Page 5 - Good News August 2008 paper
P. 5

erlede jaar het Annalise vir   haar bediening. Lering is 'n ewe      wanneer, sal voorsien.
                die  eerste  keer  Christene   groot  liefde  waarmee  sy  die  So  is  die  naam  WOORDKAFEEWOORDKAFEE
          Vvan alle denominasies gelei         opwindende  rykdom  van  die  reeds deur die ingewing van die
          in  'n  dankdiens  na  afloop  van   Bybel vir mense oopbreek en laat      Heilige  Gees  verkry.  Ook  die
          Aardklop.  "Goeie  Nuus"  het  lééf!  Dít  doen  sy  deur  optredes,       sekerheid dat dit 'n soort sentrum
          hieroor geskryf en onder andere      seminare en kampe aan te bied.        moet wees wat daagliks vir lang
          die  volgende  getuienis  van  haar   Vanjaar kom sy vroeër kuier, dié     ure oop is en waar alle mense wat
          aangehaal:                           keer  vir  die  bekendstelling  van   deur  die  Gees  daarheen  gelei
                                               WOORDKAFEE.
          "Eendag, lank gelede, was daar 'n    WOORDKAFEE.         Annalise  het  word, deur die Woord gevoed kan
          jongvrou wat só lief was vir Jesus   lankal, op haar CD "Blou Kitaar",     word.  'n  Verskeidenheid  klank-
          dat sy dit op 'n spesiale manier vir   gesing van:                         opnames  van  preke,  Woord-
          Hom  wou  sê.  Sy't  gesoek-soek-        Dié Woord, so ál-omvattend,       studies  en  programme  soos  dié
          soek… maar 'n spesiale manier is         dié Woord wat skree én sing,      wat  oor  Radio  Kansel  uitgesaai
          nie altyd so maklik te kry nie.          dié Woord het God se aansig       word en wat van erkende nasio-
          Op 'n dag in Mei, sit sy op 'n plaas     na my wêreld toe gebring!         nale en internasionale Christelike
          buite Swellendam onder 'n groot          Hierdie Hemel-Woord-              bedieninge  aangekoop  is,  sal  in
          ou akkerboom. Die son is lou, die        misterie                          Afrikaans  of  Engels  beskikbaar
          middag lui. Hulle is alleen - net sy     wat my stom van wonder laat       wees.  Moderne  tegnologie  sal
          en Hy. Sy onthou 'n gedig wat sy         is God se lyftaalliefde…          ingespan word om dit vir indivi-                Annalise Wiid
          onlangs oor Hom gelees het, sê           wat my hart vol vrede praat…      due of groepe volgens eie keuse      Annalise  se  bedieningsvorm  is
          die woorde daarvan hardop vir die    WOORDKAFEE         wil  juis  ook  uit  'n  katalogus  van  beskikbare     nommerpas  vir  bekendstelling
                                               WOORDKAFEE
          veld, die voëls, die vonkelson, die   mense Christus se vrede in hulle     materiaal  gratis  toeganklik  te    van die WOORDKAFEEWOORDKAFEE , want sy
          pers  berg  se  sagte  skadu's.  harte  laat  ervaar.  Met  haar  maak.                                         beskou  dit  as  'n  voorreg  om
         Skielik  is  daar  'n  wysie  by  die   spesiale program op 21 Augustus     Die "KAFEE"-deel dui hoofsaaklik     mense te help "om 'n bietjie meer
         woorde:  spiksplinternuut  en  gaan Annalise weer eens "Woord               op  bediening  van  geestelike       te ervaar van hoe God is en hoe Hy
         nommerpas - asof die woorde en        met insig", "wysie met emosie" en     voedsel. Tog sal daar ook geleent-   in hulle wil leef. En hoe om in Hom
         die  wysie  spesiaal  vir  mekaar     haar diep liefde vir Jesus uitsing.   heid  wees  om  verversings  te      te bly en deur Hom te leef."
                                                                  WOORDKAFEE
         geskryf  is!  Sy  sing  dit.  Verwon-  Die hoofdoel van WOORDKAFEE          geniet en lekker saam te kuier. Dit
                                                                                                                                 DATUM EN PLEK:
         derd. Uitgelate. Oor en oor. Waar,    is om die eer van God te soek deur    is  moontlik  om  vir  mense  van           DATUM EN PLEK:
                                                                                                                                    DONDERDAG
         wonder  sy,  kom  dié  mooi  nog  'n  geleentheid  vir  mense  te           verskillende  ouderdomsgroepe                  DONDERDAG
                                                                                                                                 21 AUGUSTUS 2008
         musiekie  so  uit  die  bloute  skep om in 'n intieme verhouding            op verskillende tye van die dag 'n          21 AUGUSTUS 2008
                                                                                                                              NG KERK MIEDERPARK
         vandaan?                              met Hom te groei. Die eienaarskap     omgewing  te  skep  waarin  hulle        NG KERK MIEDERPARK
                                                                                                                                    AARBEILAAN
                                                    WOORDKAFEE
         En  net  daar,  onder  die  vroeg-    van WOORDKAFEE        is in wese in   tuis kan voel. So sou die rustig-              AARBEILAAN
         herfsboom, verras Jesus haar en       God  se  hande,  want  Hy  gee  die   heid van 'n mediateek gaandeweg                  TYD: 19:00
                                                                                                                                      TYD: 19:00
         sê: 'Van My af. Want Ek is só lief    middele  en  die  mense  daarvoor.    deur die dag kon plek maak vir 'n          KAARTJIES: R40 p.p.
                                                                                                                                KAARTJIES: R40 p.p.
         vir  jou  dat  Ek  dit  op  'n  spesiale   Volgens  sekulêre  norme  kan  so   "cool  Christelike  kafee"  waar              NAVRAE:
                                                                                                                                      NAVRAE:
         manier vir jou wil sê!"               iets nie van die grond af kom of      lekker gekuier kan word, musiek                018 297 3605
                                                                                                                                    018 297 3605
         Vandag is musiek maar één van         standhoudend  bedryf  word  nie,      gemaak word en spontaan saam-                  018 294 6502
                                                                                                                                    018 294 6502
         haar liefdes en ook net 'n deel van   maar  God  wat  sê  hoe,  waar  en    gesing kan word.                               018 290 6782
                                                                                                                                    018 290 6782
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10