Page 10 - Good News April 2017 paper
P. 10

V                           geweldig  geworstel  oor  die  sin
                   Vervolg van p. 1ervolg van p. 1
          MAAR GOD was nog nie klaar met       van die lewe. Toe hy artikels in die
          ons  nie!  'n  Jaar  later  gee  Hy   Koerant  begin  lees,  het  God  se
          opdrag  dat  ons  ook  uitbrei  na   Gees in sy hart gewerk en het hy
          Klerksdorp. En só het Hy telkens     sy  lewe  aan  God  oorgegee  en
          nog dorpe op ons lysie bygevoeg:     Jesus aangeneem as Saligmaker.
                                               Na  hierdie  gebeurtenis  is  hy  na
          1998  -  Potchefstroom               ds.  Wesley  vir  verdere  hulp  en
          1999  -  Klerksdorp                  leiding.
          2000  -  Stilfontein en
                       Hartbeesfontein         2.  In  Januarie  2005  het  'n  gedig
          2001  -  Orkney                      "Aan  Sy  Hand"  in  die  "Goeie
          2004  -  Parys                       Nuus"  verskyn.  'n  Jong  meisie
          2005  -  Ottosdal, Tosca,            van Klerksdorp het dit uitgeknip
                       Ventersdorp             en  aan  die  binnekant  van  haar
          2006  -  Molopo-omgewing             Bybel  geplak  en  daarby  geskryf
          2007  -  Delareyville                dat sy haar lewe opnuut aan die
          2009  -  Fochville                   Here  toewy.  Sy  is  kort  daarna
          2015  -  Wolmaransstad,              oorlede en vir haar geliefdes was
                       Schweizer-Reneke,       dit 'n wonderlike troos om te weet
                       Koster, Derby, Viljoens-   dat haar saak met God reg was en
                       kroon, Vredefort,       dat sy na Hom toe is.
                       Sannieshof en Biesies-
                       vlei                    3. Gedurende Maart 2005 ontvang
                                               ons 'n brief van 'n dame wat na
         "Goeie Nuus" / "Good News" is 'n      aanleiding van  'n getuienis in 'n
         nie-winsgewende,  onafhanklike        vorige  Koerant  die  betrokkenes
         gesinsbediening  wat  aan  geen       gebel het en deur hulle skakeling
         Kerkgenootskap  of  spesifieke  met mekaar en gebede vir mekaar
         gemeente  gekoppel  is  nie.   Ons    is haar gesin, en veral haar seun     ook oproepe ontvang van mense        lees!
          poog  om  alle  ware  gelowiges,     oor wie sy baie bekommerd was,        wat wou selfmoord pleeg en wat
          ongeag  Kerkverband,  te  bedien     se hele lewe verander.                deur  artikels  en  getuienise  11.  'n  Christendame  wie  se  man
          en ook om die Blye Boodskap aan                                            verhoed is om tot die daad oor te    kort vantevore oorlede is, het so
          almal wat dit nog nie gehoor of hul   4.  Ons  het  oor  'n  aantal  jare   gaan.  So  was  daar  ook  'n  baie  na  hom  verlang  dat  sy  dit
          eie gemaak het nie, oor te dra.      verneem  van  meer  as  een  hooggeplaaste  in  'n  Staats-                sterk oorweeg het om 'n medium
                                               bedelaar  wat  die  Koerant  op  'n   departement wat van plan was om      te  kontak  sodat  sy  in  aanraking
          "Goeie Nuus" / "Good News" se        wonderbaarlike  manier  in  die  sy  gesin  uit  te  wis  en  dan  ook     kon kom met haar oorlede man.
          gratis verspreiding word moontlik    hande gekry het. Een man het net      homself.  Sy  oog  het  op  'n  Sy lees toe in die "Goeie Nuus" 'n
          gemaak  deur  advertensies  en       'n  gedeelte  van  die  Koerant  telefoonnommer  in  die  "Goeie           artikel  deur  Pastoor  Bill  Marks
          blymoedige  gewers  wat  gehoor-     waarop  die  nommer  van  'n  Huis    Nuus"  geval  en  hy  het  daardie   hoe  gevaarlik  hierdie  gebruik  is
          saam  is  aan  die  Stem  van  die   vir  Haweloses  was,  langs  die      persoon ('n voorbidder) geskakel.    en dat dit in wese satanies is. Sy
          Here. Ons glo die Here sal elkeen    Mooirivier  gekry.  'n  Paar  bede-   Die man kon mooi met hom praat       het hom geskakel en hy kon haar
          ryklik  beloon  wat  daartoe  mee-   laars het toe daarheen gegaan en      en dit het baie dae van volharding   met raad bedien en versterk sodat
          help dat hierdie Koerant maande-     die  Here  gevind  as  Saligmaker.    gekos,  maar  die  betrokke  per-    sy heeltemal van haar voorneme
          liks gratis aan ongeveer 180 000     Een  is  later  deur  'n  motor  soon het die Here aangeneem en            afgesien het!
          lesers beskikbaar gestel word.       raakgery en het gesterf, maar die     'n  verskriklike  tragedie  is  afge-
                                               dame  in  beheer  van  hierdie  wend!                                      12. Prof. C Venter was gedurende
          Ons druk- en verspreidingskoste      Skuiling het geweet dat hy gered                                           2009 by NASA buite Washington,
          verhoog  egter  jaarliks  en  dit  en  gereed  was  om  die  ewigheid      8.  'n  Ander  geval  is  dié  van  'n   DC in die VSA, werksaam. Hy het
         gebeur  byna  maandeliks  dat  die    tegemoet te gaan.                     ouerige man wat só diep deur 'n      'n aantal kopieë van "Goeie Nuus"
         advertensie-inkomste  nie                                                   sekere artikel getref is dat hy na   saamgeneem en uitgedeel aan sy
         genoegsaam is nie. Dan moet ons       5.  Ons  het  per  geleentheid  'n  e-  sy  getroude  kinders  gegaan  en   nuwe kennisse. Een dame het na
                                                                                                                            Miederpark
                                                                                                                            Miederpark
         telkens weer "op die water loop".     pos  uit  Australië  ontvang  om      hulle  om  vergifnis  gaan  vra  het   hom  toe  gekom  en  vertel  dat  'n
         MAAR GOD is getrou en het ons         dankie te sê aan "Goeie Nuus" se      omdat hy nie toe hulle jonk was      bepaalde  artikel  haar  baie  diep
         nog nooit in die steek gelaat nie!    lesers wat op 'n vorige brief van     die  nodige  aandag  aan  hulle      getref het en dat die woorde net
         Telkemale verras Hy ons weer en       haar wat in die Koerant geplaas is,   gegee  het  nie.  Wonderlike  ver-   vir haar bedoel was. Hierdie vrou
                                                                                                                            Apteek
                                                                                                                            Apteek
         kan  ons  voortgaan  met  die  uit-   gereageer  het  en  geestelike  soening het plaasgevind en almal           het etlike jare gelede verwerping
         bouing van Sy Koninkryk.              leesstof  en  musiek  aan  haar       was vol vreugde.                     en  diep  pyn  in  haar  gemeente
                                               gestuur het vir die biblioteek wat                                         ervaar  en  het  van  die  Here  af
         Die wonderlikste van alles is egter   hulle Afrikaanse gemeente aldaar      9. Johan Zerwick wat die Tswana-     weggedryf.  Sy  kon  haar  hart
         dat God hierdie Koerant gebruik       begin het.                            artikels  behartig  wat  in  "Goeie   uitpraat. Hulle het saamgebid, sy
         om mense se lewens radikaal te                                              Nuus"  verskyn,  getuig  dat  hy     het almal vergewe en hierna het
         verander!  Hier volg slegs enkele     6. 'n Leerder van Klerksdorp het      gewoonlik maandeliks nie minder      sy  weer  by  'n  gemeente  inge-
         getuienisse  van  mense  wie  se      ons gekontak en gesê dat sy van       nie  as  20  briewe  ontvang  van    skakel  en  haar  verhouding  met
         lewens aangeraak is...                Gr.10-12  op  die  VCSV-Bestuur       mense wat graag Bybels wil hê en     die Here vernuwe.
                                               gedien het en dat sy talle van die    wat getuig van hoe die lees van
         1. Reeds met die eerste uitgawe       artikels  en  getuienisse  in  die    hierdie  Koerant  hulle  lewens  Ons kry voortdurend steeds meer
         van "Goeie Nuus" / "Good News"        "Goeie Nuus" gebruik het om God       verander  het!  Hy  het  sedertdien   oproepe en korrespondensie van
         (April  1998),  het  God  se  Heilige   se  LIG  en ALMAG  te  verkondig.   30  van  hierdie  artikels  in  'n   persone  wat  gered,  gehelp,
         Gees  mense  se  lewens  aan-         Talle  ander  kinders  asook  selfs   Tswana-oordenkingsboek  gepu-        vertroos,  versterk  en  bemoedig
         geraak.  Ds.  Wesley  Lamprecht       onderwysers  uit  die  onderskeie     bliseer.                             word  deur  die  lees  van  "Goeie
         van Potchefstroom kon o.a. in die     dorpe waar die Koerant versprei                                            Nuus". Die ruimte ontbreek egter
         volgende  uitgawe  skryf  van  word, het laat weet dat hulle van            10.  'n  Dame  van  Tosca  het  om  van  almal  te  vertel  en  sal  'n
         Mattys* se oorgawe aan die Here       die  leesstof  gebruik  maak  gedurende  2013  geskakel  en  paar koerante volmaak, maar ons
         nadat  hy  hierdie  Koerant  in  sy   wanneer  hulle  openingsgeleent-      vertel  hoedat  sy  maandeliks  die   weet dat die Here hierdie Koerant
         posbus ontvang het.                   hede moet waarneem.                   Tswana-artikels uitknip, lamineer    as  instrument  gebruik  om  talle
                                                                                     en aan 'n groot boomstomp wat        mense se lewens aan te raak. Dit
         Hierdie jongman, 'n professionele     7. 'n Dame, Azarel*, wie se gedigte   sy  en  haar  man  naby  die  pos-   verbly ons dat ons instrumenteel
         sportman, se onverantwoordelike       al 'n paar keer in die "Goeie Nuus"   kantoor in sement "geplant" het,     kan wees om mense na God te rig
         lewenstyl  het  hom  finansieel  verskyn het, het laat weet dat baie        ophang.  Die  Tswana-mense  van      en Hom voor te hou as Verlosser,
         geruïneer en hy was hoog in die       mense haar ná die lees daarvan        die omgewing kan nie wag vir elke    Geneesheer,  Vriend,  Raadsman
         nood.  Sy  gesinslewe  was  ook       geskakel het en dat sy hulle kon      nuwe maand se "Goeie Nuus" nie.      en Vredevors en ons is oorstelp
         ongelukkig  en  hy  het  innerlik     help  met  hul  probleme.  Ons  het   Hulle staan tou om die artikels te             V
                                                                                                                                    Vervolg op p. 11ervolg op p. 11
   5   6   7   8   9   10   11   12   13