Page 12 - Good News April 2017 paper
P. 12

www.barabbas.com.barabbas.com
                                                                 www                 die  naam  van  die  kruis  begin    as die Christus, en wel oor Hom
                                                                                     sonder 'n opdrag van die Gekrui-     as die Gekruisigde."
                                                                                     sigde.
                                                                                                                          Galasiërs 3:1 - "Jesus Christus is
                                                                                     Sommige dra kruisies van goud of     tog  so  duidelik  aan  julle  ver-
                                                                                     hout om hulle nek - omdat hulle      kondig  dat  julle  Hom  as't  ware
                                                                                     die Gekruisigde aanbid en liefhet.   aan die kruis kon sien hang."
                                                                                     Ander  verbrand  die  kruis,  breek
                                                                                     dit, vervloek dit, onteer en verag   Galasiërs  6:14  -  "Maar  wat  my
                                                                                     dit - omdat hulle die Gekruisigde    betref, mag God verhoed dat ek
                                                                                     haat.                                ooit oor iets anders roem as oor
                                                                                                                          die  kruis  van  ons  Here  Jesus
                                                                                     Ons  kan  enigiets  met  hierdie     Christus."
                                                                                     houtkruis doen, behalwe om dit te
                                                                                     ignoreer.  Die kruis waaraan Jesus   Efesiërs  2:15-16  -  "…het  Hy  in
                                                                                     Christus  gesterf  het,  kan  nie    Homself  dié  twee,  Jode  en  nie-
                                                                                     geïgnoreer  word  nie.  Die  kruis   Jode,  tot  een  nuwe  mensheid
                                                                                     dwing ons tot 'n keuse!   Die Skrif   verenig.  Deur  Sy  dood  aan  die
                                                                                     maak  dit  duidelik  dat  die  kruis   kruis het Hy 'n einde gemaak aan
                                                                                     sentraal tot die mensdom en die      die  vyandskap  en  dié  twee  met
             n  die  middel  van  tyd  en  met  die  Een  wat  aan  die  kruis       boodskap van God aan die mens        God versoen en tot een liggaam
             ewigheid  staan  daar  'n  gehang het.                                  staan:                               verenig."
          Ihoutkruis  op  'n  heuwel
          geplant.  Om  hierdie  houtkruis     Hierdie  kruis  is  vir  sommige  'n   Handelinge 2:23 - "God het besluit   Kolossense  1:20  -  "Deur  die
          sentreer die geskiedenis van die     struikelblok, vir ander 'n skande     en  vooruit  bepaal  om  Hom  aan    bloed van Sy Seun aan die kruis
          ganse mensdom.                       en verleentheid, en vir nog ander     julle uit te lewer, en julle het Hom   het  Hy  vrede  herstel,  deur  Hom
                                               'n twispunt. Maar vir miljoene is     deur  heidene  aan  die  kruis  laat   het Hy alles op die aarde en in die
          Die houtkruis waaraan Jesus as       hierdie kruis die begin van nuwe      spyker en Hom doodgemaak."           hemel met Homself versoen."
          Gekruisigde gehang het, het die      lewe, die begin van die ewigheid,
          hele verloop van die geskiedenis     die weg tot God, die sekerheid dat    1 Korintiërs 1:18 - "Die boodskap    Kolossense 2:14-15 - "Hy het die
          van  die  mensdom  verander.  hulle  sonde  vergewe  is  omdat             van die kruis van Christus is wel    skuldbewys met sy eise teen ons
          Daardie  stuk  hout,  bevlek  met    hulle in die Gekruisigde glo.         onsin  vir  dié  wat  verlore  gaan,   tot niet gemaak. Deur dit aan die
          bloed, het die fokuspunt van die                                           maar vir ons wat gered word, is dit   kruis te spyker, het Hy dit vir goed
          geskiedenis geword.                  Wat  het  mense  nie  alles  met      die krag van God."                   weggeneem."
                                               hierdie  stuk  hout  gedoen  nie!
          Die  wêreld  sal  deur  God  Sommige het begin om die kruis                1  Korintiërs  2:2  -  "Ek  het  my   - Uit: 'n Kruis vir 'n Kroon deur
          geoordeel word op grond van wat      self  te  aanbid  in  plaas  van  die   voorgeneem om met julle oor niks   Bennie  Mostert,  Carpe  Diem
          hulle gemaak het met die kruis en    Gekruisigde. Ander het oorloë in      anders te praat nie as oor Jesus     Boeke, 1999.












          “What are you doing now?”            “What then?”                          the Life; no man cometh unto the  [3] BELIEVE      that the Lord Jesus
          “I am in school.”                    “I suppose I will die like            Father but by Me" (John 14:6).       Christ  died  on  the  cross  and
          “What do you expect to do?”           everybody else.”                     Nobody else can help you: "For  shed His blood to pay the price
          “I hope to graduate                  “What then?”                          there  is  one  God,  and  one  for your sins, and that He rose
           eventually.”                        He was silent...                      Mediator between God and men,  again (Rom. 10:9-10).
          “What then?”                                                               the  Man  Christ  Jesus"  (1  Tim.  [4] ASK   God to save you (Rom.
          “I expect to enter into a                 HE HAD MADE NO                   2:5).                                10:13).
           profession.”                                                                                                   [5] ASK    Jesus  Christ  to  be  the
          “What then?”                          PLANS FOR ETERNITY!                  What you must do to be saved:        Lord  (take  control)  of  your  life
                                                                                     [1] ADMIT
                                                                                                that you are a sinner  (Rom. 12:1-2).
          “I hope to have a family and            WHAT ABOUT YOU?                    and  that  only  the  Lord  Jesus
           home of my own.”                                                          Christ can save you (Rom. 3:23).
          “What then?”                         The  Bible  teaches  that  there  is   [2] REPENT  and be willing to turn   IF YOU REALLY MADE JESUS
          “I hope to have a prosperous         only  one  way  to  heaven.  Jesus    away from sin and submit to God      CHRIST YOUR LORD (KING),
           life.”                              said, "I am the Way, the Truth and    (Luke 13:5).                         THEN ACT LIKE IT!
   7   8   9   10   11   12   13