Page 1 - Good News August 2007 paper
P. 1

NET ÉÉN OPROEP KAN 'N WÊRELD SE VERSKIL                 dorp versprei moet word.             koop wat natuurlik ‘n groot aanwins en hulp is in die
          MAAK!  ‘n  Persoon  uit  een  van  die  kleiner  dorpe   Aangesien  daar  nie  straat-       werk wat ons vir die Here doen!
          waar “Goeie Nuus” aan elke huishouding versprei         aflewering  is  nie,  het  hy  by  die   Om alles te kroon het ‘n onbekende dame op ‘n dag
          word,  skakel  ons  een  oggend  en  sê  dat  hy  deur   Poskantoor  navraag  gedoen  en     voor  ons  deur  stilgehou  en  aan  ons  ‘n  heerlike,
          Delareyville gery het en dat die Heilige Gees aan       uitgevind dat daar 1 200 posbusse    varsgebakte brood oorhandig met hierdie woorde:
          hom gesê het dat die “Goeie Nuus” ook in hierdie        is  waar  mense  hulle  pos  kom     “Net om vir julle baie dankie te sê vir die wonderlike
                                                                  afhaal. Hy het genoem dat hy in      lewensbrood wat ek elke maand ontvang!”
                                                                  opdrag van die Here bereid is om     Ons is oorstelp deur die Here se seën wat op hierdie
                                                                  die nodige fondse te borg sodat      Bediening rus. Daarby ontvang ons gedurig briewe
                                                                  “Goeie  Nuus”  voortaan  ook  in     en oproepe van mense wat baat vind en bemoedig
                                                                  Delareyville versprei kan word!      word  deur  die  getuienisse  en  artikels  wat  deur
                                                                  Daarom  is  dit  ons  wonderlike     “Goeie Nuus” gepubliseer word. En ons is nederig-
                                                                  voorreg  en  vreugde  om  vanaf      dankbaar want ons kan onomwonde verklaar dat dit
                                                                  Augustus  2007  ‘n  verdere  1  200   NET DIE HERE is wat dit alles moontlik maak.
                                                                  gratis  eksemplare  van  “Goeie      Indien  u  voel  dat  u  ook  hierdie  Bediening  wil
                                                                  Nuus”  in  ons  11de  dorp  te  ondersteun om die Here se Woord nog verder en
                                                                  versprei. Ons oplaag verhoog tot                       Vervolg op p. 10
                                                                  36 200 koerante, d.w.s. ongeveer
                                                                  145 000 lesers per maand, wat ons
                                                                  bevoorreg is om te bedien met die
                                                                  “goeie  nuus”  van  die  Evangelie
                                                                  van  Jesus  Christus.  Prys  Sy
                                                                  wonderlike Naam!
                                                                  Die  Here  het  ons  die  afgelope
                                                                  maand  vreugde  op  vreugde  laat
                                                                  smaak deur nóg seëninge oor ons
                                                                  uit te giet! ‘n Ander weldoener het
                                                                  aan  ons  ‘n  bedrag  beskikbaar
                                                                  gestel  om  ‘n  nuwe  rekenaar  te
   1   2   3   4   5   6