Page 8 - Good News August 2019 paper
P. 8

ybelvertaling  is  die  hart   verspreiding om hierdie projek van hom voort te sit.
                 van  Bybelwerk.  'n  Briefie   Hy wil graag 'n bedrag skenk vir die vertaling van die
          Bwat  ons  onlangs  ontvang          Bybel in !Xun.”
          het,  laat  'n  mens  besef  net  hoe
          wonderlik  die  Here  in  die  harte   Alhoewel die Bybel in al die 11 amptelike tale van ons
          van  Sy  kinders  werk  om  te  land beskikbaar is, woon daar egter mense in Suid-
          verseker  dat  Sy  Woord  in  die    Afrika wat nog verlangend uitsien na die voorreg om
          hande van mense beland.              die Bybel in hulle eie taal te lees. Een so 'n groep, is
                                               ongeveer  4  000  San  wat  !Xunsprekend  is  en  in
          Johannes  Smit  se  ma,  Anelé,      Platfontein  naby  Kimberley  woon.  Die  Bybel-
          skryf:  “Ons  seun,  Johannes  is    genootskap is besig om die Bybel vir hulle en hulle
          nege  jaar  gelede  deur  'n  motor   taalgenote  wat  in  Namibië  en  Angola  woon,  te
          raakgery terwyl hy besig was om      vertaal.
          bloekomtakke  te  versamel  om
          houtkruise vir Paasfees te maak.     Die Bybelgenootskap het 'n wonderlike bedrag van
          Die geld wat hy sou insamel, sou     R10 000 van Johannes en sy tannie, Lindie, ontvang.
          hy aan Bybelverspreiding skenk.      Hierdie  bydrae  gaan  help  dat  binne  die  volgende   Jy kan Johannes se voorbeeld volg, en help om dit
          Hy  het  egter  baie  seergekry,     aantal  jare  !Xunsprekendes  oor  die  wonder  van     moontlik  te  maak  vir  !Xunsprekendes  om  die
          breinskade  opgedoen,  kan  Jesus se liefde en genade in hulle eie taal sal kan              lewegewende boodskap van die Woord te ervaar.
          sedertdien  nie  sien  nie,  en  is   lees.                                                  -  die saaier, Herfs 2019. [Die Saaier is die amptelike
          rolstoelgebonde.                                                                             blad van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika].
                                               Namens  die  San  wat  hierdie  taal  praat  en  die    Kontakbesonderhede:  Die  Redakteur,  Die  Saaier,
          “My  suster,  Lindie  en  hy  samel   Bybelgenootskap,  sê  ons:  “Dankie,  Johannes,  vir   Posbus 5500, Tygervallei, 7536. Tel: 021 910 8777
          egter elke jaar geld in vir Bybel-   die voorbeeld wat jy stel.”                             en/of  021 910 8799.












                 eur die jare heen het baie    bokke? Altyd weg as jy hulle soek. Een oggend was
                 Bybels  hulle  pad  terug-    dit weer so. Ek moes gaan soek en daar kry ek hulle
          Dgevind  na  die  Bybel-             by die staanplek van 'n boorman op die oorkantste
          genootskap, gewoonlik vergesel       wal. Ek loer toe deur die takke by die staanplek en
          van 'n storie wat getuig van die     sien dit is nou die toilet en daar lê 'n ou Bybel en die
          krag van die Woord.                  bladsye word as toiletpapier gebruik. Ek het dit nie
                                               geneem nie, maar snags het ek van daardie Bybel
          Een  so  'n  Bybel  is  “Katrina  se   gedroom.
                                                                                                             Vrede laat Ek vir julle na, My vrede gee
          toiletbybel”. Jare gelede, tydens                                                                 Ek aan julle; nie soos die wêreld gee, gee
          'n  besoek  aan  Mahikeng,  voor-    “Toe die bokke weer wegraak, is ek reguit daarheen          Ek aan julle nie. Laat julle hart nie ontsteld
          heen  Mafikeng,  is  ds.  Johannes   en sowaar daar lê die Bybel, net met baie minder                     word en bang wees nie.
          Ries,  die  destydse  Streek-        bladsye. Hierdie keer het hy in my hande beland en
          sekretaris  van  die  Kaapstad  ek is daar weg.
          Streek, voorgestel aan 'n bejaar-                                                            gee ek julle” - het my hart stil geword.
          de vrou, Katrina. Sy het die storie   “Meneer, ek sien toe die meeste van die bladsye van
          van haar Bybel aan hom vertel en     Johannes is nog daar. Ek het begin lees en daar by      “Deur hierdie verflenterde Bybel het ek, my suster
          die Bybel ook aan hom gegee vir      Johannes 14:27 - “Vrede laat ek julle na, My vrede      en my broer Jesus gevind. Die Here het omtrent die
          bewaring in die Bybelgenootskap                                                              ou stukkie Bybel uitgespaar. Toe my broer later op
          se argief, waar dit steeds is.                                                               Mahikeng gaan werk en by die kerk betrokke geraak
                                                                                                       het, het hy vir die mense op die plase gaan lees.”
          “Meneer sien, toe ek jonk was, het
          ons 'n staanplek op die walle van                                                            Dit  bly  die  taak  van  die  Bybelgenootskap  om  te
          die Molopo gehad. In daardie jare                                                            verseker  dat  Bybels  beskikbaar  is  sodat  mense,
          wou  ek  so  graag  net  gelukkig                                                            soos Katrina, die lewegewende, kragtige boodskap
          wees en my hart stil maak. Ons                                                               van die Woord kan ervaar.
          het nie 'n Bybel gehad waaruit ek
          kon lees nie. “Ek moes elke dag                                                              -  die saaier, Herfs 2019. [Die Saaier is die amptelike
          na  die  bokke  kyk.  Ken  meneer                                                            blad van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika].
   3   4   5   6   7   8   9