Page 7 - Good News August 2018 paper
P. 7

it  is  die  eeue-oue  uitroep   Die  bidder,  David  Brainerd,  het   verlore te gaan.                   die  persoonlike  werkers  (Alan)
                van  wedergeborenes  wat       voor sy dood na die noordooste                                             het van opwinding na die middel
          Dbevange is met 'n sielelas;         van Amerika gegaan en daar het        John  Bunyan  het  gestreef  om      van een van die stad se besigste
          mense  wat  gedurig  daarvan  hy op 29-jarige ouderdom gesterf.            ander vir die Here te wen. Terwyl    strate gehardloop. Mense wat dié
          bewus  is  dat  sondaars  daagliks   Terwyl  hy  bebloed  in  die  sneeu   hy in Bedford-tronk besig was om     stad se verkeer ken, weet daar is
          sonder  saligheid  sterf,  met  'n   gekniel het, het hy uitgeroep: "O     "Pilgrim's Progress" te skryf, het   net twee soorte voetgangers: die
          troostelose  ewigheid  wat  voor     God,  gee  my  die  siele  van  die   hy geweier om te kompromitteer       supervinniges  en  die  dooies!
          hulle uitstrek. Hierdie besef dryf   rooihuide!"  Hy  was  'n  radikale    of sy prediking te verander - selfs   Maar  Alan  was  só  vol  blydskap
          radikale sielewenners om mense       sielewenner!                          toe  die  owerhede  beloof  het  om   dat  hy  reg  voor  'n  yslike  vrag-
          te bereik, sodat hulle hul lewens                                          hom uit die gevangenis vry te laat   motor  ingehardloop  het  met  die
          aan Jesus Christus kan oorgee en     Hudson Taylor se hart het geween      as  hy  sou  ophou  om  Jesus        uitroep: "Haai! Hallo!" Die trok het
          gered word van hulle sonde.          toe hy na veraf China vertrek het,    Christus te verkondig. Sy enigste    skreeuend tot stilstand geruk. Toe
                                               maar  daar  het  hy  duisende  reaksie? "As julle my vanmôre uit           is die sielewenner by die venster
         Het ons 'n las vir siele wat besig is   Chinese vir God gewen.              die tronk vrylaat, sal ek vanaand    en sê: "Iets wonderlik het nou net
         om verlore te gaan?                                                         weer op die strate preek dat Jesus   in  daardie  huis  gebeur!"  Die
                                               Generaal Booth het 'n visioen van     vergewe en red!"                     trokbestuurder dink iets vreeslik
          David Livingstone het 'n sielelas    verloregaande siele gehad toe hy                                           het plaasgevind en vra, "Waarvan
          gehad. Hy het die gemak van sy       die  Heilsleër  begin  het.  Ook  sy   'n Kerk in Decatur, Georgia, in die   praat jy?" En Alan sê: "Daar is nou
          land prysgegee, in Afrika sy hele    vrou  Katherine  was  deurdrenk       VSA het in 1976 'n Sielewenners-     net twee mense gered!"
          wese  oorgegee  in  'n  poging  om   met dieselfde honger om mense         marathon gehou en elke oggend
          die Donker Kontinent vir Jesus te    te wen. Daar is gesê dat, toe sy      om 09:30 en elke aand om 18:30 in    Die  bestuurder  wis  nie  waarvan
          bereik, en eindelik in 'n eensame    gesterf het, die ry mense wat by      die  strate  na  huise  gegaan  om   die man praat nie. Hy dink die huis
          tent  gesterf.  Toe  dit  gebeur,  het   haar  kis  verbybeweeg  het,  meer   mense  te  bereik  met  die  Evan-  was aan die brand en twee mense
          die  volk  van  die  land  wat  hy  vir   as 3 km lank was! Een vrou het   gelie. Saans is hulle terug kerk toe   het  met  hul  lewe  daarvan
          God probeer wen het, rondom sy       huilend  voor  haar  kis  gestaan.    met nuwe gelowiges aan hul sy.  In   afgekom.  Hy  sê  toe,  "Dit  is
          liggaam  saamgekom  en  gesê:        Agter haar het mense gesê: "sal u     twee weke se tyd het hulle 2 000     wonderlik!  Wat  het  gebeur?"  En
          "Julle  kan  sy  liggaam  kry,  maar   asseblief  aanbeweeg?  Daar  is     mense vir die Koninkryk van God      die  klein  mannetjie  klouter
          ons  wil  sy  hart  hier  in  Afrika   honderde mense wat by die kis wil   gewen!                               halfpad teen die hoë voertuig op
          begrawe, want sy hart behoort by     uitkom."  En  die  vrou,  terwyl  sy                                       en sê, "Wag laat ek jou wys." Toe
          ons." Dit word vertel dat sy hart    troosteloos snik, het geantwoord:     Die arbeidsveld is nie sonder sy     blaai hy vinnig na Romeine 3 en
          uit  sy  liggaam  verwyder  en  in   "Hoe kan ek aanbeweeg? Die vrou       kwota  humor  nie.  Een  van  die    wys vir hom die pad na saligheid.
         Afrika  begrawe  is.  Toe  is  sy     wat hier lê het my twee seuns van     werkers  en  die  kerk  se  bus-     Daar, in die middel van die besige
         liggaam na Engeland gestuur. Hy       die hel gered! Katherine Booth het    direkteur, John, het in dié tyd twee   straat, lei hy die bestuurder na die
         het waarlik 'n sielelas gehad!        geleef vir hulle wat besig was om     mense na die Here gelei. Een van               V
                                                                                                                                    Vervolg op p. 8ervolg op p. 8
   2   3   4   5   6   7   8   9