Page 11 - Good News April 2017 paper
P. 11

Vervolg van p. 10Vervolg van p. 10  ordervorm  hiernaas.  Ons  beoog
          oor  God  se  deernis,  genade  en   om binnekort na o.a. Lichtenburg,
          liefde wat Hy aan mense bewys!       Coligny, en Christiana uit te brei.
                                               Help  ons  asb.  om  hierdie  dorpe
          Die  klein  begin  het  dus  gegroei   ook te bereik.
          van 1 dorp (10 000 koerante p.m.)    3.  ENIGE  INDIVIDU,  SEL,
          in  1998  tot  20  dorpe  (45  000   GROEPIE  GELOWIGES  OF
          koerante  p.m.)  in  2015.  Tot  op   GEMEENTE      kan  dit  biddend
          datum  is  daar  reeds  7.6  miljoen   oorweeg om 'n dorp aan te neem
          eksemplare  GRATIS       versprei!  en  die  druk-  en  versprei-
          Verwys  na  die  grafiek  op  p.  10.   dingskoste te borg. Skakel ons vir
          MAAR DIE GROOTSTE EN KOS-            verdere besonderhede by 018 293
          BAARSTE  VAN  ALLES  IS  DAT         1996.
          MENSE  SE  LEWENS  GEDU-             4.  NOOI   DIE  UITGEWERS  VAN
          RENDE DIE AFGELOPE 19 JAAR           "Goeie  Nuus"  uit  na  u  sel,
          ONHERROEPLIK VERANDER EN             gemeente  of  een  of  ander
          AANGERAAK IS!                        byeenkoms  sodat  ons  aan  u
                                               getuienisse kan voorhou van wat
          LIEWE LESER, help ons asb. om        God reeds die afgelope 19 jaar in
          die  GOEIE  NUUS  van  JESUS  se     mense  se  lewens  gedoen  het.
          LIEFDE  en  REDDING  aan  nog        Neem  dan  vir  "Goeie  Nuus"  'n
          méér mense uit te dra en word 'n     offerande  op  wat  sal  help  om
          deelgenoot aan die uitbouing van     hierdie werk in stand te hou en uit
          God se Koninkryk. U kan op die       te brei!
          volgende maniere betrokke raak:      Ons  bankbesonderhede  is  soos
          1. BID  asb. elke dag in u stiltetyd   volg:  Goeie  Nuus,  Nedbank,
          vir  die  uitgewers,  verspreiders,   Potchefstroom,  Tjekrekeningnr.
          adverteerders  en  borge  van  1713336251,  takkode  171-338.
          "Goeie Nuus".                        Pos u tjek / posorder/ debietorder-
          2.  OORWEEG     DIT  BIDDEND  om     vorm, uitgemaak aan Goeie Nuus
          maandeliks 'n bedrag te bewillig    aan:  Posbus  1957,  Potchef-
          sodat  "Goeie  Nuus"  nog  verder    stroom,  2520.  Baie  dankie!  Die
          kan  uitbrei.  Gebruik  die  debiet-  Here sal u ryklik seën!
   6   7   8   9   10   11   12   13