Page 2 - Good News August 2018 paper
P. 2

k  het  eenmaal  by  'n  Hy vergeld ons in die openbaar!             jou  aan  die  Heilige  Gees  oop  te
                gimnasium  aangedoen  en       Almal  sal  wonder  hoekom  jou       stel en te vra: "Leer my bid!"
          Emet die eienaar gesels. Hy          lewe  so  geseënd  is  totdat  hulle
          praat  toe  oor  die  verskillende   ontdek dat daar loon is vir die een   Jesus  sê  oor  die  Heilige  Gees:
          oefenapparate en sê: "Die moei-      wat  bereid  is  om  hierdie  harde   "Maar wanneer Hy gekom het, die
          likste apparaat in die gimnasium     werk te doen.                         Gees  van  die  waarheid,  sal  Hy
          is  die  kosyn."  Fronsend  het  ek                                        julle  in  die  hele  waarheid  lei…"
          hom aangekyk, want alhoewel ek       Hoekom  is  dit  so  moeilik?  Die    (Joh.  16:13).  En  Paulus  skryf  in
          nie  'n  gereelde  besoeker  by  die   grootste  rede  is  sekerlik  omdat   Rom. 8:26-28,  "En net so kom ook
          gimnasium  was  nie,  het  ek  nog   ons 'n vyand het wat alles in sy      die Gees ons swakhede te hulp,
          nooit van so 'n apparaat gehoor      vermoë doen om die kinders van        want  ons  weet  nie  reg  wat  ons
          nie!  Waarop  hy  bevestig  het  dat   die  Here  van  die  binnekamer  af   moet bid nie, maar die Gees Self
          hy  eintlik  na  die  kosyn  van  die   weg  te  hou.  Want  die  grootste   tree vir ons in met onuitspreeklike
          deur verwys het. Dít is die moei-    oorloë  word  dáár  geveg  én  sugtinge.  En  Hy  wat  die  harte
          likste  "apparaat",  want  voordat   oorwin!                               deursoek, weet wat die bedoeling
          iemand homself sover kan kry om                                            van die Gees is, omdat Hy ooreen-
          'n  goeie  oefenprogram  te  volg,   Laat ons onself dus opnuut toewy      komstig  die  wil  van  God  vir  die
          moet hy éérs by die kosyn verby-     om  die  harde,  maar  geseëndste     heiliges intree. En ons weet dat vir
          kom.  En  iemand  wat  sukkel  om    werk in die binnekamer te doen,       hulle  wat  God  liefhet,  alles  ten
          homself  te  motiveer  sou  dalk     want onthou, die Here wag daar        goede meewerk, vir hulle wat na
          probleme  gehad  het  met  dié  vir jou! In die binnekamer sal jy Sy       Sy voorneme geroep is."
          apparaat!                            stem hoor: "Ek wil jou onderrig en
                                               jou leer aangaande die weg wat jy     In Jakobus 5:16 verklaar Jesus se
          Dit het my laat wonder: Wat is die   moet gaan; Ek wil raad gee; my        broer:  "Die  vurige  gebed  van  'n
          moeilikste  taak  wat  ons  vir  die   oog sal op jou wees" (Ps. 32:8). Jy   regverdige het groot krag." Jesus
          Here  kan  verrig?  Ons  kan  'n     sal hoor dat jy gedurig moet bid      Sélf het gesê: "Bid, en vir julle sal
          dosyn  of  meer  dinge  opnoem,      sodat jy nie moedeloos word nie       gegee  word;  soek,  en  julle  sal
         maar  moontlik  is  die  moeilikste   (Luk. 18:1). Jy sal hoor dat Jesus    vind;  klop,  en  vir  julle  sal  oop-
         werk  dít  wat  ons  in  die  binne-  jou aanmoedig om te bid: "En wat      gemaak  word.  Want  elkeen  wat
         kamer  behoort  te  doen.  En  julle ook al in My Naam mag vra,             bid,  ontvang;  en  hy  wat  soek,
         voorwaar, daar is ook 'n "kosyn"      dit sal Ek doen, sodat die Vader in   vind;  en  vir  hom  wat  klop,  sal
         waar  ons  eers  moet  verbykom!      die  Seun  verheerlik  kan  word"     oopgemaak word. Of watter mens
         Die  Here  roep  elkeen  van  Sy      (Joh. 14:13).                         is daar onder julle wat, as sy seun
         kinders  na  die  binnekamer  toe:                                          hom brood vra, aan hom 'n klip sal
         "Kom, my volk, gaan in jou binne-     Hoe begin ek? Ons hoor dikwels        gee; en as hy 'n vis vra, aan hom 'n
         kamers en sluit jou deur agter jou    van mense wat vir 14 of 21 dae vas    slang sal gee? As julle wat sleg is,
         toe, verberg jou vir 'n klein oom-    en bid, en dan het hulle resultate.   dan  weet  om  goeie  gawes  aan
         blik,  totdat  die  grimmigheid  Ander weer, kan elke dag ure lank          julle  kinders  te  gee,  hoeveel  te
         verbygaan" (Jes. 26:20).              bid. Jesus Sélf het met tye die hele   meer  sal  julle  Vader  wat  in  die
                                               nag  op  die  berg  in  gebed  hemele is, goeie dinge gee aan die
         In moeilike omstandighede moet        deurgebring. En jy vra dalk: Hoe      wat Hom bid!" (Matt. 7:7-11).
         ons onthou dat God dit vir ons sê     doen  mens  dit?  Oefen  jou
         sodat  Hy  ons  deur  ons  krisisse   "gebedspiere"! 'n Goeie begin is      Het  jý  al  by  die  kosyn  verby-
         kan  help.  En  tog  moet  dit  'n    om  jou  gebedstyd  geleidelik  te    gekom?  Dan  is  jy  op  pad  om  'n
         spontane handeling van ons kant       verhoog. As jy gewoond is om 10       ware  bidder  te  word!  Daar  is  só
         af  wees,  sodat  dit  nie  vir  Hom   minute  per  dag  te  bid,  rek  dit   baie  om  voor  te  bid,  só  baie
         nodig sal wees om eers toe te laat    geleidelik tot 20 minute en klim só   noodlydendes, só baie mense wat
         dat ons in krisisse beland sodat      die leer van gebed totdat jy ook      ons  voorbidding  nodig  het!  Stel
         ons Hom sal soek nie. Ons hoef        daar  kom.  Doen  Bybelstudie  en     jouself  beskikbaar  vir  die  Here,
         nie  te  wag  vir  die  "dag  van     begin om die Woord te bid wat jy      sodat  ook  jý,  op  jou  knieë,  'n
         grimmigheid" (Jes. 26:20) of "die     op  jouself  van  toepassing  kan     werktuig in Sy hand kan wees!
         dag van benoudheid" (Ps. 50:15)       maak. As jy dan verder hierin wil
         voordat  ons  na  die  binnekamer    groei, is dit 'n goeie gewoonte om     © Dr. J J Venter
         vlug nie. Soek Hom in die guns-
         tige tye ook!

         Alhoewel  Hy  in  die  tyd  van
         benoudheid  gereed  is  om  ons
         hulpgeroep  te  hoor,  wil  Hy  ook
         graag  ons  stemme  hoor  in  die
         "goeie  tye".  Daarom  sê  Jesus              uimel-swaai na benede. In die onmeetlike watermassa die uitgestrekte arms van 'n wanhopige. Met die
         ook:  "Maar  jy,  wanneer  jy  bid,    T      uiterste konsentrasie word die helikopter geloods en die redder gryp-gryp na die drenkeling. Met groot
         gaan in jou binnekamer, sluit jou             moeite en durfkrag word die ellendige na bo gehys en na veiligheid gebring.
         deur en bid jou Vader wat in die
         verborgene is; en jou Vader wat in     Hoeveel keer het ons sulke tonele op die TV-skerms aanskou? Noodtoestande as gevolg van watervloede in baie
         die verborgene sien, sal jou in die    lande het aanspraak gemaak op die waagmoed en dapperheid van menige reddingswerker.
         openbaar vergelde" (Matt.6:6). Dit
         is ook 'n roepstem na die binne-       Telkemale egter die ontstellende wete: daar is soveel hulpbehoewendes maar te min reddingswerkers om almal te
         kamer.  'n  Roepstem  tot  gebed,
         aanbidding  en  intersessie.  Dus      hulp te snel. Talle naamlose mense verdwyn in watergrafte en dit sal maande, selfs dalk jare duur om al die
         nie slegs net 'n toevlug in tye van    vermistes op te spoor en al die skade te herstel wat aangerig is.
         benoudheid nie.
                                                Hierdie krisissituasies gryp 'n mens aan die hart. Jy sien dit, jy hoor daarvan en jou menswees weet daarvan.
         In ons binnekamer vind daar  baie      Maar sien ons die geestelike nood  rondom ons raak? Hoor ons die hulpkrete van drenkelinge wat ook so in die
         harde werk plaas wanneer ons vir       malende, kolkende watermassas van sonde en ontoereikendheid uitroep? Voel ons hulle leed in ons diepste
         ander mense en geliefdes intree.       menswees? Of het ons só onbetrokke en afgestomp geraak wat die geestesnood van mense aanbetref dat ons net
         Op  ons  knieë  doen  ons  die         verbystap?
         moeilikste  "werk"  vir  God,  maar
         tog  ook  die  geseëndste!  Want       Hoeveel reddingswerkers is daar wat mense na God, die Groot Redder, rig en bring? Kom ons kyk weer, luister
         dáár  sien  die  regverdige  Vader     weer en voel weer in hierdie gebroke wêreld. Kom ons maak 'n verskil in die lewens van mense!
         presies wat ons vir Hom doen, en         © Huegene Venter
   1   2   3   4   5   6   7