Page 7 - Good News August 2008 paper
P. 7

Ek wil so graag hierdie dag tegemoetgaan met geloof, hoop en liefde in my
          Ek wil so graag hierdie dag tegemoetgaan met geloof, hoop en liefde in my
          hart.
          hart.
          Ek wil so graag onvoorwaardelik glo: soos Abraham en Henog en Moses en
          Ek wil so graag onvoorwaardelik glo: soos Abraham en Henog en Moses en
          elkeen van die heldegalery van Hebreërs 11.
          elkeen van die heldegalery van Hebreërs 11.
          Maar ek is dikwels soos Tomas; ek wil eers voel en sien; my geloof is dikwels
          Maar ek is dikwels soos Tomas; ek wil eers voel en sien; my geloof is dikwels
          beperk tot my sintuie.
          beperk tot my sintuie.
          Ek wil so graag die onsienlike glo en stilweg bely: "My Here, en my God!"
          Ek wil so graag die onsienlike glo en stilweg bely: "My Here, en my God!"
          Lei my deur die Heilige Gees tot 'n praktiese en eerlike geloof wat my
          Lei my deur die Heilige Gees tot 'n praktiese en eerlike geloof wat my
          onlosmaaklik aan Jesus sal verbind.
          onlosmaaklik aan Jesus sal verbind.
          Ek wil so graag die hoop ongeskonde in my hart ervaar, hoop dat die
          Ek wil so graag die hoop ongeskonde in my hart ervaar, hoop dat die
          brandende, edel ideale van my hart verwesenlik sal word; dat my geestelike
          brandende, edel ideale van my hart verwesenlik sal word; dat my geestelike
          lewe sal groei in kennis, liefde en waarheid, sodat ek dié dinge sal kan
          lewe sal groei in kennis, liefde en waarheid, sodat ek dié dinge sal kan
          onderskei waarop dit werklik aankom.
          onderskei waarop dit werklik aankom.
          Hou 'n gees van optimisme brandend in my hart.
          Hou 'n gees van optimisme brandend in my hart.
          Ek wil so graag liefhê, God van liefde.
          Ek wil so graag liefhê, God van liefde.
          Ek wil met die eerlikheid van sterfbedwoorde vir U kan sê:
          Ek wil met die eerlikheid van sterfbedwoorde vir U kan sê:
          "Here, U weet alles. U weet dat ek U liefhet!"
          "Here, U weet alles. U weet dat ek U liefhet!"
          Ek wil my medemens liefhê met 'n opregte, onselfsugtige liefde wat alle
          Ek wil my medemens liefhê met 'n opregte, onselfsugtige liefde wat alle
          skeidsmure afbreek en versoening 'n heerlike werklikheid maak.
          skeidsmure afbreek en versoening 'n heerlike werklikheid maak.
          Lei my dan tot 'n ware begrip van geloof en hoop en liefde.
          Lei my dan tot 'n ware begrip van geloof en hoop en liefde.
          In Jesus se heerlike Naam.
          In Jesus se heerlike Naam.
          Amen.
          Amen.
          [Uit: Elke Môre Nuut, Solly Ozrovech, CUM, 1999].
          [Uit: Elke Môre Nuut, Solly Ozrovech, CUM, 1999].







































           “Prayer changes things,” is the theme of a familiar sacred song. An
           even greater miracle is the fact that prayer changes us. “More
           things are wrought by prayer than this world dreams of.”
           Prayer has the power even to transform one's physical features. It
           can bring light to a weary or sin-sick face. It can put buoyancy in
           the step and laughter in the heart.
           Listening  to  and  talking  to  God  changes  our  desires  and  our
           actions.  We  long  to  help  instead  of  hinder.  We  are  moved  to
           shoulder the load of others - we do not greedily keep everything
           for ourselves but we willingly share - we sing little spontaneous
           songs of thanksgiving - we no longer will to have our way but
           yield to God's way. Herein lies the miracles in prayer. The more we
           let God have control of our lives, the more life-changing will be
           our walk.
                             Lord, what a change within us
                                     one short hour
                                spent in Thy Presence will
                                      avail to make;
                             We kneel, how weak! We rise,
                                   how full of power!
           Prayer matters. It can make a world of difference in our lives.
           “Lord, teach us to pray!”teach us to pray!”
           “Lord,
   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12