Page 12 - Good News August 2015 paper
P. 12

"Hy het gaan sit...  om te sien wat met die stad sou gebeur"
                                                                                       (Jona 4:5).
          'n  Ou  Negergelowige  het  koring;  hy  sal  sekerlik  kom  met
          eenmaal sy belewenisse tydens        gejubel en sy gerwe dra".               Jona sit in skroeiende hitte om te kyk of God werklik vir Ninevé
          'n  storm  só  uitgedruk:  "My  Ons moet te alle tye vir God besig           sal spaar. God voorsien 'n "wonderboom" vir 'n bietjie skaduwee
          favourite words ob de Bible am       bly.  Moet  nóóit  die  saadsak         oor sy kop. Maar 'n wurm vreet daaraan en die boom verdroog.
          dese: 'And it came to pass.'  And    neersit nie. Dit is nie straf nie; dit   Weer  eens  wil  Jona  sterf.  Hy  is  jammerder  vir  homself  as  vir
          here am de reason: When trouble      is ons behoud.                          Ninevé se duisende inwoners, wat hy wou sien sterf ter wille van
          comes and when de testings and                                               sy reputasie (Jona 4:10-11).
          trials ob life break in fury ober my   As jy jouself in 'n krisis of storm
          head, I turns to God's Word for      bevind, probeer uitreik na iemand       Jona kon bekend gestaan het as die man wat deur God gebruik is
          help  and  comfort.  I  don't  read   in nood. Dit sal jou krag gee om       om die magtige Ninevé tot inkeer te bring. Maar nou word hy
          very long until I come across de     jou eie storm te hanteer.
          words,  'And  it  came  to  pass.'                                           onthou as die man wat gevlug het vir God en vir homself.
          Dese  words  teaches  me  dat  de    Jer.17:7-8  lui:  "Geseënd  is  die
          sorrows  and  troubles  didn't  man wat op die HERE vertrou, en              Is  ons  nie  ook  maar,  soos  Jona,  meer  begaan  oor  ons  eie
          come to stay. Dey come to pass.'"    wie se vertroue die HERE is. Want       reputasie as oor die lot van verloregaande mense nie?
                                               hy sal wees soos 'n boom wat by         Here, ek kan nie van U wegvlug nie...
          Hoe hy ook al daarby uitgekom        die water geplant is en sy wortels      Help my om in krisisse na U toe te vlug. Amen.
          het,  hy  het  hierdie  waarheid     uitskiet by die stroom en nie vrees     [LEWE SAAM MET JESUS. Selwyn Hughes, Struik Christelike
          vasgegryp:  Elke  storm  in  ons     as  daar  hitte  kom  nie,  maar  sy         Boeke, 2001].
          lewe,  hoe  groot  ook  al,  het  nie   blad bly groen; en in 'n jaar van
          gekom  om  te  bly  nie.  Dit  het   droogte  is  hy  nie  besorg  nie  en
          gekom  om  weer  verby  te  gaan.    hou nie op om vrugte te dra nie."
          Elke storm moet uitwoed. Dit kan
          nie vir altyd bly nie!               Ons moet áltyd vrugte dra. Selfs
                                               in 'n tyd van droogte. Hoe kan ons
          Dit  bring  ons  by  'n  verdere     dit doen? Is dit dan so moeilik?       Someone  may  say,  "I  am  a  for  all  these  worldly  things,
          belangrike aspek: Ons moet nie       Nee. Die geheim lê daarin dat die      Christian;  I  am  on  my  way  to  these evil desires - the craze for
          net storms trotseer nie, maar te     boom  se  wortels  in  die  stroom     heaven; I belong to Christ." But  sex, the ambition to buy every-
          midde van elke storm moet ons        moet bly. So moet ons altyd in die     if  he  doesn't  do  what  Christ  thing that appeals to you, and
          trouens steeds vrugte dra!           Here  bly.  Dán  is  vrugdra  'n       tells him to do, he is a liar. But  the  pride  that  comes  from
                                               natuurlike handeling.                  those who do what Christ tells  wealth and importance - these
          In Psalm 126:6 lees ons: "Hy loop                                           them  to  do  will  learn  to  love  are not from God. They are from
          aldeur en ween en dra die saad-      ©  Dr. JJ Venter                       God more and more. That is the  this  evil  world  itself. And  this
                                                                                      way to know whether or not you  world is fading away, and these
                                                                                      are  a  Christian.  Anyone  who  evil,  forbidden  things  will  go
                                                                                      says  he  is  a  Christian  should  with  it,  but  whoever  keeps
                                                                                      live as Christ did.                 doing  the  will  of  God  will  live
                                                                                      Stop loving this evil world and  forever!
                                                                                      all that it offers you, for when  [1 John 2:4-6; 15-17, Life Appli-
                                                                                      you love these things you show  cation  Bible,  Tyndale  House
                                                                                      that you do not really love God;  Publishers, USA, 1988].
   7   8   9   10   11   12   13