. En     hy  die  afgelope  tyd  in  sy
                                               probeer "om die pot aan die kook      hoe  absoluut  verheug  en  dank-    gesinslewe ervaar het? Matthys
                                               te  hou",  was  daar  géén  manier    baar was ons om reeds vóór die       was onseker wat hierdie "goeie
                                               waarop  ons  so  iets  kon  aanpak    tweede uitgawe se verskyning 'n      nuus" kon wees.
                                               nie.                                  getuienis  te  kon  ontvang  dat  'n
                                                                                     persoon  se  lewe  aangeraak  en     "Die  volgende  dag  maak  hy  sy
                                               Op 7 Nov. 1996 het die Here ons       omgekeer is deur die lees van die    posbus  oop  en  daar  staan  dit
                                               uitgedaag  om  "op  die  water  te    eerste "Goeie Nuus"!                 lewensgroot:  GOEIE  NUUS  /
                                               loop"  (Matt.  14:28-32).  Hoewel                                          GOOD NEWS! Hy was só stom-
                                                                                     Ds.  Wesley  Lamprecht  het  aan     geslaan dat hy dadelik begin lees
                                                                                     ons geskryf: "Ek sit een Woens-      aan  die  koerantjie  wat  hy  in  sy
                                                                                     dagmiddag  in  my  studeerkamer,     posbus  gekry  het  en  die  Gees
                                                                                     besig met my Belydenisklas, toe      van die Here werk in hom deur dít
                                                                                     'n atleties-geboude jongman aan      wat daarin geskryf staan, en hy
                                                                                     my deur klop. Hy vra of hy 'n paar   maak  'n  oorgawe  aan  die  Here!
                                                                                     oomblikke  met  my  kan  praat  en   Toe hy by my aanmeld, was dit
                                                                                     ons  maak  'n  afspraak  vir  20:30   enersyds om my te vertel van die
                                                                                     daardie selfde aand.                 Goeie  Nuus  (van  Christus  se
                                                                                                                          redding!) wat hy ontvang het en
                                                                                     "Toe  Matthys  (skuilnaam)  die      andersyds om vir my te vra of hy
                                                                                     aand by my aankom, ontvou die        dalk nog moet wag en waag op
                                                                                     volgende verhaal: Hy is 'n profes-   ánder  goeie  nuus  (die  soort
                                                                                     sionele sportman wat van elders      waarna die sterrewiggelaar eint-
                                                                                     af na Potchefstroom verhuis het      lik  verwys  het?).  My  antwoord
                                                                                     op soek na groener weivelde. 'n      aan hom was eenvoudig:  "Jesus
                                                                                     Onverantwoordelike  lewenstyl        sê: 'Kom na My toe en Ek sal julle
                                                                                     het  hom  finansieel  geruïneer  en   rus  gee,  en  die  brood  van  die
                                                                                     hy was hoog in die nood. Op soek     lewe, en die water wat julle dors
                                                                                     na antwoorde, blaai hy een aand      vir goed sal les'" (Vergelyk Matt.
                                                                                     in  'n  populêre  tydskrif  rond  en   11;  Joh.  4  en  Openbaring  21).
                                                                                     kom op "Die Sterre Voorspel" af.     [God  het  die  duiwel  se  mislei-
                                                                                     Hy  lees  sy  sterrebeeld  se  voor-           Vervolg op p. 2Vervolg op p. 2
   1   2   3   4   5   6