Page 6 - Good News August 2019 paper
P. 6

ie  maande  April  en  Mei     aand. Hierdie aanpassing was net te veel vir my wat
                2019  was  'n  baie  rowwe     normaalweg nie eens 'n kopseerpil drink nie. Ek het
          Dtydperk in my lewe. Ek het          vir Vader gesê dat ek my liggaam in Sy hande plaas
          een  middag  van  die  werk  af      en ek het gevra dat Hy my sal gesond maak, want só
          tuisgekom en het voor die TV 'n      kan ek nie meer aangaan nie.
          pyn  in  my  bors  gekry  wat  net
          aangehou en aangehou het.            Ek besluit daardie aand om geen pille te drink nie en
                                               ek het die volgende oggend baie goed gevoel, so
          Ek  is  die  volgende  dag  in  die   asof ek nuwe energie ervaar het. Ek het die volgende
          hospitaal  opgeneem  en  'n  hele    oggend ook geen pille gedrink nie en werk toe gery.
          aantal  toetse  is  gedoen.  Die
          dokters  het  bevind  dat  ek  hoë   So om en by 9 uur die oggend het ek badkamer toe
          cholesterolvlakke het en dat een     gestap en toe het ek ewe skielik 'n Stem gehoor wat
          van my hartkleppe lek. Na verdere    vir my vra: “Jan, hoekom dink jy was jy gister so
          toetse het hulle ook vasgestel dat   siek?” Ek het net my kop geskud. Die Stem het vir my
          daar  'n  klont  op  my  linkerlong   gesê: “Jy het My gevra om jou te genees en ander
          was.                                 broers  en  susters  het  vir  jou  gebid.  Ek  het  jou                Jan en Heidi van Eden
                                               genees en tog het jy aangehou om die medikasie te       Woord.” Toe droom ek hoe die manne in die gange
          Ek was vir 'n week in die hospitaal   gebruik. Dit is die rede waarom jy so sleg gevoel      afloop en baie het tot bekering gekom. Die Stem het
          en  het  behandeling  ontvang.  het.” Ek was baie opgewonde en tot vandag was ek             weer met my gepraat: “Jy het My gevra om jou te
          Daarna kon ek huis toe gaan en       nog glad nie weer siek nie!                             gebruik en Ek antwoord jou gebed. Ek het jou nodig
         het beter gevoel. 'n Week later is                                                            in die tronk.”
         ek  weer  in  die  hospitaal  opge-   Tyd het hierna maar soos normaalweg verloop en op
         neem omdat die pille my baie siek     15  Junie,  my  verjaarsdag,  het  ek  'n  droom  gehad   Die  oggend  het  ek  baie  uitgeput  wakker  geword,
         laat  voel  het.  Nog  'n  hele  aantal   waar ek tot my Vader gebid het en Hom gevra het dat   maar ek was ook baie opgewonde oor die droom. Ek
         toetse is gedoen, my medikasie is     Hy my sal gebruik. In die droom was daar ‘n klop aan    het besef dat as jy jou Vader vra om jou te gebruik,
         aangepas  en  ek  het  daarna  vir    die voordeur en toe ek die deur oopmaak, staan daar     Hy jou dalk in 'n rigting sal stuur waarheen jy nooit
         ongeveer  drie  weke  beter  begin    polisiemanne in die deur en sê: “Ons is op soek na      gedink het jy sal gaan nie, maar dit sal wees waar Hy
         voel. Maar op 6 Junie het ek die      meneer Van Eden. Ek het toe geantwoord en gesê:         jou nodig het en wil gebruik.
         oggend  wakker  geword  en  was       “Dit is ek.” Hulle vra my toe om asseblief met hulle
         baie bewerig en dronk in my kop.      saam  te  gaan  aangesien  hulle  daar  is  om  my  te   Ons het die volgende naweek gaan stap naby die
         Ek het teen my vrou se wil werk       arresteer. Ek het dadelik vir hulle en vir my vrou gesê   plakkerskamp  in  Munsieville,    Krugersdorp,  en
         toe gery. Daar het ek die hele dag    dat ek niks verkeerds gedoen het nie. Hulle het egter   terwyl  ek  daar  gestap  het,  het  ek  die  heeltyd  die
         op my arms gelê. Ek was net te        weer gesê: “Meneer van Eden, kom asseblief saam         boodskap gekry: “Voedsel en Woord.”
         siek om te kon werk.                  met ons. Ons wil geen probleme hê nie.”
                                                                                                       Die volgende Saterdag het ons uitgereik na daardie
         Toe  dit  tyd  was  om  huis  toe  te   Hierna het ek gedroom hoe ek in die tronk ingaan en   mense en Vader het ons geseën met baie voedsel,
         gaan, het ek in die motor gebid en    ek was glad nie gelukkig nie. 'n Stem het na my toe     vrugte en kinderklere. Daar het ek toe vir die eerste
         vir Abba Vader gesê dat ek nie kan    gekom en vir my gesê dat ek die Woord moet neem         keer Woord gebring vir die mense en my boodskap
         aangaan  met  die  medikasie  nie.    en lees.                                                aan hulle was dat daar hoop is vir elkeen van hulle
         Dit  maak  my  siek  en  ek  is  heel-                                                        want Vader se liefde, genade en barmhartigheid is
         temal te jonk om so baie pille te     Toe sien ek hoe ek wel die Woord lees en toe kom die    vir elkeen wat dit wil aanvaar.
         drink - 4 in die oggend en 5 in die   Stem  weer  tot  my:  “Preek  nou  vir  die  mense  die   -  Jan van Eden, 083 312 7882










                he prophet Nahum graphi-       and the ways of God. He chides us     deceit  and  tyranny  also  are  tory. His concern for His people is
                cally  portrays  the  serious-  for  becoming  overly  smug  and     displeasing to the Lord and will be   unceasing though He may some-
          Tness of sin in the sight of         secure  in  our  faith,  for  Assyria,   judged by Him. A life of wicked-  times seem slow to act. The anti-
          God.  Though  His  mercy  and        once  used  as  God's  instrument     ness eventually will lead to isola-  dote for discouragement among
          patience  may  cause  Him  to  (Isaiah10:5,6),  now  becomes  the          tion, not only from other people,    believers is a revitalized vision of
          withhold judgment for a season,      object  of  His  wrath.   The  most   but  also  from  God.  Others  will   the person and power of God. It is
          God  will  ultimately  announce  a   frightening  words  anyone  could     withdraw from you, and God will      a  renewed  understanding  that
          day  of  reckoning.  When  His  ever experience are those direc-           finally be forced to judge (3:19).   vengeance is the work of God, not
          righteous judgment is unleashed,     ted toward Nineveh by the Lord:                                            of  ourselves.  True  faith  leaves
          no human or superhuman power         “Behold,  I  am  against  you”  Graciously, His judgment against           judgment in the Hands of God.
          can  withstand  its  force.  His  (Nahum  2:13).  With  such  pros-        the sinful is offset by His mercy
          dominion  extends  over  all  that   pects  in  view,  serious  self-      towards the faithful. To the proud,   The truth of God's judgment upon
          exists, and He sits on the bench     examination should lead us into       the  arrogant,  and  the  rebellious   sin and the sinner should prompt
          as  Judge  over  both  individuals   wholehearted repentance.              He comes with condemnation. To       believers  to  a  renewed  evange-
          and nations.                                                               the humble, the devoted, and the     listic  mission.  Those  we  fail  to
                                               Misuse and abuse of other people      faithful  He  comes  with  comfort.   reach with the saving message of
          Nahum  calls  us  to  serious  self-  is sin in God's sight. Assyria built   Assyria's  long-awaited  doom  the Gospel will indeed suffer the
          examination  and  warns  against     an  empire  by  raping  and  plun-    teaches that God's goodness and      wrath of God.
          the subtle sin of believing that life   dering  others,  but  national  or   justice  will  prevail,  though  cir-  [New  Spirit  Filled  Life  Bible,
          can  be  lived  apart  from  the  will   personal  kingdoms  founded  on   cumstances may seem contradic-       Thomas Nelson Bibles, USA, 2002].
   1   2   3   4   5   6   7   8   9