Page 8 - Good News August 2008 paper
P. 8

r.  Alexander  Duff  was  'n   gekom en met die dokter aan die       om sy lewe vir hulle te gee.”        reikte  miljoene  gehoor?  Het  die
                bekende  veteraansende-        een kant en die Voorsitter van die    Toe die ou veteraan omdraai om       Heer van die oes aan jou hul nood
          Dling in Indië. Op sy oudag          Vergadering  aan  die  ander  kant,   die verhoog te verlaat, is die stilte   getoon? Sal jy antwoord: “Here,
          het  hy  na  sy  tuisland,  Skotland,   het  die  grys  ou  strydros  na  die   eindelik verbreek. Oral in die ge-  hier is ek, stuur my!”
          teruggekeer om te sterwe.            verhoog  teruggekeer,  terwyl  die    hoor het jongmanne op die been       Almal kan wel nie gaan nie, maar
          Gedurende  die  sitting  van  die    hele gehoor opgestaan het ter ere     gekom  en  uitgeroep:  “Ek  sal      elkeen kan 'n aandeelhouer wees
          Sinode van die Kerk van Skotland     van sy moed.                          gaan! Ek sal gaan!”                  in die werk wat God baie na aan
          het dr. Duff 'n groot vergadering    Toe  hervat  hy  sy  oproep:  “Wan-   Na dr. Duff se heengaan het baie     die hart lê, nl. om siele te wen vir
          toegespreek  en  'n  ernstige  be-   neer koningin Victoria 'n oproep      van  daardie  jongmanne  wel  as     Sy Koninkryk.
          roep  op  jongmense  gedoen  om      doen vir vrywilligers na Indië, is    sendelinge  na  Indië  gegaan  as    Is  jy  bereid  om  God  se  werk  op
          hulle vrywillig aan te bied om as    daar  honderde  jongmanne  wat        gevolg  van  die  ou  Evangelie-     aarde te bevorder deur op een of
          sendelinge na Indië te gaan. Maar    hulle  aanbied,  maar  wanneer  kryger se kommer en las vir die            ander manier daarby betrokke te
          daar was geen reaksie nie.           Koning  Jesus  roep,  is  daar  onbereiktes se siele.                      raak?
          Onder  die  spanning  van  die  niemand wat wil gaan nie.”                 Leser, wat van jou? Sal jy gaan?     Oorgeneem uit “The Message of
          oproep het die bejaarde sendeling    Toe  bly  hy  'n  oomblik  stil.  Weer   Het jy al die geroep van die onbe-  the Cross”.
          flou op die vloer neergesak en is    vervolg hy: “Is dit waar dat Skot-
          van  die  verhoog  afgedra.  'n  land nie meer seuns het om aan
         Dokter  het  hom  oor  die  ou  Indië te gee nie?”
         veteraan  neergebuig  en  sy  hart    Weer het hy gewag, maar nog het
         ondersoek.  Skielik  het  hy  sy  oë   niemand gereageer nie. Daar was
         oopgemaak  en  gevra:  “Waar  is      'n doodse stilte.
         ek? Waar is ek?”                      Toe  neem  die  ou  man  'n  groot
         “Lê stil,” vermaan die dokter, “u     besluit en onder die geweldige las
         hart is baie swak.”                   van Indië se onbereikte miljoene,
         “Maar ek moet my oproep klaar-        sluit hy sy oproep af: “Nou goed,
         maak,” val die ou krygsman hom        as Skotland nie meer jongmanne
         in die rede: “Neem my terug! Ek       het om na Indië te stuur nie, dan,
         het  nog  nie  my  oproep  klaar-     oud en afgeleef soos ek is, sal ek
         gemaak nie!”                          teruggaan.  Selfs  al  kan  ek  nie
         Weer  het  die  dokter  gewaarsku:    meer preek nie, kan ek nog op die
         “Lê stil. U is te swak om terug te    oewer van die Ganges-rivier gaan
         gaan.”                                lê en sterwe ten einde die mense
         Maar die sendeling wou hom nie        van Indië te laat weet dat daar in
         laat keer nie. Met die inspanning     Skotland  ten  minste  een  man  is
         van al sy kragte het hy op sy voete   wat genoeg vir hulle siele omgee
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13