Page 5 - Good News August 2018 paper
P. 5

n 1995 het ek baie ernstig siek    was in daardie boodskap, het my                                                           www.thetruthofjudgmentday.com/
            geword  van  Lyme-siekte  as       gees geopen om die wonderwerk
          Igevolg van die feit dat ek deur     van genesing wat sou plaasvind,
          'n bosluis gebyt is. Aangesien ek    te ontvang.
          op daardie tydstip swanger was
          met  my  derde  seun,  kon  die      Terwyl  ek  na  die  boodskap
          dokters nie aan my die gewenste      geluister  het,  kon  ek  Jesus  op
          behandeling  gee  nie.  Die  Gólgota  "sien"!  Ek  kon  Sy
          swangerskap  het  tydelik  die  bloedbesmeerde rug aanskou en
          simptome van hierdie gevreesde       die dorings wat hulle diep in Sy
          siekte  verberg  en  ek  het  gedink   skedel  ingedruk  het.  Ek  het
          dat ek die ontsetttende lyding wat   gehoor hoedat Hy sê dat Hy uit die
          hierdie  siekte  tot  gevolg  het,   hemel  getree  het,  Homself  in
          vrygespring het. Na twee jaar het    menslikheid geklee het, gely het,
          die simptome egter geleidelik met    Sy bloed gestort en gesterf het -
          felheid  op  die  voorgrond  getree   net vir my!
          en  ek  het  ontsettend  vir  'n  hele
          aantal maande gely.                  Op daardie spesifieke oomblik het
                                               ek genesing ontvang. Dit het baie
          Die  koors, pyn, disoriëntasie en    vinnig  plaasgevind,  maar  ek  het
          uitputting  wat  met  Lyme-siekte    dit  onmiddellik  besef.  Verdere     besluit het om 'n 30 km wedloop te   Sedertdien  het  my  verhaal  in
          gepaardgaan, het my só verswak       ondersoeke en toetse het getoon       organiseer om fondse in te samel     verskeie koerante, tydskrifte, op
          dat dit vir my onmoontlik geword     dat daar glad nie meer sprake van     vir die gemeente se kleuterskool.    die plaaslike TV-kanale en ook op
          het om met my daaglikse verant-      enige  teken  van  Lyme-siekte  in    Baie  van  my  vriende  en  familie-  Klub 700 verskyn. Aan God al die
          woordelikhede voort te gaan. Net     my  liggaam  was  nie.  Ek  voel      lede het saam met my die laaste      eer!
          om aan te trek en maaltye vir my     wonderlik!                            entjie  na  die  wenpaal  gedraf  en
          gesin voor te berei, het vir my van                                        daar het dr. Bagwell my ingewag      [Voorwoord  deur  dr.  Lael  C.
          my  moeilikste  verpligtinge  Dieselfde  dag  het  ek  ook  'n             om  my  geluk  te  wens  en  my  te   Melville uit As ek die BLOED Sien,
          geword. Somtyds kon ek nie eens      wonderlike  geestelike  deurbraak     ondersteun om aan God al die eer     Dr.  Tim  Bagwell,  VG  Uitgewers,
          onthou  waar  die  badkamer  was     in my lewe ondervind. Ek het nog      van my hart te bring!                Springs,1999].
          nie. Ek was ontredderd! Ek het 'n    altyd  kerkdienste  bygewoon,
          suksesvolle beroep beoefen en 'n     maar nie 'n verhouding met Jesus
          gesin  gehad  wat  afhanklik  was    Christus gehad nie. Die gesalfde
          van my.                              preek  oor  Christus  se  offer  aan
                                               die kruis om die mens te red, het
          Gedurende die moelikste tye van      so  'n  radikale  uitwerking  op  my
          my lyding, het ek kerk toe gegaan    lewe gehad dat ek besef het dat
          en op 'n bank gelê en luister na     God  nie  net  'n  “God  van  die             ie mense wat saam met ons in die huis leef, is dikwels soos die
          die  boodskap.  Een  Sondag  was     verstand” is nie, maar ook 'n “God            meubels. Hulle is maar net daar en moet die huis versier. Ons
          ek  egter  te  siek  om  te  gaan  en   van  die  hart”.  Sy  lyding  was  'n   Ddoen baie min moeite om enigsins aan hulle aandag te gee.
          iemand  het  vir  my  'n  kasset     werklikheid en bewerkstellig nog
          gebring met 'n boodskap oor "Die     steeds  vir  ons  genesing.  Indien    Mense  wat  saam  met  ons  leef,  het  'n  ontsettende  behoefte  om
          Krag van die Bloed van Christus".    ons  hierdie  boodskap  van  God       raakgesien te word. Ons man, vrou, kinders, ma of pa wil graag voel
          Die  prediker  was  ons  leraar,  dr.   net wil aanvaar, kan Hy ook in ons   dat hulle waardeer word. Kom ons doen vandag moeite om hulle so te
          Tim Bagwell. Ek het dikwels preke    eie lewens vir ons wonderwerke         laat voel. Dit sal dalk die atmosfeer in ons huis geheel en al verander.
          gehoor wat my gedagtes geprik-       verrig.  Hierdie openbaring het tot
          kel het en my bemoedig het, maar     my  gekom  deur  dr.  Bagwell  se      Gebed: Here, ons dank U
          hierdie boodskap was meer as dit     boodskap,  "Die  Krag  van  die        vir  die  lewensmaat,
          - dit was lewensveranderend! Dit     Bloed  van  Christus".   Ek  sal  dit   kinders  en  ouers  wat  U
          het my hart diep geroer en vir die   nooit vergeet nie!                     aan ons gegee het. Gee
          eerste  keer  in  my  lewe  het  ek                                         dat  ons  minder  sal
          opeens die krag van die Bloed -      Die volgende dag het ek weer my        kritiseer  en  meer  sal
          Jesus se geskenk op Gólgota aan      drafskoene  aangetrek  en  my          prys. Amen.
          die mens - begryp!                   normale oefenprogram hervat. Ek
                                               was so geïnspireer deur God se         -  Pitkos  vir  die  Pad,
          Die  beginsels  wat  uitgestippel    wonderwerk  in  my  lewe  dat  ek      Annes Nel, CUM 2004.
   1   2   3   4   5   6   7   8   9