Page 2 - Good News August 2008 paper
P. 2

GOEIE NUUS / GOOD NEWS


                            Posbus 1957, Potchefstroom, 2520

          EK HET JOU ONDER DIE BOOM SIEN SIT


                   anneer  ons  in  ons  mo-   aan hulle voor, terwyl hy self by     stand gaan sit en haar stem verhef
                   derne  en  gejaagde  tyd    hulle onder die boom bly staan;       en geween.” Hier, in haar nood en
          Wver heen op reis is, ken            en hulle het geëet.    Hier het God   smart, het God haar raakgesien.
          ons almal die verposing langs die    met hom gepraat oor die geboorte      Hy  het  ‘n  put  voorsien  waar  sy
          pad:  ‘n  rusplek  onder  ‘n  koelte-  van Isak, en hier het God met hom   water  kon  kry,  en  God  het  met
          boom om bietjie uit te span en iets   gepraat oor die verwoesting van      haar  vertroostende  woorde  ge-
          te eet voordat ons verder gaan.      Sodom en Gomorra waarna hy vir        praat  oor  die  toekoms  van  haar
          Dit wil voorkom asof dit selfs in    dié twee stede ingetree het.          seun.
          Bybelse  tye  ook  gebeur  het  dat   Belangrike  sake.  So  kan  dit      God ken die hart van ‘n moeder.
          mense op die hitte van die dag ‘n    gebeur dat wanneer ons stil word      Sal  Hy  dan  nie  ook  vir  jou  ver-
          koelteboom gesoek het om so ‘n       en   onder ons boom sit  , God ons    troostende woorde hê in jóú nood
          bietjie tot stilstand te kom - soms   raaksien en met ons kom praat en     nie? Daar waar jy sit - roep tot God
          om te rus, en soms om maar net       vir ons antwoorde gee oor nete-       in jou nood en smart, sodat Hy jou
          so ‘n bietjie na te dink oor belang-  lige probleme.                       kan verhoor!
          rike sake.                           Hagar  is  deur  Abraham  wegge-      Dawid het gesê: “U ken my sit en
          So het dit gebeur dat die Here aan   stuur, en terwyl sy gedink het dat    my opstaan; U verstaan van ver
          Abraham  verskyn  het  by  die       haar seun sou sterf, het sy in die    my gedagte” (Ps. 139:2).             boom”.
          terpentynbome  van  Mamre  “ter-     woestyn gaan sit en ween. Gen.        Met die roeping van Natánael, het    Dink  jy  dalk  ook  na  oor  jou
          wyl hy by die ingang van die tent    21:15-16  verklaar sy het   toe  die   Jesus vir hom gesê: “Hier is waar-
          sit op die warmste van die dag”      water in die sak op was & die kind    lik  ‘n  Israeliet  in  wie  daar  geen
          (Gen. 18). Waarskynlik het hy sy     onder  een  van  die  bosse  neer-    bedrog  is  nie.”  Natánael  sê:
         tente onder die bome opgeslaan,       gewerp en geloop en op   n afstand    “Waarvandaan  ken  U  my?”  En
         en in die koelte gaan sit, toe drie   (heel waarskynlik onder   n ander     Jesus sê vir hom: “Voordat Filip-
         manne (engele) hom kom besoek         bos of boom) gaan sit so ver as   n   pus jou geroep het toe jy onder
         het.  Vers  8  lees:  “En  hy  neem   boog kan skiet; want sy het ges:     die  vyeboom  was,  het  Ek  jou
         dikmelk  en  soetmelk  en  die  kalf   Ek wil die dood van die kind nie     gesien”   (Joh. 1:47-50). Die Here
         wat hy klaargemaak het, en sit dit    aansien  nie.  En  sy  het  op    n  af-  sien jou ook sit “onder jou vye-











          (Lees Handelinge 20:31-38 NV).       dringend nodig het.                   meente is 'n verkeerde liefde vir  Kom  ons  gaan  staan  met  ons
            s jy verbaas oor die vreemde  Hoe weet ons dit? Paulus haal  hierdie wêreld, vir sy mooi goed  bankkaart  of  tjekboek  of
            opskrif  van  hierdie  dag-        hier die negende saligspreking  en vir sy rykdom.                          beursie  in  die  hand  by  ons
          Istukkie?                            van  die  Here  Jesus  in  sy  Paulus  wys  die  ouderlinge  op  klerekas, ons motor, ons ander
          Ons  weet  mos  geld  kan  baie  afskeidstoespraak  aan  die  sy  eie  voorbeeld.  Hy  was  vry  besittings  en  sê  vandag:  "Dit
          doen. Maar ons weet ook dat die  ouderlinge  van  Efese  aan.  Die  van  geldgierigheid  en  afguns  behoort  aan  U,  Here  Jesus.
          beste dinge van die lewe soos  ander agt saligsprekinge staan  (20:33).                                         Neem daarvan wat U wil hê."
          liefde,  gesondheid,  'n  lang  en  in die Bergrede (Matt. 5:1-12).        Die groot apostel wys hulle sy  Dan word HY waarlik die HERE,
          gelukkige  lewe  en  ware  blyd-     Paulus besef dat hy moontlik sy  hande en sê: "Met hierdie twee  die  Baas  van  ons  lewe,  en
          skap, nie deur geld gekoop kan  vriende  in  Efese,  waar  hy  drie  hande  het  ek  vir  my  en  die  waarborg Hy vir ons 'n dubbele
          word nie. Hoe kan 'n mens dan  jaar lank gewerk het, nooit weer  mense  by  my  voorsiening  seën, want "om te gee maak 'n
          'n dubbele seën koop?                sal sien nie. Daarom herinner hy  gemaak."                                 mens  gelukkiger  as  om  te
          Lees  weer  'n  keer  vers  35(b):  hulle aan die belangrikste dinge  'n  Kind  van  God  moet  hard  ontvang."
         "Om  te  gee,  maak  'n  mens  wat die gemeente van die Here  werk. Die geld wat hy verdien,                                   Gebed:
         gelukkiger as om te ontvang."        Jesus  nooit  mag  vergeet  nie.  maak van hom 'n rentmeester.  Here  Jesus,  Koning  van  my
          Ons geld in die spaarbank bring  Hulle  is  duur  gekoop  (Hand.  Daarmee  moet  hy  ander  help.  lewe, ek dank U dat U alles wat U
          'n bietjie troos en 'n gevoel van  20:28), hulle het die Woord met  Dit  is  die  moeilikste  deel  van  het vir my gegee het. Neem nou
          veiligheid.  Dit  is  egter  eers  sy  boodskap  van  God  se  ons  bekering.  Ons  maak  ons  ook alles wat ek het vir U en U
          wanneer  ons  leer  om  met  ons  genade  wat  hulle  kan  opbou  harte  oop  vir  die  Here  Jesus,  diens. Amen.
          krag, ons geld en ons goed die  (20:32).  Daarom  moet  hulle  maar nie ons beursies nie. Is jou  [Uit:  Byderwets  en  Byder-
          Here Jesus te dien, dat dit ons  oppas vir die vyande van buite  beursie oop vir die Here Jesus?  woords, CUM, 1985].
          werklik  gelukkig  maak.  Dan  en  binne,  die  "wrede  wolwe"
          koop 'n mens 'n dubbele seën:  (20:29)  wat  die  gemeente  van
          groter geluk vir jouself en groot  die Here Jesus wil verwoes.
         blydskap vir ander wat ons hulp  Een  groot  vyand  van  die  ge-
   1   2   3   4   5   6   7